Daily Archives: April 27, 2017

Stemreg en staatkundige oplossings in perspektief – deel 1

Sekerlik een van die grootste leuens waarmee die ANC en sy front-organisasies die rewolusionêre aanslag gevoer het, was die leuen oor temreg. Op 27 April vier nuttige idiote (soos Lenin…

Vryheid word bandeloosheid

Vandag word landwyd die oorgawe van FW de Klerk aan die ANC herdenk, onder die vaandel van Vryheidsdag, wat in die lig van onlangse gebeure eerder bekend kan staan as…

Phalaborwa brand ook

Vier vragmotors en verskeie ander voertuie is op Phalaborwa aan die brand gesteek. Die geweld het skynbaar ook na omliggende dorpe uitgekring. Die polisie beweer dat hy ‘n wakende oog…

Coligny verwoes oor seun se selfmoord

Die 12-jarige wie se dood na bewering die aanleiding was tot die verwoesting in Coligny, het selfmoord gepleeg. Nadat hy en ‘n vriend op heterdaad betrap is dat hulle sonneblomme…

Nog ‘n staatsentiteit se bestuur afgedank

Die afdanking van besture van staatsentiteite word nou al byna mode. Feitlik alle rade van entiteite waar die staat inspraak in die bestuur het, soos Eskom, SABC, en Prasa, het…

Regering kry weer bloedneus in hof

In die jongste bloedneus wat die ANC-bewind in ‘n hof opgedoen het, het die Wes-Kaapse hooggeregshof bevind dat feitlik alle prosesse van die regering se kernkragooreenkoms met onder meer Rusland…

Lenasia inwoners beveg grondbesetting

Inwoners van die suidelike uitbreidings van Lenasia by Johannesburg, het in konflik met die polisie beland toe hulle betoog het teen plakkers wat grond onwettig beset. Die polisie het skokgranate,…

Mynmaatskappy gaan nie verder is SA belê

Nadat Pioneer Foods verlede week aangekondig het dat hy bepaalde projekte in Suid-Afrika op ys plaas hangende die situasie in die land na die afgraderings, het die mynreus, Sibanye Gold,…

Staatskaping begunstigdes amper bokveld toe

As die polisie nie ingegryp het nie, was dit skynbaar amper die laaste dag op aarde vir verskeie bevoordeeldes van die sogenaamde staatskaping. Die polisie het na ‘n ondersoek van…

Frankryk nader die kruispad

Die presidentskandidaat van Front Nasionaal, Marine Le Pen, het haar bedanking ingedien as voorsitter van die party. Le Pen sê in ’n TV onderhoud dat sy dit doen om al…

Venezuela sink in chaos

Venezuela is in chaos gedompel met derduisende betogers wat hulle ontevredenheid in die strate toon, en wat gelei het tot die dood van 24 mense volgens die Menseregte Kommissaris. William Saab…

Missielskild vir Suid-Korea beplan

Weermagdeskundiges van Amerika het begin met die opstel van ’n uiters moderne missiel afweer stelsel in Suid-Korea om die land te beveilig teen die kommuniste van Noord-Korea. Die skild teen…

Fillon nie meer Republikeinse leier

Die voormalige Franse presidentskandidaat van die Republikeinse Party, François Fillon,  het die leierskap van die party neergelê en gesê hy wil net ’n “gewone kandidaat” wees in die parlementêre verkiesing…

Trump kry die wind van voor

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, kry die wind van voor oor verskillende projekte wat hy wou deurvoer, waarvan die finansiering van die grensmuur met Meksiko een is. Die…

Russe tree in vir oostelike Oekraïne

Rusland het blitsvinnig opgetree in die ooste van die Oekraïne nadat die regering van die land die kragtoevoer na die gebied afgesny het, en elektrisiteit gekoppel wat die gebied voortaan…