Daily Archives: May 8, 2017

Begrip Apartheid

Daar bestaan soveel wanbegrip oor apartheid dat dit noodsaaklik is om die juiste betekenis uit te spel. Weens die erns opgesluit in die wysheid van apartheid kan ‘n indringende gesprek…

Hemelse Burgerskap

Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus (Filip. 3:20). Die bekende spreekwoord “Wanneer jy in Rome is, maak jy…

Motorrubriek – Isuzu KB 300 D-Teq 4×4

  Die Isuzu KB 300 vir 2017 is ‘n egte plaasbakkie in die ware sin van die woord. Die ontwerp daarvan is van so ‘n aard dat dit werklike harde…

Vleisvrye dis

Miskien is hierdie gereg net in u smaak vir ‘n vleisvrye ete. Dit is heerlik en geen moeite om te maak nie.   Bestanddele: 1 Botterskorsie geskil en in blokke…

Teeboom / Melaleuca alternifolia

Malaleuca alternifolia of teeboom is miskien onbekend in ons tuine. Hierdie teeboom is die bron van die bekende teeboomolie wat die wonderlike helende eienskappe het. Dit word hoofsaaklik vir medisinale…

Ekonomiese aanduiders : 8 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.49( R13.68) Rand / euro  R14.79 ( R15.02) Rand / Britse pond R17.45 ( R17.63) Brent Ruolieprys per vat $49.74 ( $47.10) Goud per fyn-ons $1 232…

Afrikanerstryd moet gevoer word, ongeag getalle

Ons moet die stryd voer, ongeag hoeveel mense agter ons aanloop.  Ons het die verantwoordelikheid om voort te gaan en aan te hou, sonder om om te kyk. Daar is…

Zuma vlug voor hy weer uitgejou word

Gemoedere in die Vuwani-gebied in Noord-Transvaal is al vir maande op ‘n breekpunt, met herhaaldelike opstande oor die munisipale afbakening. Zuma sou die naweek daar gewees het om met die…

Noordwes premier blaas nog rassisme aan

Tydens die begrafnis van die 16-jarige Matlhomola Mosweu op Coligny, het die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo die geleentheid gebruik om rassisme aan te blaas deur blankes voor die voet…

Politieke begrafnis wys haat teen blankes

Die jongste minister by wie die haat teen die land se blankes oorgeborrel het, Joe Maswanganyi, minister van vervoer. Hy het ook ingeval in die ANC se gewoonte om begrafnisse…

Omstrede finansiële raadgewer glo hy is intelligent

Die omstrede raadgewer van die minister van finansies, prof. Chris Malikane, het skynbaar geen gebrek aan selfvertroue nie en beskou homself skynbaar as baie intelligent. Hy het gereageer op die…

Groenteboer in sop na hy rondloperbeeste skiet

Die frustrasie van ‘n groenteboer naby Uitenhage het oorgeloop nadat sy buurman se beeste vir die soveelste keer in sy groentelande kom wei het, dat hy die beeste hierdie keer…

Dit gaan beter met Frik du Preez

Die rugbylegende, Frik du Preez, is weer op pad huis toe nadat hy ‘n hartaanval gehad het. Hy is Donderdag in ‘n hospitaal opgeneem naddat hy die hartaanval by ‘n…

De Klerk se oorgawe steeds nie genoeg vir EFF

Terwyl daar is sekere kringe groot verwagtinge was oor die sogenaamde dialoog wat gelei wou word deur oudpresidente FE de Klerk, Thabo Mbeki en Kgalema Motlanthe, het die EFF geëis…

Dié boetes behoort geskrap te word

Na ‘n hofuitspraak verlede week, het die wenslikheid van die voortbestaan van die Aarto-wet weer onder bespreking gekom. VF Plus glo dat die wet ‘n mislukking is wat geskrap moet…

Suid-Afrika vervaardig eie slimfoon

’n Suid-Afrikaanse maatskappy het bekend gemaak dat ’n slimfoon vervaardig gaan word in die land, en is ook plaaslik ontwikkel. Die toestel wat ongeveer R500 sal kos, is volgens die…

Macron word Franse president

Die voorlopige syfers het reeds aangedui dat die linkse Emmanuel Macon die nuwe Franse president word nadat sowat 64% van die stemme op hom verenig is teenoor die 36% wat…

Wêreld Nuusflitse – 8 Mei

Frankryk ’n Franse parlementslid van die Sosialiste, Corinne Erhel, het tydens sy vergadering ten behoewe van Emmanuel Macron gesterf. Die vermoede bestaan dat hy ’n hartaanval gehad het.   Venezuela…

Turnbull en Trump stryk verskille uit

Die plooie wat bestaan het tussen die Australiese eerste minister, Malcolm Turnbull, en die Amerikaanse president, Donald Trump, is uitgestryk tydens die premier se besoek aan New York. Die persoonlike…

Trump oorwin, CNN tjank

Die gejubel van die verlinkse televisie agentskap, CNN, het omgesit in ’n jammerlike getjank nadat die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes, die Republikeine se gesondheidsplan goedgekeur het. Die linkse media in…

Theresa May laat EU steier

Die president van die Europese Raad, Donald Tusk, het nog ’n rondte ten die Britse eerste minister, Theresa May, verloor met die geskil oor Brexit, en hoe dit hanteer gaan…

Duisende immigrante uit see gered

Die afgelope naweek is meer as 6 000 onwettige immigrante uit die Middellandse See gehaal in sowat 45 reddingsoperasies wat deur die Italiaanse kuswag uitgevoer is. Die Europese seevaart agentskap…

Tientalle skooldogters vrygelaat deur terroriste

Nigeriese regeringswoordvoerders het bevestig dat die terroriste groep, Boko Haram, ingestem het en uiteindelik 82 Chibok skooldogters vrygelaat wat vir etlike jare in gevangenskap was. Die dogters het onmiddellik na…