Monthly Archives: May 2017

Republikeinse perspektief

Dit was gepas dat voor die standbeeld van een van ons grootste volksleier en staatsmanne, wat nie net veel vir ons vryheid opgeoffer het nie, maar in lewe by uitstek…

Ekonomiese aanduiders : 31 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.11( R13.02) Rand / euro  R14.64 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.76 ( R16.66) Brent Ruolieprys per vat $51.65 ( $52.29) Goud per fyn-ons $1 261…

Republiekfees vandag

Die datum 31 Mei is ‘n veelbetekenende dag in die Afrikanervolk se geskiedenis. Op die dag in 1902 is die vernederende Vrede van Vereeniging gesluit, wat die einde van die…

Parlement sonder geld en integriteit

Die parlement se begroting is so drasties besnoei, dat die speaker kla dat dit moeilik word om die werksaamhede met die beskikbare geld voort te sit. Aan die ander kant…

Zuma-seuntjie kry duur huis in Dubai

Jacob Zuma se seun, Duduzane, wat ‘n aandeelhouer is in verskeie ondernemings wat deur die Guptas beheer word, het twee jaar gelede skynbaar ‘n R18 miljoen wooneenheid gekoop in een…

Droogtehulp net weg

Verlede jaar het georganiseerde landbou, bestaande uit TLU SA, Agri SA en Afasa, aangebied om die hele droogtehulpskema te administreer.  Dit sou dan die geld insluit wat deur die verskillende…

Eskomwerker tien dae dood by werk

‘n Vroulike werknemer van Eskom is na sowat tien dae dood gekry by ‘n substasie in Springs. Daar is egter nou ‘n stryery of sy dood in haar kantoor, of…

VF Plus werf oud DA raadslid

VF Plus het aangekondig dat ‘n voormalige DA-raadslid van die Ekhuruleni-raad nou by hulle aangesluit het. Sy is Mary Goby en is in 2011 se munisipale verkiesing vir wyk 28…

Nog ekonomiese pyne

Pres. Jacob Zuma se skommeling van sy kabinet is besig om nog verdere negatiewe gevolge in die ekonomie te veroorsaak. Plaaslike kleihandelaars is besig om dit te voel waar dit…

Rekord mielie oes word verwag

Suid-Afrika verwag ’n algehele nuwe rekord in vanjaar se mielie oes, en daarbenewens word die opbrengs per hektaar ook gesien as ’n nuwe rekord. Die mielieprodusente het vanjaar met mening…

Slegte nuus vir rokers

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) het strenger maatreëls aangevra om die gebruik van tabak te beperk. Van die maatreëls is die verbod op rook by werksplekke en binnenshuise openbare plekke, die…

Eskom waarsku oor kragonderbrekings

Brian Molefe is skaars terug in sy pos by Eskom, of hernude dreigemente van kragonderbrekings en beurtkrag word geuiter. Ten spyte van vroeëre versekerings dat kragonderbrekings “nooit weer” sal plaasvind…

SA ambassadeur soek borge by Guptas

Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland , Bruce Koloane, het na bewering die Gupta familie genader om as borg op te tree vir ‘n golftoernooi wat hy sou reël vir sy…

LUK dreig ouers

Die LUK van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het met die opening van ’n super luukse skool in Bronkhorstspruit die ouers en kinders gewaarsku dat sou hul die skool afbrand,…

Nog vervaardigers in diesel skandaal

Dit is nie net Volkswagen wat saam met Audi en Porsche skuldig is weens kullery  met gegewens van hulle dieselvoertuie nie, want nou begin een na die ander vervaardiger ook…

Stortreën in Sri Lanka dood tientalle

Swaar reënneerslae in Sri Lanka het groot grondverskuiwings veroorsaak wat die afgelope week die dood van minstens 160 mense tot gevolg gehad het. Sowat 120 000 mense moes hulle woonplekke…

Frans-Russiese samesprekings vrugteloos

President Vladimir Poetin van Rusland se besoek aan Frankryk was ’n rugkrappery tussen die twee leiers en alhoewel talle onderwerpe aangeraak is, het dit hoogstens ’n muis gebaar. Dit is…

