Daily Archives: April 19, 2017

Ekonomiese aanduiders : 19 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.31 ( R13.34) Rand / euro  R14.26 ( R14.20) Rand / Britse pond R17.04 ( R16.73) Brent Ruolieprys per vat $54.76 ( $55.39) Goud per fyn-ons…

Huigelaars ignoreer grondwet as dit gaan oor Afrikaners

Wanneer dit hulle pas, beroep die spul huigelaars hulle op die Suid-Afrikaans grondwet, maar wanneer hulle die Afrikaner wil verkleineer, verdruk en vertrap, kan die grondwet met sy kastige waarborge…

Onsekerheid dalk rede vir selfmoord onder boere

Die effek van die knellende droogte, saam met die misdaad op plase, die tekort aan finansiële ondersteuning en onsekerheid oor die regering se grondbeleid, veroorsaak enorme spanning vir boere. Dis…

Kaapse water kritiek

Die droogte in die Wes Kaap stuur op ‘n ernstige krisis af. Volgens berekeninge het Kaapstad slegs genoeg water vir 99 dae, wat bykans 3,7 miljoen mense raak. Damme se…

Regstudies in weegskaal

Vier Universiteite het kennis ontvang van die Raad vir Hoër Onderwys dat hul dalk nie meer mag voortgaan met die aanbieding van hul LLB kursusse nie. Die vier universiteite is…

Zoeloe koning kry R58 miljoen in 2017

Ten spyte van wanbesteding en verantwoordbaarheid teenoor die Natalse premier gaan die koningshuis in die volgende boekjaar R58,8 miljoen ontvang, wat ongeveer R10 miljoen meer is as die vorige jaar….

Apple wil ook selfbestuur motors bou

Die tegnologiese reus Apple gaan blykbaar ook begin met die ontwerp en bou van ’n selfbestuur motorvoertuig nadat vergunning aan die maatskappy gegee is deur die Departement van Motorvoertuie in…

Ivanka Trump besoek Kanselier Merkel

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het tydens haar besoek aan president Trump, ’n amptelike uitnodiging gerig aan Ivanka Trump om besoek te bring aan Duitsland. Die uitnodiging is gerig met…

Sjina en VSA soek oplossing vir N-Korea krisis

Sjinese leiers werk saam met die Verenigde State van Amerika om ’n werkbare en affektiewe oplossing te vind vir die Noord-Koreaanse kernwapen krisis. Inligting oor die samewerking is verstrek in…

Franse verkiesingsveldtog gelaai met spanning

Met enkele dae wat oor is voor die eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing gehou word, is die spanning aan die oplaai onder die elf kandidate en die Franse kieserskorps….

Noord-Korea gaan weekliks kerntoetse doen

Terwyl verskeie lande die Amerikaners gemaan het tot groter kalmte oor die krisis in Noord-Korea, het die kommunistiese leier die Trump administrasie verder uitgelok deur aan te dui dat weeklikse…

Le Pen stel immigrasie op die voorgrond

Gedurende Marine Le Pen se suksesvolle veldtog het sy verskeie aktuele onderwerpe aangeraak in haar toesprake, maar in Parys het sy die klem laat val op die immigrasie krisis en…

Wêreld Nuusflitse – 19 April

  Frankryk Sowat sestig linkse kiesers het probeer om Marine Le Pen se byeenkoms in Parys te ontwrig, maar is deur die polisie met traanrook van die toneel verwyder waar…