Daily Archives: May 4, 2017

Op die volksakker – goeie grense, goeie bure

Ons sien hoe die toekoms van SA – danksy die onverskillige uitvee van grense – in onder andere die Wes-Transvaal afspeel. Namate die omvang van geweld in Coligny en omstreke…

Lughawepad versper

Die snelweg tussen die land se hoofstad en die grootste internasionale lughawe in die land, was vanoggend etlike ure gesluit as gevolg van versperrings wat op die pad geplaas is….

Sport weer afgedreig met kwotas

Suid-Afrikaanse sport en hulle ondersteunende publiek word weer afgedreig met transformasie. Thulas Nxesi, ­die nuwe minister van sport en ontspanning, sê Suid-Afrika kan die 2023 wêreldbeker rugbytoernooi aanbied, mits “voldoende…

Hoër Onderwys ook in geldknyp

Die skuld word nou voor die sogenaamde #FeesMustFall-veldtog geplaas, maar die feit is dat die Departement van Hoër Onderwys onder geweldige finansiële druk verkeer. Die departement se verantwoordelike minister, die…

Motoriste ignoreer e-tol

Sonder om openbare proteste te hou, paaie te versper, of brand te stig en winkels te plunder, het motoriste in die veral Pretoria en Johannesburg gebiede, stil-stil hulle eie protes…

Land neig na anargie

Saam met die gewelddadige protesoptrede, wil dit voorkom of sekere misdade opvlam, wat die land in totale anargie kan laat verval. Transito rooftogte het die afgelope tyd ‘n sterk toename…

Nog ‘n afgedankte minister bedank

Die voormalige adjunkminister van kuns en kultuur, Rejoice Mabudafhasi, het ook besluit om die parlement vaarwel toe te roep. Sy is tydens Zuma se laaste omstrede kabinetskommeling ook uitgelaat, en…

Steeds meer wil land-uit

Sedert Jacob Zuma se omstrede kabinetskommeling, het navrae oor emigrasie met ‘n yslike 250% gestyg. ‘n Firma wat mense help om te emigreer, het die syfers bekend gemaak, en het…

Zuma dikvellig teen proteste

Die naweek se vernedering het duidelik geen indruk op ANC-leier Jacob Zuma gemaak nie, en baie duidelik is hy nie van plan om gehoor te gee aan oproepe en optredes…

Soweto nog nie vry van onluste

Sedert die jare sewentig bly Soweto maar steeds ‘n onrustige plek. As dit nie skoolonluste is nie, is dit Winnie Mandela wat beloof dat hulle met halssnoere en vuurhoutjies vryheid…

Ekonomiese aanduiders : 4 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.44( R13.32) Rand / euro  R14.63 ( R14.56) Rand / Britse pond R17.26 ( R17.18) Brent Ruolieprys per vat $50.70 ( $50.91) Goud per fyn-ons $1 240…

Ek sekondeer

Geagte Redakteur Ek wil graag my stem voeg by die mening van die persoon wat sulke raak kritiek uitgespreek het oor Solidariteit se radiostasie, nou nadat hulle Radio Pretoria gekaap…

Tony Blair wil terug na politiek

Die voormalig premier van Brittanje, Tony Blair, wil glo weer aktief toetree tot die politiek uit vrees vir wat kan gebeur met die land se ekonomie weens Brexit. Blair is…

Trump bereid vir gesprek met Kim Jong

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het verklaar dat hy onder die regte omstandighede, ’n ontmoeting en gesprek met die kommunistiese diktator, Kim Jong-Un van Noord-Korea sal oorweeg. Die kommunistiese leier…

Merkel en Poetin wil spanning verlig

Bondskanselier Angela Merkel is onderweg na die Swart See kusgebied om samesprekings te voer met die Russiese president, Vladimir Poetin. Die Duitse kanselier wil met die Russiese president praat oor…

Dwelmhandelaars veroorsaak chaos in Rio

In die Brasiliaanse stad, Rio de Janeiro, het chaos losgebars nadat dwelmhandelaars talle busse in die stad aan die brand gesteek het wat tot as verbrand het. Die dwelmsmouse het…

Theresa May wys haar staal

Lede van die Europese Unie het blykbaar vir die eerste keer kennis gemaak met die staal wat in die Britse eerste minister, Theresa May, verskuil is. Sy het waarskynlik nou…

Toenemende verset teen Mugabe

’n Ontredderde pastoor Mawarire het sy toevlug tot die sosiale netwerke gelei en die inwoners van Zimbabwe opgeroep om te protesteer teen die bewind van diktator Mugabe. Die pastoor het…