Woeste storm ruk Moskou

’n Verwoestende storm het oor Moskou losgebars en tientalle woonhuise beskadig terwyl honderde bome in en rondom die stad omgewaai het. Verkeer is tot stilstand gedwing toe verkeersligte omgewaai en…

Ekonomiese aanduiders : 30 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.02( R12.86) Rand / euro  R14.49 ( R14.36) Rand / Britse pond R16.66 ( R16.46) Brent Ruolieprys per vat $52.29 ( $52.08) Goud per fyn-ons $1 268…

Zuma totaal ongewild

Die ANC-leier en staatshoof van die land, Jacob Zuma, kan net reken op 18 persent van ANC-ondersteuners se lojaliteit, terwyl nog sowat 20 persent van die ANC ondersteuners hom skerp…

Zuma erken swartes soek geen grond

By implikasie het die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, erken dat swartmense geen werklike behoefte het aan grond nie, maar net agter die vinnige geldmaak aan is. Hy het die tradisionele leiers…

DA beskerm korrupte amptenaar

Alhoewel hy reeds in ‘n hof skuldig bevind is aan bedrog, korrupsie, geldwassery en oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet, is Marius Botha, Mosselbaai se hoof van finansies, steeds in…

Onluste in Natal

Sporadiese geweld het deur die nag uitgebreek in KwaMashu by Durban in Natal. Majoor Thulani Zwane het erken dat ten spyte daarvan dat die polisie sy bes doen om die…

Brandende bande in die Kaap

Die N2 tussen Macassar en die R300 was gisteroggend ontoeganklik vir verkeer nadat protesteerders met brandende bande die pad versper het. Dienslewering en die gebrek aan elektrisiteit in die Khayelitsha…

Laer brandstofpryse in Junie

Motoriste kan ‘n effense verligting verwag met die verlaging van brandstofpryse op 5 Junie 2017. Die AA voorspel ‘n verlaging van 26 sent per liter op petrol terwyl diesel met…

Guptas trek in Kaapse huis in

Die Guptas is soos hulle boesemvriend, Jacob Zuma, besig om ander blyplek te kry. Waar Zuma kyk na ‘n “tweede tuiste” in die ooste, waarskynlik om moontlike vervolging te ontsnap,…

Selfoonverslawing benadeel kinders

Die nadelige gevolge van selfoon- en rekenaarspeletjieverslawing op kinders in hulle vormingsjare het al algemene kennis geword. ʼn Onlangse navorsingsverslag het die nadelige gevolge weereens bevestig en vele skadelike invloede…

Koalisie weermag dood talle burgerlikes

Die Koalisie weermag onder leiding van Amerika het met lugaanvalle teen terroriste vestings van die Islamitiese Staat, minstens 35 burgerlikes gedood. Die lugaanvalle wat uitgevoer is in die oostelike streke van…

Talle tronkvoëls ontsnap deur tonnel

In die Brasiliaanse stad Parnamirim, in die noordooste van die land, het 91 wetsoortreders ontsnap uit die tronk deur ’n tonnel wat hulle gegrawe het. Die tonnel, wat minstens 30…

Konserwatiewes verwag klinkende oorwinning

Die Konserwatiewe Party in Brittanje gaan waarskynlik een van sy grootste oorwinnings behaal op 8 Junie wanneer die Verenigde Koninkryk se kiesers hulle na die stembus wend in ’n vervroegde…

Islamitiese Staat wil vernietigend optree

Kort voor die Moslems se “Ramadan” begin, het die Islamitiese Staat (IS) terroriste sy vegters opgeroep tot ’n “alles vernietigende oorlog teen die ongelowiges” van die Westerse wêreld. Westerse lande…

Noord-Korea lanseer ballistiese missiel

Noord-Korea het Maandagoggend opnuut ’n ballistiese missiel lanseer wat weereens in Japanese seewater beland het. Die owerheid van Suid-Korea het die inligting verstrek waarna die Japanse regering die voorval bevestig…

Merkel se wantroue verhoog teen Trump

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het haar wantroue uitgespreek teen die Amerikaanse president na afloop van die mislukte G7 beraad op ’n Italiaanse eiland wat die naweek ten einde geloop…

Poetin en Macron in druk gesprek

Die Franse sosialis, president Emmanuel Macron, het ’n ontmoeting gereël met president Vladimir Poetin van Rusland, wat die eerste van sy soort is sedert Frankryk se nuwe president ingesweer is….

