Daily Archives: April 10, 2017

Volhardend Vorentoe

Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die…

Onderrig en onderwys – perspektief op die era sedert 1902

Onderrig en onderwys van ons volkskinders was die sleutel tot Afrikanersukses voor, maar ook na 1902. Te midde van ´n verskroeide land het die Bittereinder-Boer veral twee dinge gedoen: Plase…

Tamaryn / Suurdadelboom / Tamarind

Daar is seker nie baie van ons Suid Afrikaners wat hierdie boom ken nie en dat dit peule dra wat in kookkuns gebruik word nie. Tamaryn is ‘n peuldraende boom…

Smaaklike varklies

Vir baie min moeite kan u gerus die volgende varklies resep maak. U kan al die invryfbestanddele al die vorige aand aan die vleis invryf. Dit is maklik en word…

Motorrubriek – Mazda BT-50 3.2 4×4 A/T

  Die Mazda reeks was nog altyd een van die gewildste bakkies in die land. Tot onlangs het dit half in die skaduwee van die Ford gestaan maar dit het…

Tweede afgradering laat ekonomie nog verder steier

Na Standard en Poor’s se afgradering ‘n week tevore, het ‘n tweede graderingsagentskap, Fitch Ratings, ook Suid-Afrika op die rommelhoop gegooi. Die derde graderingsinstelling, Moody’s, sal later sy verslag bekendstel,…

Guptaboeties bang

Die omstrede vriende van die ewe omstrede staatshoof, Jacob Zuma, vriende vrees klaarblyklik vir hul lewens. Daar is ‘n gepantserde militêre voertuig in hul Saxonworld kompleks opgemerk wat hulle skynbaar…

Water en sanitasie departement het ‘n reukie

Nog ‘n staatsdepartement beleef finansiële probleme. Die parlement se portefeuljekomitee oor water en sanitasie gaan ondersoek instel ná bewerings dat die departement van Water en Sanitasie R3,5 miljard oortrokke is…

‘n Swart Suid Afrika?

Die moontlikheid van ‘n swart Suid-Afrika bestaan volgens dr. Frans Cronje van die Instituut vir Rasseverhoudings. Hy meen dat sou die tendens voortduur van veroudering van die blanke bevolking, tesame…

Eskom swyg oor “ongeldige” Gupta ooreenkoms

Eskom het skynbaar met die R4 miljard steenkool voorsieningskontrak “agteroor” gebuig om toe te sien dat die kontrak aan Tegeta Exploration and Resources toegeken word. Tegeta word besit deur die…

Die nulle word net meer

Die kernkrag ooreenkoms wat die ANC-regering  wil implementeer sal in Junie 2017 afskop wanneer Eskom tenders gaan aanvra vir ‘n kontrak van meer as 1 triljoen rand. ‘n Russiese maatskappy,…

Ekonomiese aanduiders : 10 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.81 ( R13.78) Rand / euro  R14.62 ( R14.67) Rand / Britse pond R17.07 ( R17.14) Brent Ruolieprys per vat $55.34 ( $55.71) Goud per fyn-ons…

VSA begin oorlog in Sirië

Die Amerikaanse weermag het op bevel van die land se president, Donald Trump, ’n oorlog begin deur 59 missiele af te vuur op ’n Siriese lugmagbasis. Die lugmagbasis wat deur…

Verdeeldheid in wêreld oor VSA optrede

Nadat die VSA 59 missiele afgevuur het op die Siriese lugmagbasis waar chemiese wapens gestoor word, wil die Amerikaanse regering verdere optrede teen president Assad ondersoek. Die mees waarskynlike opsie…

Landswye stakings verlam Argentinië

Wat beskou word as die konserwatiewe president van Argentinië se grootste krisis sedert hy twee jaar gelede die bewind oorgeneem het, word nou veroorsaak deur die optrede van demonstreerders wat…

May onderhandel nie oor Gibraltar nie

Brittanje se eerste minister Theresa May het sonder om doeke om te draai, aan die Europese Unie se voorsitter, Donald Tusk, gesê die Verenigde Koninkryk sal nie die soewereiniteit van…

Terroriste aanval in Swede dood vier

Die Sweedse polisie het die afgelope naweek bevestig dat minstens een persoon gearresteer is vir die moord op vier onskuldige mense in die Sweedse hoofstad Stockholm. Die verdagte word beskuldig…

VSA sal optree teen Noord-Korea

Indien dit nodig sou word, sal Amerika bereid wees om alleen op te tree teen die kommunistiese Noord-Korea wat tans besig is met talle toetse op ballistiese missiele. Dit is…

Poetin waarsku Trump oor missiel aanval

Rusland het gesê hy kanselleer die ooreenkoms met die Verenigde State om vliegtuie se vlug oor Sirië te respekteer wat voorkom het dat aanvalle op mekaar uitgevoer word. Die minister…

Rusland stuur fregat na Middellandse See

Rusland het die afgelope naweek een van sy fregat skepe wat ook ’n kruisermissieldraer is, na ’n basis in die Middellandse See gestuur. Volgens mediaberigte is dit die begin van…

VSA stuur oorlogskepe na Noord-Korea

’n Amerikaanse vliegdekskip is saam met ander oorlogskepe onderweg na die westelik gebied in die Stille Oseaan met die bedoeling om aanwesig te wees by enige gebeurlikhede wat deur Noord-Korea…

Wêreld Nuusflitse – 10 April

Kanada In die Kanadese provinsie Brits-Columbië is die verpligte dra van hoëhakskoene vir werkende vroue afgeskaf nadat die provinsiale premier, Christy Clark dit aangekondig het.   Spanje In Spanje is…