Daily Archives: April 21, 2017

Perspektief op volhoubare ekonomiese groei

In die voorafgaande rubriek het ons die belangrikheid van onderwys en opvoeding kortliks toegelig, deur onder andere te verwys na die ekonomiese- en nywerheidsprestasies van ons volk wat op deeglike…

Cyril O Cyril

Cyril Ramaphosa het by die Black Bussiness Council  (let wel “Black”) se byeenkoms  gesê dat die regering nooit die stryd teen korrupsie sal prysgee nie en dat instellings van die…

Vreemde bedmaats in Freedom Movement

Op Oorgawedag, 27 April, gaan die vakbond Solidariteit by die sogenaamde Vryheidsmonument in Pretoria, aansit saam met die EFF, Cope, DA, UDM , Fedusa en die seën van Desmond Tutu…

OB moet Molefe handdruk ondersoek

Die stof het nog nie gaan lê om die R30 miljoen goue handdruk van die voormalige hoof van Eskom, Brian Molefe nie, en die Openbare Beskermer se hulp is nou…

Plaasmoord op Wepener

Alhoewel daar nog min besonderhede bekend is, het die polisie bevestig dat ‘n boer in sy veertigs en ‘n huiswerker in haar vyftigs op ‘n plaas in die Wepener distrik…

Rommelstatus tref die motorbedryf

Die afgradering van die land se ekonomie na rommelstatus is reeds besig om sy merk te maak in die motorbedryf. Toegang tot krediet, die verswakking van die rand, asook inflasie…

Mooiplaas inwoners blokkeer paaie

Die R55 buite Pretoria het weer die anargie en chaos van die land beleef toe inwoners die paaie met brandende buitebande en klippe versper het oor swak dienslewering. Blankes beleef…

Swart Wits studente betoog alweer

‘n Beroep is op studente gedoen by Wits universiteit om op te hou buitebande brand en eerder om die tafel te kom sit met bestuur as daar griewe is. Klagtes…

Ekonomiese aanduiders : 21 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.16( R13.28) Rand / euro  R14.10 ( R14.23) Rand / Britse pond R16.80 ( R16.96) Brent Ruolieprys per vat $53.02 ( $53.09) Goud per fyn-ons $1 280…

Spanning verhoog tussen EU en Turkye

Die spanning is aan die toeneem tussen Turkye en die Europese Unie nadat die land in ’n referendum ’n ja-stem uitgebring het vir Grondwetlike veranderings wat die huidige president in…

Sjina en Rusland speel saam in VN

Die moontlikheid dat Sjina en Rusland saamspeel en die Verenigde Nasies se resolusie geblokkeer het, toon duidelik dat die kommuniste steeds mekaar die hand reik wanneer nodig. In die pas…

Frauke Petry nie AFD kandidaat

Vir duisende ondersteuners van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD) is dr. Frauke Petry die simbool van Duitsland se “herwinning van Duitsland vir die Duitse volk”. Sy het egter aangekondig…

Ivanka klerereeks nou in Australië

Terwyl ’n groot maatskappy in Amerika besluit het om nie die Ivanka Trump modelreeks damesklere verder te bemark nie, het honderde kleiner winkels begin om die gewilde reeks klere aan…

Australië tree op ten Noord-Korea

Australië se minister van buitelandse sake, Julie Bishop, het aangekondig dat die land strenger sanksies instel teen Noord Korea. Die aankondiging kom te midde van die groter spanning tussen die…

Republikein Fillon vertoon al sterker

Die kandidaat van die Republikeine in Frankryk, François Fillon, het te midde van verskeie pogings om hom te diskrediteer met talle aantygings, tot almal se verbasing die afgelope week aansienlik…