Verlore Seun

Noudat daar in die openbaar melding gemaak is van bepaling van eienaarskap van grondgebied, maar nie oor die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gaan nie, laat dink dit my aan die…

Bergmagrietjie / Ursinia sericea

Wat ‘n pragtige dekoratiewe plant is dit net nie hierdie nie? Dit is omtrent droommooi en groei baie goed in gebiede waar fynbos aard. Die Bergmagriet is in die familie…

Broodjie vir onverwagte gaste

  Kry u onverwags mense en daar is nie meer brood in die broodblik vir ‘n paar toebroodjies nie? Bak sommer vinnig hierdie volgende skonkaasbroodjie. Maklik met bestanddele wat in…

Motorrubriek – Suzuki Baleno 1.4 GLX

  Die 2017 Suzuki Baleno is ‘n opgekikkerde weergawe van die vorige model en dit is 145 mm langer, 50 mm breër en hurk 50 mm nader aan die padoppervlakte….

Vermaaklike Vreugde

  En in dié dag roep die Here … tot geween en tot rouklag … maar kyk, daar is vreugde en vrolikheid, beeste word doodgemaak en skape geslag, vleis geëet…

Ekonomiese aanduiders : 29 Mei 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.86( R12.95) Rand / euro  R14.36 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.46 ( R16.64) Brent Ruolieprys per vat $52.08 ( $51.16) Goud per fyn-ons $1 266…

SAUK alweer koploos

Skaars in die pos en klaar weer geskors. Dit is die lot van die waarnemende uitvoerende hoof van die SAUK, James Aguma. Die waarnemende waarnemende hoof sal nou wees Tseliso…

Rugstekery in DA

Mmusi Maimane is skynbaar besig om enige moontlikheid van Helen Zille om herverkies te word tot die party se provinsiale leierskap teë te staan. Zille is glo genader deur top…

Reisgogga pak OB

Dit lyk asof adv. Busisiwe Mkhwebane, soos die land se politieke leiers, baie reis en daardeur die minimum van hulle verantwoordelike werk verrig. Sedert haar aanstelling as Openbare Beskermer ses…

Stellenbosch student sterf na kaping

Die liggaam van Hannah Cornelius, ‘n Matiestudent, is gevind naby ‘n plaas tussen Kraaifontein en Stellenbosch. Cornelius en ‘n mede Matie vriend is Vrydag aand gekaap in Stellenbosch. Haar metgesel…

BMW ondervind onderdele probleme

Die motorvervaardiger BMW, het produksie gestaak in Duitsland, Sjina en Suid Afrika weens ‘n tekort aan onderdele vir stuurmeganismes. Dit sal klaarblyklik slegs vir een dag wees tot die onderdele…

Minister sien die lig

Die minister van energie, Mmamoloko Kubayi, het tydens ‘n energie “imbizo” skielik die lig gesien en gemeld  dat onwettige elektrisiteitskoppeling ‘n groot probleem is regdeur die land. Sy het huiseienaars…

E-Tol se laaste stuiptrekkings

Ook Cosatu het by die koor aangesluit wat sê dat alle skuld van motoriste rondom die E-Tol stelsel afgeskryf moet word. Volgens Cosatu moet openbare paaie deur die plaaslike regering…

Balju maak binnelandse sake kantoor leeg

Mense wat hoop om in Nelspruit gehelp te word met identiteitsdokumente, geboortesertifikate of paspoorte, gaan erg teleurgesteld moet omdraai, omdat die kantoor van Binnelandse Sake leeg is. Die keer is…

Zuma dalk na Abu Dhabi

Kan SA dalk gered word deur Zuma se “emigrasie” na Dubai? Verdoemende e-posse het die naweek die lig gesien waarin Zuma, minister Mosebenzi Zwane, Brian Molefe en Malusi Gigaba, gebaat…

ANC nie so demokraties nie

Nadat die ANC ‘n belangrike setel in die munisipale tussenverkiesing in Beaufort-Wes teen die DA verloor het, betwis hulle nou die uitslag en het hulle geëis dat daar weer gestem…