Mooiplaas inwoners blokkeer paaie

Die R55 buite Pretoria het weer die anargie en chaos van die land beleef toe inwoners die paaie met brandende buitebande en klippe versper het oor swak dienslewering.

Blankes beleef elke dag die agteruitgang van diens en swak dienslewering maar hulle het nĂªrens in die land die strate in gevaar en paaie blokkeer of skole en universiteite afgebrand nie.