Daily Archives: April 18, 2017

Paasnaweek eis weer padslagoffers

Soos met elke Paasnaweek was daar weer talle padsterftes. Alhoewel die finale statistiek eers later die week beskikbaar sal kom, is reeds 105 padsterftes die naweek bevestig. Tweegroot ongelukke, in…

Het Guptas eie rassistiese weermag?

Die Black First Land First (BFLF) beweging, wat berug is vir hulle onverdraagsaamheid teenoor blankes, is skynbaar besig om hulle te omvorm in ‘n soort private weermag vir die omstrede…

Finansminister se raadgewer bepleit nasionalisering

Die nuut aangestelde raadgewer van die nuut aangestelde minister van finansies, prof Chris Malikane. Hy het ‘n artikel geskryf onder die opskrif “Ons kans om die revolusie te voltooi”, en…

Afrikaans weer in howe onder skoot

Ondanks die terugkrabbeling vanuit die hoofregter se kantoor, blyk dit duidelik dat Afrikaans weer eens onder skoot is in die land se howe. ‘n Engelse Sondagkoerant het onthul dat die…

Kaapstad se raad het geld om te mors

Die DA-beheerde stadsraad van Kaapstad beplan om ‘n standbeeld van die eens veroordeelde terroris en latere president, Nelson Mandela, op te rig teen ‘n beraamde koste van R3,5 miljoen terwyl…

Hongarye skrik nie vir EU dreigemente

Die Europese Kommissie het Hongarye gedreig om af te sien van sy beplande maatreëls “wat nie strook met die EU se demokratiese wette en waardes nie”. Frans Timmermans, die visevoorsitter…

Iran gereed vir Mei-verkiesing

Die vorige president van Iran, Mahmoud Ahmadinejad, het aangekondig dat hy te midde van ’n opperleier se vermaning, gereed is as kandidaat in die verkiesing wat in Mei gehou word….

Tesla bou elektriese vragmotor.

Miljardêr, tegnoloog, ruimtevaart deskundige, en hoë tegnologie motor fabrikant, is alles in een man, die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk, opgesluit. In ’n mediaverklaring van die afgelope naweek het Musk bekendgemaak…

Brasiliaanse korrupsie skandaal kring uit

Die korrupsie skandaal waarby talle senior lede van die regering betrek word, is besig om verder uit te kring en ondersoeke word nou gedoen na meer as ’n 100 politieke…

Oudste mens ter ruste

Die wêreld se oudste mens, Emma Morano, het na 117 jaar en 137 dae, in die noordweste van Italië haar laaste asem uitgeblaas. Haar dokter wat vir jare oor haar…