Daily Archives: April 17, 2017

Nagtoneel per satelliet vasgevang

NASA se wetenskaplikes het nuwe wêreldkaarte gemaak van die aarde, en ook foto’s van nagtelike tonele vrygestel wat mense regoor die wêreld gaande het. Talle foto’s van die verskillende wêrelddele…

Verkiesings

Die grootskaalse bedrog wat gepleeg word tydens verkiesings laat die vraag ontstaan of die metode om regeerders aan te stel, se tyd nie uitgedien is nie. Miskien was die beweerde…

Deur God bevry

Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet, om die wat onder die wet was, los…

Op die volksakker – die doodsklok vir wet en orde?

In die afloop van 7 April het dit gegons oor die “solidariteit onder die nasie”, en die “populêre front” teen die naakte korrupsie en nepotisme van Jacob Zuma. Verstaanbaar probeer…

Treurmoerbeiboom / Morus alba

Die Treurmoerbeiboom is ‘n medium tot klein boompie of struik en groei vinnig. Dit is in die familie Moraceae en die spesie is Morus. Natuurlik is hulle familie van die…

Lekker sampioene met groente

Na ‘n heerlike Paasnaweek, wat is daar vir ete sonder vleis? Heerlike gebakte sampioene en jy kan sommer allerhande groente byvoeg na smaak.   Bestanddele: Groot bruin sampioene (vir hoeveel…

Motorrubriek – Alfa Romeo Giulia Quadrifoglia Verde

Hierdie Alfa is die droom motor van enige Alfa ondersteuner! Wanneer daar rondom die motor gestap word en die vloeiende lyne aan die kant, die vier uitlaatpype aan die agterkant…

Eskom swyg oor goue handdruk vir Molefe

Die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, het na slegs anderhalf jaar by Eskom, skynbaar ‘n stewige goue handdruk van dié instelling gekry. Hy is inderhaas weg by die…

Talle plaasaanvalle oor feestyd dalk EFF werk?

Minstens veertien plaasaanvalle waarvan kennis gedra word, het tot dusver sedert 6 April plaasgevind. 6 April was die dag wat deur die EFF geteiken was vir grootskaalse plaasbesettings. Alhoewel daar…

Weermagbasis beroof

9 Infanteriebataljon se basis in Kaapstad deur vyf rowers beroof nadat hulle die wagte oorrompel het en ses R4-aanvalsgewere gebuit het. Die moontlikheid dat hulp van binne die basis verskaf…

Metrorail in die Kaap steier weer onder brande

Nog agt treinwaens is in die kaap verwoes tydens ‘n brand wat op die stasie van Kraaifontein. Verlede jaar het Metrorail ook geweldige verliese gehad as gevolg van treinwaens wat…

Bom oor Dlamini-Zuma bars behoorlik na Die Vryburger berig

Nadat Die Vryburger as eerste reeds op 3 April melding gemaak het van Nkosazana Dlamini-Zuma se misbruik van staatsbeskerming (sien http://www.dievryburger.co.za/2017/04/dlamini-zuma-begin-ook-opstekery/), het die bom behoorlik gebars met ondersoeke wat geëis…

Zuma by MRK verkla oor anti-blanke uitlatings

Alhoewel ANC-leier Jacob Zuma, hom tydens sy Paasnaweek optrede weerhou het van uitgesproke anti-blanke sentimente soos verlede week tydens die Chris Hani-herdenking, het hy tog sy hou na blankes probeer…

Turkye: Ja-stem wen net-net

Die Turkse referendum om grondwetlike veranderings aan te bring, het die huidige president ’n skrale oorwinning besorg. Met 96% van die stemme getel, het die ja-stem met 51% teenoor die…

VSA bombardeer IS in Afghanistan

Die Verenigde State het in Afghanistan die reuse GBU-43 bom gebruik teen die Islamitiese Staat. Dit is die eerste keer dat Amerika die reuse bom, wat deur die Amerikaanse weermag…

Terroriste dood 115 met motorbom

In ’n aanslag deur terroriste is sowat 115 mense gedood toe ’n kragtige motorbom by ’n konvooi passasiersbusse ontplof het. Die passasiers is gedood en tientalle is ernstig beseer naby…

VSA en Rusland probeer mekaar vind

Die Amerikaanse en Russiese ministers van buitelandse sake, Rex Tillerson en Sergej Lavrov, het beide beklemtoon dat hulle steeds poog om beter samewerking tussen die twee lande te kry met…

Noord-Korea se kernbasis gereed

Die Noord-Koreaanse kernwapen aanleg, Punggye-ri, in die noordelike gebied van die land, is gereed om in gebruik geneem te word wanneer dit ook al nodig mag wees. Volgens die analise…

Poetin steun ondersoek na gifgas

Die Russiese president, Vladimir Poetin, en sy Turkse ampsgenoot, president Recep Tayyip Erdogan, het hulle steun toegesê vir ’n internasionale ondersoek na die gebruik van gifgas en chemiese wapens in…

Tenkwa ontploffing dood tientalle

In die westelike deel van Meksiko het ’n tenkwa ontplof waartydens 29 mense omgekom het en talle ander beseer is. Die tenkwa wat op ’n snelweg tussen die deelstate Michoacán…

Turkye beskuldig EU van onwettige inmenging

President Recep Tayyip Erdogan van Turkye het die Verenigde Nasies en die Europese Unie daarvan beskuldig dat hulle ingemeng het in die referendum wat in die land gehou is. Die…

Franse kiesers nog besluiteloos

Die eerste rondte van die Franse presidentsverkiesing word die naweek gehou, en alles dui daarop dat Marine Le Pen met haar algehele voorsprong, ook sal deurdring na die tweede rondte…

Noord-Korea se missiel lansering misluk

Noord-Korea se sesde poging om ’n missiel te lanseer, het klaaglik misluk toe dit in Sinpo aan die oostekant van die land, afgevuur is. Die mislukte poging was ’n antiklimaks…