Daily Archives: April 13, 2017

Ekonomiese aanduiders : 13 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.42 ( R13.81) Rand / euro  R14.32 ( R14.64) Rand / Britse pond R16.83 ( R17.20) Brent Ruolieprys per vat $55.80 ( $56.42) Goud per fyn-ons…

Rus oor Paastyd

Die Redaksie van Die Vryburger wil se lesers daarop wys dat die koerant nie more (Vrydag) met die jongste nuus sal verskyn nie as gevolg van die Paastyd. Die koerant…

Parlement stel mosie teen Zuma uit

Die opposisiepartye het teruggekrabbel en versoek dat die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma uitgestel moet word. Die DA, die UDM en die EFF het versoek dat die poging…

Valke Hoof moet uit sê Hof

Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis dat die omstrede hoof van die Valke, Berning Ntlemeza, onmiddellik sy pos moet ontruim. Ntlemeza het ‘n vorige hofbevel eenvoudig geïgnoreer. Die hof het…

Prasa staar stakings in die gesig

Sodra die een unie begin staak volg die ander gedienstig en dreig ook om te staak. Untu, die vervoer vakverbond, gaan ‘n onbetaalde tyd staak weens loongeskille wat nie opgelos…

Regslui baat by staatsdepartemente se foute

Die departement van Sosiale Ontwikkeling het R30 miljoen spandeer aan regskoste sedert 2013. Die departement met sy minister, Bathabile Dlamini, is die afgelope jare kort-kort in die howe rondom appèlle…

Zulu probeer beleggers troos

Die minister van kleinsake ontwikkeling, Lindiwe Zulu, sê in ‘n verklaring dat radikale ekonomiese transformasie beleggers nie behoort af te skrik nie. Die afgradering van die land na rommelstatus is…

Ramatlhodi bedank as LP

Die vorige minister van Openbare Dienste Administrasie, Ngoako Ramatlhodi, het die vierde oud-kabinetslid geword wat bedank het as LP na hul deur Zuma uitgeskop is uit die kabinet. Ramatlhodi sê…

Marine Le Pen sal ooreenkomste opskort

Marine Le Pen, die Franse presidentskandidaat van die Front Nasionaal, het in ’n massa vergadering gesê dat haar regering sal die Europese Unie se EU Schengen ooreenkoms opskort indien sy…

Brasilië ondersoek nege ministers

Die Brasiliaanse hooggeregshof het die groen lig gegee vir die voortgaan van ’n ondersoek na minstens nege ministers van die land se regering wat onder leiding staan van president Michel…

Selfs Hitler het nie gifgas gebruik

Die Amerikaanse Wit Huis se media woordvoerder, Sean Spicer het in die warmwater beland toe hy in ’n TV onderhoud gesê het dat Adolf Hitler nie eers gifgas gebruik het…

Noord-Korea waarsku Trump-regering

Noord Korea  is nie van plan om terug te deins vanweë die dreigende houding van die Verenigde State van Amerika nie. Die opmerking is deur die leier van die kommunistiese…

Geen twyfel oor wie gifgas gebruik het

Daar bestaan geen twyfel nie dat president Bashar al-Assad van Sirië verantwoordelik is vir die gifgas aanval op burgerlikes in sy land wat die dood van minstens 87 mense tot…

Groot maatskappye “beroof” VSA

Die vyftig grootste maatskappye in Amerika, waaronder instansies soos Apple, Pfizer, Goldman Sachs en Wal-Mart sorteer, het in die tydperk tussen 2009 en 2015 sowat 1,600 miljard dollar aan belasting…

Sjina vra vreedsame oplossing vir Korea

In ’n telefoniese gesprek met die Amerikaanse president, Donald Trump, vra president Xi Jinping van Sjina dat ’n vreedsame oplossing gevind moet word rondom die krisis in Noord-Korea. Die inligting…

Verhouding tussen Rusland en VSA versleg

Terwyl die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, en sy Russiese kollega, minister Sergej Lavrov, samesprekings in Moskou voer, het die Departement van Buitelandse Sake in Rusland die hoop…