Cyril O Cyril

Cyril Ramaphosa het by die Black Bussiness Council  (let wel “Black”) se byeenkoms  gesê dat die regering nooit die stryd teen korrupsie sal prysgee nie en dat instellings van die staat nooit “gekaap” sal word nie. Hy betreur die feit dat swartes gemarginaliseerd word in die sakesektor en gebruik die woorde “languish in activity”. as hy praat van swart sakelui.

Dit is egter hul etos of werksetiek om eerder te “verwelk “ as om te werk maar die witman moet skuld kry vir hul onvermoë om op te styg of op te staan en agtergeblewenes te bly.

Hy versuim egter om sy mede-lede in die ANC aan te spreek oor hul bedrog en diefstal, of is dit ‘n geval van selektiewe geheueverlies.?

Waarnemer