Daily Archives: April 24, 2017

Een of een miljoen

In die Bybel , Ou en Nuwe Testament, word daar dikwels na getalle verwys. Vir die mens is getalle belangrik –so was baie kinders beskou as ‘n seën van die…

DIE HEILIGE GEES OORTUIG JOU DAT JY KIND VAN GOD IS

Want julle het nie ontvang ’n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader!…

Lekker saam met braaivleis

Wat eet ons saam met braaivleis die naweek? Kom ons maak ‘n romerige kapokaartappelgereg met gesnipperde spek.   Anderste Kapokaartappels Bestanddele: 1 pakkie strepies spek gesnipper 500 gr jong aartappels…

Mandevilla een van die mooiste rankplante in ons tuine

Mandevilla het voorheen bekend gestaan as dipladenia. Dit is ‘n groep mooi klimplante wat van Suid- en Sentraal-Amerika afkomstig is. Mandevillas behoort aan die Apocynacee familie. Daar is vandag talle…

Motorrubriek – Renault Sandero Stepway Dynamique

  Sedert 2014 het daar nie veel veranderings aan die Renault Sandero plaasgevind nie. Dit wat wel plaasgevind het die algemene aansig van die voertuig verbeter en dit meer verbruikers…

Saftu begin op rassistiese noot

Die nuwe vakverbond, die South African Federation of Trade Unions (Saftu), het die uitgeskopte Cosatu leier, Zwelinzima Vavi, onbestrede as hulle eerste leier verkies. Een van die sprekers op die…

Derde van grond in swart hande

Sedert 1993 het blankes se besit van grond in die land geleidelik afgeneem, en swart boere besit reeds ’n derde van die bewerkbare landbougrond in Suid-Afrika. Dit blyk uit navorsing…

Nkosazana wil haar ex oortref in rassisme

Die aspirantpresident van die ANC en die land, Nkosazana Dlamini-Zuma, probeer haar ex-man, Jacob Zuma, skynbaar oortref in rassistiese uitsprake teen blankes om populistiese steun vir haar aspirasies om president…

Betogers barbaars teenoor diere

Sogenaamde diensleweringsbetogings het ‘n nuwe vlak van barbarisme aangeneem toe betogers op Lichtenburg ‘n vragmotor met kuikens voorgekeer het, ‘n aantal kuikens uit die vragmotor gegooi het, en die res…

Paasnaweek swarter as verlede jaar

Vanjaar se Paasnaweek het uiteindelik ‘n donker naweek op die paaie blyk te wees met ‘n styging van 51% in die padsterftes teenoor verlede jaar. Verkeersowerhede se hoop om die…

eNatis van lyn: motoris kan misdadiger word

Voertuigeienaars kan nou moontlik die gevolge dra van eNatis se onvermoë om sy Telkom-rekening van R8 miljoen te betaal aangesien eienaars ingevolge die Nasionale Padverkeerswet beboet kan word indien hul…

Minister keur goue handdruk af

Terwyl Brian Molefe gewag het vir sy R30 miljoen “pensioen” uitbetaling het die minister van Openbare Werke, Lynne Brown, die uitbetaling geveto deur te sê dat sy geen regverdiging sien…

Tim Noakes onskuldig

Die Mediese Professionele Raad van SA (HPVSA) het prof. Tim Noakes onskuldig bevind op ‘n klag van professionele wangedrag. Dit volg nadat Noakes ‘n moeder op Twitter aanbeveel het om…

Tesourie stop Gupta/Zuma kontrak

  Nasionale Tesourie het Eskom verhoed om twee kontrakte te verleng met .  Die korrekte prosedures is klaarblyklik nie gevolg nie en  sou die kontrakte toegestaan gewees het, sou die…

OR Tambo Maatskappy skors 30 werkers

Die lughawensmaatskappy het bekend gemaak dat hul 35 van hul 56 inligtingstoonbank se personeel geskors het nadat dit aan die lig gekom het dat die werknemers onwettige belonings of kommissie…

Maatskappy hoes R1,7 miljoen vir ANC partytjies

‘n Kontrakteur wat ‘n R2 miljard kontrak met Eskom beding het, het bykans R1,7 miljoen aan die tesourier-generaal van die ANC betaal nadat Zweli Mkhize ‘n pleidooi gerig het aan…

Nkandla – weer ‘n opgradering?

Ten spyte van die R246 miljoen wat reeds vermors is op die presidensiële “woning” is Jan Publiek in vir nog ‘n paar rand wat spandeer gaan word op Nkandla. Die…

Afgradering se eerste slagoffer

Pioneer Foods is een van die eerste slagoffers van Jacob Zuma se kabinetskommeling en wat gelei het tot die afgradering van die land se ekonomie na rommelstatus. ‘n Ooreenkoms wat…

Ekonomiese aanduiders : 24 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.01( R13.16) Rand / euro  R14.11 ( R14.10) Rand / Britse pond R16.61 ( R16.80) Brent Ruolieprys per vat $52.24 ( $53.02) Goud per fyn-ons $1 276…

Le Pen en Macron in tweede rondte

Marine Le Pen en Emmanuel Macron het in die eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing die meeste stemme getrek en daarmee hulle plekke in die tweede rondte verseker. Die eerste…

VN veroordeel Noord-Korea se kernprogram

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ’n kompromie aangegaan met Rusland, en toe ’n afgewaterde resolusie aanvaar wat Noord-Korea se kernwapen program veroordeel. In die resolusie wat Noord-Korea se…

Bush besoek Namibië en Botswana

Die voormalige president van Amerika het pas ’n kort besoek gebring aan Namibië en Botswana in opvolging van die Bush hulpfonds wat oor twee dekades verleen is aan mense van…

Finland heroorweeg dalk EU lidmaatskap

Sampo Terho is lid van die parlement en voorsitter van die “True Fins Party” in Finland, en het hul verkiesingsveldtog afgeskop en gesê as die party sou wen, sal lidmaatskap…

Exxon moet sanksies teen Russe gehoorsaam

Die Amerikaanse regering het geweier om toegewings te maak aan Exxon en gesê die oliemaatskappy moet die sanksies teen Rusland eerbiedig. Steven Mnuchin, die Amerikaanse minister van finansies het die…

VSA vonnis Russiese kraker

Die seun van ’n Russiese parlementslid is in die Amerikaanse stad Seattle se hoogste hof veroordeel tot 27 jaar tronkstraf vir sy betrokkenheid in die onwettige inmenging van die Amerikaanse…

Honderde AFD lede by konferensie

Sowat 4 000 polisiebeamptes is opgeroep om wet en orde te handhaaf in Keulen waar sowat 600 afgevaardigdes van Alternatief vir Duitsland (AFD) se lede ’n party konferensie gehou het….

Taliban dood dosyne Afgaanse soldate

Dosyne Afgaanse troepe is gedood in ’n aanval wat by ’n militêre kamp in die Balkh provinsie uitgevoer is deur die Taliban terroriste. Die aanval wat Saterdag uitgevoer is deur…

VSA Visepresident Pence besoek Australië

Visepresident Mike Pence van Amerika het tydens sy besoek die afgelope naweek aan Australië, gesê die Amerikaanse regering het groot waardering vir die regering van Australië se ferm standpunt oor…

Wêreld Nuusflitse – 24 April

Irak Honderde gesinne het uit die Irakse stad Mosoel gevlug nadat die weermag toegeslaan het op vestings van die Islamitiese Staat waartydens talle terroriste gedood is.   Griekeland Kinders van…