Daily Archives: May 1, 2017

God neem jou aan as Sy Kind

… Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige (2 Kor. 6:17,…

Varkkotelette met min moeite

Is u dalk op soek na ‘n geen-moeite gebakte varktjop resep? Probeer gerus hierdie maklike varktjop in buinuiesop gebak.   Bestanddele: 6 groot varktjops of varkfilette 1 groot ui grof…

Verskillende ertjies? “Snow peas, snap peas, garden peas, sugar peas, mangetout”…

Wel tuiniers, soos ons weet, is daar deesdae verskillende soorte ertjies in die mark en almal is sommer ewe lekker. Dit raak ook al meer gewild om mee te kook…

Motorrubriek – Lexus IS 200 tE

  Sommige mense reken die Lexus is maar net nog ‘n Toyota. Dit is egter nie heeltemal korrek nie. Dit is inderdaad ‘n motor wat uit die Toyota stal kom…

Direkte Buitelandse Beleggingsindeks verbeter

Suid-Afrika het uiteindelik weer sedert 2014 ʼn plek bekom op die Direkte Buitelandse Beleggingsindeks, alhoewel net-net in die laagste plek van 25-ste uit 25 lande. In 2014 het die land…

Premier May reageer op Merkel uitlatings

Enkele dae na kanselier Angela Merkel sterk uitlatings gemaak het oor die onderhandelings met Brittanje wat nie toegewings sal maak ten koste van EU lidlande nie, het die Britse premier…

Grootste staking ooit verwag in Brasilië

Vakbonde en unies in Brasilië is besig met voorbereidings vir die grootste staking ooit wat in die land gehou is om te protesteer teen die beoogde pensioen- en arbeidhervorming in…

Masedoniërs hou vuisgeveg in parlement

Die polisie van Masedonië moes handgranate gereed hou omdat sowat 200 protesteerders beswaar aangeteken het teen die verkiesing van ’n Albaniese lid as parlementêre speaker. Die geveg tussen die klomp…

Macron in onguns by Russe

Rusland het woedend gereageer op die besluit van die Franse presidentskandidaat, Emmanuel Macron, om die Russiese TV, Russia Today, en die persagentskap Spoetniek te verbied by sy verkiesingsbyeenkoms Macron het…

Noord-Korea terg VSA met missiel toetse

Pyongyang het weer ’n missiel lanseer gedurende die afgelope naweek, maar die middelafstand missiel het kort nadat dit opgestyg het, uitmekaar gebars en neergestort. Die toets van Noord-Korea kom kort…

Wit Huis is vuurwapen eienaars se vriend

President Donald Trump het aan duisende vuurwapen eienaars en wapen entoesiaste tydens hulle jaarlikse byeenkoms verseker dat hulle ’n vriend in die Wit Huis het. Hy het die toehoorders weer…

Trump se eerste 100 dae

President Donald Trump verskil met die opnames wat gemaak is oor sy prestasies van die eerste 100 dae in die Amerikaanse Wit Huis. Hy het die tydperk beskryf as “die…

Kandidaat skaar hom by Le Pen

Die Franse presidentskandidaat wat in die eerste rondte uitgeskakel is, en 4,7% van die stemme getrek het, kondig aan dat hy hom skaar by Front Nasionaal se Marine Le Pen…

Wêreld Nuusflitse – 1 Mei

Brittanje Die 41-jarige bokser van die Oekraïne, Wladimir Klitschko, het sy geveg verloor teen die Britse kampioen, Anthony Josua, wat hom in die elfde rondte planke toe gestuur het voor…

12-jarige toe 16-jarige belhamel

Nadat die Wes-Transvaalse dorp Coligny miljoene rande se skade beloop het nadat barbaarse protesteerders gebreek, gebrand en gebuit het, blyk dit dat die “12-jarige” wat dood is, ‘n 16-jarige is….

Boeremag gevangene kry doktorsgraad

Dit gebeur selde dat gevangenes ‘n doktorsgraad behaal deur studie in die tronk, maar dit is presies wat gebeur het met die 39-jarige Wilhelm Pretorius, wat tans 25 jaar tronkstraf…

Ondersoek Zuma se geldsake heel eerste

Die sogenaamde FICA-wet is einde verlede week deur Jacob Zuma onderteken, alhoewel die datum van inwerkingtreding nog nie bekend is nie en eers in die Staatskoerant afgekondig moet word. Ingevolge…

Phosa wil ook president word

Byna in dieselfde asem dat hy vir Jacob Zuma vra om te bedank, het Mathews Phosa aangedui dat hy ook verkiesbaar is vir die ANC se leierskap, en dat hy…

SEB-administrateur verloor miljoene se pensioengeld

Pensioengeld van Anglo Platinum, wat belê is in die (BBF), wat geadministreer is deur Bophelo Benefit Services, ’n filiaal van Mvumonala Holdings, kan moontlik weens bedrog daarmee heen wees. Daar…

Politieke uitgediendes beplan “dialoog oor SA”

‘n Aantal half-vergete name in die Suid-Afrikaanse politiek, poog om hulleself weer op die voorgrond te stoot deur ‘n sogenaamde dialoog oor Suid-Afrika te hou. Die verlinkses wat daarby betrokke…

Omstrede Zuma vriend word ambassadeur

  Nog een van ANC-president Jacob Zuma se lojaliste word met ‘n goeie pos beloon nadat hy al ‘n paar keer in omstredenheid gehul was. , voormalige hoof van spesiale…

ANC vaar vrot in tussenverkiesings

In munisipale tussenverkiesings wat die afgelope tyd plaasgevind het, het die ANC baie steun verloor, en in twee gevalle selfs hulle setels verloor. In ‘n tussenverkiesing in Newcastle, Natal, het…