Daily Archives: April 20, 2017

Ramaphosa die redder?

Nadat Cyril Ramaphosa sy terugkeer tot die politiek gemaak het, was daar by baie die verwagting dat hy dalk ‘n soort redder kan wees omdat hy ‘n lang draai deur…

Ramaphosa verdedig radikale transformasie

Vir diegene wat hulle hoop gevestig het op die sogenaamde kapitalis van die ANC, Cyril Ramaphosa, is waarskynlik erg ontnugter na sy verdediging van sy baas Zuma se radikale ekonomiese…

Radikale Ekonomiese ellende op pad

Standard & Poor’s, die graderingsmaatskappy, het gewaarsku dat Suid Afrika se kredietgradering nog verder afgegradeer kan word as politieke onsekerheid ekonomiese groei in die land sou verhinder. Intussen het die…

Durban lugmonitors buite werking

Dit het aan die lig gekom dat nege lug moniteringstasies in Durban nie in werking is nie en kan daar nie bepaal word of die lug besoedel is al dan…

Minister van Finansies se “mal” adviseur praat Ramaphosa taal

Die tesourie het homself gedistansieer van die uitlatings van prof. Chis Malikane, die ekonomiese adviseur vir die minister van finansies. Hy het ‘n oproep gedoen dat banke, myne en versekeraars…

Nuusflitse

Kaapstad inwoners staar tariefverhogings in die gesig Met die begroting wat voorgelê is vir goedkeuring het die raad voorstelle gemaak dat tariewe van water en elektrisiteit vir verbruikers verhoog moet…

Ekonomiese aanduiders : 20 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.28( R13.31) Rand / euro  R14.23 ( R14.26) Rand / Britse pond R16.96 ( R17.04) Brent Ruolieprys per vat $53.09 ( $54.76) Goud per fyn-ons $1 279…

Baske se vryheidstryd gaan voort

Die Baskiese weerstandsbeweging, ETA,  het onlangs hulle versteekte wapens en ammunisie oorhandig aan die Franse polisie en gesê die gewapende stryd word laat vaar, maar die vryheidstryd gaan voort. Die…

Trump word tot kalmte gemaan

Terwyl president Donald Trump van Amerika se aansien drasties toegeneem het onder Amerikaners na die groot bom in Afghanistan gegooi is teen die terroriste, het verskeie lande die president gemaan…

Stort Islamitiese Staat terreurbende in duie?

Een na die ander vernietigende aanval op die Islamitiese Staat (IS) en die gevolglike dood van verskeie leiersfigure, het daartoe gelei dat die terroristegroep dit nou oorweeg om onder Al…

Korrupsie in Brasilië eis hoë tol

Die besluit om ’n Brasiliaanse korporasie swaar te beboet weens beweerde korrupsie, het die politieke arena verander, en president Michael Temer verwag dat minstens een derde van sy kabinet hulle…

Koop en huur Amerikaans

In nog ’n stap om uitvoering te gee aan verkiesingsbeloftes, het president Donald Trump van Amerika die nuwe dekreet onderteken wat bekendstaan vir die bevordering van ondersteuning aan Amerika. Sy…

Theresa May hou blitsverkiesing

Die skielike aankondiging deur die Britse eerste minister, Theresa May, dat ’n vervroegde algemene verkiesing in Junie gehou word, het Britse kiesers vir ’n wyle tot stilstand geruk. Tydens die…

VSA bly staan by bondgenote

Amerika sal by sy bondgenote staan in tye van ’n krisis, en sal ook in die tyd sy verantwoordelikheid nakom teenoor Suid-Korea terwyl die Noord-Koreaanse regering “roekeloos” optree. Dit is…