Daily Archives: April 12, 2017

ANC word ‘n “Bantustan-party”

Die ANC is toenemend besig om homself in ‘n bantustan party te omvorm, omdat hy steun in die stede verloor. Dit is die mening van die politieke ontleder, prof. Andre…

Waardeketting moet volhoubare landbouplan uitwerk

Die regering gebruik die boere se kundigheid om sy radikale ekonomiese transformasie te help deurvoer, terwyl dit uiteindelik na die ANC se verklaarde doelwit van sosialisme en kommunisme lei. Dit…

Nog afgraderings van instellings

Die Fitch graderingsmaatskappy het Absa, Nedbank, First Rand, Standard Bank, Investec, Eskom, Transnet en MTN afgradeer na BB+ oftewel rommelstatus. Standard & Poor’s het Santam, Sanlam, Exxaro en Ou Mutual…

Nasionale busstaking beplan

Die Paasnaweek kan dalk vir die eerste keer in jare ‘n plesier op die land se paaie wees as die beoogde nasionale busstaking voortgaan. Numsa het 18 busmaatskappye kennis gegee…

Belastingbetalers werk net vir staatsamptenare

Staatsamptenare se salarisse neem tans 43% op van die staat se totale uitgawes, en in Junie moet hulle weer aanpassings kry wat ‘n persentasiepunt hoër moet wees as die verbruikersprysindeks….

Boere moet bedag wees op grondbesettings

Op die sosiale media het berigte die rondte gedoen van verwagte plaasbesettingsoor groot dele van die land. Dit was na aanleiding van die EFF se dreigement om op 6 April…

Prasa-raad moet heraangestel word

Die Hooggeregshof in Pretoria het die minister van vervoer gelas om die tussentydse Prasa-raad te vervang met die ou raad wat afgedank is. Dit volg nadat die voormalige Prasa voorsitter,…

Zuma kry protesoptogte as verjaardaggeskenk

Die ANC staatshoof, Jacob Zuma vier vandag sy 75ste verjaardag, en die grootste geskenk wat enige staatshoof seker kan kry is om daarvoor die mense in die straat te kry….

MK veterane opereer as private weermag

Dit is onaanvaarbaar dat die ANC se MK-veterane aangewend word om Luthuli-huis te beskerm en te verdedig, want dit beteken hulle word operasioneel aangewend wat nie toelaatbaar is nie. Die…

Ekonomiese aanduiders : 12 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.81 ( R13.93) Rand / euro  R14.64 ( R14.75) Rand / Britse pond R17.20 ( R17.27) Brent Ruolieprys per vat $56.42 ( $55.97) Goud per fyn-ons…

Trump besoek Sjina later vanjaar

  Die Sjinese president, Xi Jinping, het tydens sy tweedaagse besoek by die Amerikaanse president, Donald Trump, ’n uitnodiging gerig aan die Amerikaner om Sjina later vanjaar te besoek. Die…

Saoedi bou reuse plesier-oord

Saoedi-Arabië sal vroeg in 2018 begin met die oprigting van reuse stad wat ingestel is op plesier vir besoekers, en sal nie net ’n enorme groot stad wees nie, maar…

Venezuela vrees VSA inmenging

President Nicolas Maduro van Venezuela het die afgelope naweek in ’n TV onderhoud sy vrees uitgespreek oor moontlike Amerikaanse toetrede tot sy land se onrus. Hy sê Venezuela voel bedreig…

Franse peiling toon stand van kandidate

In peilings van drie verskillende instansies in Frankryk toon dat vier kandidate redelike sterk steun geniet vir die eerste rondte van die presidentsverkiesing wat oor twee weke gehou word. Die…

Noord-Korea gereed vir oorlog teen VSA

Die kommunistiese Noord-Korea het in ’n verklaring gesê die land is gereed vir oorlog teen die Verenigde State van Amerika, en vrees nie enige pogings van die VSA om sy…