Daily Archives: April 11, 2017

Luukse Dubai-huis van Guptas vir Nkosazana?

Die voormalige ANC-LP, Vytjie Mentor, het skynbaar ‘n bewering gemaak dat Nkosazana Dlamini-Zuma ‘n luukse huis in Dubai gekry het van die omstrede Gupta familie, in ruil daarvoor dat hulle…

Hof moet sê oor geheime stemming in parlement

Die besluit of die wantrouemosie teen Jacob Zuma in die parlement by wyse van geheime stembrief of ope stemming mag geskied, is nou in die hande van die Grondwetlike Hof….

Wittes gedreig by Hani dodeherdenking

Die stroom van rassisme teen wittes het weer dik gevloei tydens die herdenking van die kommunis Chris Hani se dood. ANC-leier Jacob Zuma het die veelrassige betogings verlede Vrydag, beskryf…

Christene ongelukkig oor oop Absa op Sondae

  Christene wat nog kliënte van Volkskas was, is erg ongelukkig oor die besluit van Volkskas se opvolger, Absa, om sy deure nou op Sondag oop te gooi vir besigheid….

Stadion se R10 miljoen skandaal

Van planne om die Bob van Reenen stadion in Krugersdorp op te gradeer, het niks gekom nie en R10 miljoen is in die proses vermors. In 2006 is aangekondig dat…

Anglo American wil steenkool aanlegte verkoop

Die Anglo American myngroep het aangekondig dat hulle hul steenkool aanlegte by New Vaal, New Denmark en Kriel gaan verkoop vir R2,3 miljard. Dit is klaarblyklik ‘n strategiese stap om…

Onderwysdepartement onder administrasie

Die Verre Noord onderwysdepartement is onder administrasie geplaas om hul finansiële probleme uit te sorteer. Protes deur werkers van die departement in Pietersburg duur al geruime tyd oor werksomstandighede, terwyl…

Drie verhoorafwagtendes ontsnap

Drie verdagtes wat verhoorafwagtend was vir verskeie misdade, insluitend roof, het ontsnap uit die polisieselle in Tzaneen. Geen inligting oor hoe hul ontsnap het is bekendgemaak nie.

ANC in Wes-Kaap ontevrede

Die ANC in die Wes-Kaap het versoek dat die party se nasionale uitvoerende komitee Jacob Zuma se kabinetskommeling moet bespreek asook die persoonlike  aanvalle  tussen lede van die ANC. Hulle…

Guptas se pantservoertuig verdwyn

  Die pantservoertuig van die Gupta broers by hul  Saxonworld kompleks het oornag “verdwyn” na navraag oor hoe hul ‘n militêre voertuig kan “besit”. Hulle regsverteenwoordiger het intussen gesê dat…

Sonenergie verbruik styg wêreldwyd

Wêreldwyd word die groen energie, waarvan sonkrag die grootste deel uitmaak, in toenemende mate aangewend as alternatief vir steenkool en kernkragsentrales. Alhoewel die beleggings in sonkrag aansienlik gedaal het, is…

Turkse spioene bedrywig in Duitsland

Die Ministerie van Openbare Sake in Duitsland sê ondersoek word gedoen na die bedrywighede van sowat 20 Turkse immigrante wat van spioenasie teen Duitsland verdink word. Volgens ’n woordvoerder doen…

Trump behaal sy grootste oorwinning

Die Amerikaanse Senaat het die afgelope naweek die benoeming van regter Neil Gorsuch tot lid van die hooggeregshof goedgekeur. Die goedkeuring word beskou as president Donald Trump se grootste oorwinning…

Baskiese rebelle handig hul wapens in

Die afgelope naweek het die Baskiese afskeidingsbeweging, die ETA, die plek waar hulle wapen arsenaal is, aan die Franse regering bekend gemaak. Na ’n stryd van 58 jaar het die…

Skotland kan deel van Kanada word

Indien die Skotse kiesers ten gunste is daarvan om die Verenigde Koninkryk te verlaat, kan hulle eerder na Brexit uitgevoer is, aansluit by Kanada. Ken McGoogan, ’n invloedryke meningsvormer in Kanada…

Venezuela gaan ekonomies ten gronde

Een van die talle betogings in die hoofstad van Venezuela teen die sosialistiese regering van die land, het die naweek tot ernstige geweld gelei. Die hoofstad Caracas was letterlik oorheers…

Wêreld Nuusflitse – 11 April

Brittanje Die bekende landmerk in Londen, die Big Ben horlosie, sal vir sowat drie maande stil wees terwyl deskundiges met noodsaaklike onderhoudswerk besig is om die uurwerk weer vir die…