Daily Archives: April 7, 2017

Vrystaatse munisipaliteit onder administrasie

Die Mafube-plaaslike munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling insluit is deur die Vrystaatse provinsiale regering onder administrasie geplaas, aldus Jan Oost, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit. Mafube is as…

Burgemeester spandeer R300 000 op nag in hotel

Die burgemeester van die Emfuleni munisipaliteit is in die spervuur oor beweerde buitensporige bestedings. Simon Mofokeng het skynbaar in duur hotelle oorgebly en boonop skynbaar vals finansiële state voorgelê aan…

Oud-ministers bedank as LP

Mcebesi Jonas, Dipuo Peters en Tina Joemat-Peterson het as LP bedank nadat Zuma hul as ministers weggejaag het. Dit beteken dat die ANC  nuwe parlementslede kan aanwys, en die vermoede…

Nog ‘n maal en nog ‘n maal

Nog ‘n skool in die Vuwani gebied in Noord-Transvaal is afgebrand. Al wat die departement van onderwys skynbaar te sê het is dat hulle “teleurgesteld oor die insident.” Wanneer gaan…

Le Pen verniel sosialiste in debat

Die elf kandidate vir die Franse presidentskap, waarvan slegs drie noemenswaardige steun geniet, het weer eens te doen gekry met die vlymskerp Marine Le Pen wat die hele debat op…

Spanje soek skoor met Brittanje

Slegs twee dae nadat Britse politici dit onomwonde gestel het dat Gibraltar altyd deel van Brittanje sal bly, stuur die Spaanse regering ’n oorlogskip deur die water van Gibraltar. Die…

Trump roep adviseur terug uit VN

Die regse Steve Bannon wat deur president Donald Trump aangestel is as adviseur van die Nasionale Veiligheidsraad, is sy posisie kwyt. President Trump het hom as adviseur teruggetrek uit die…

Australië begin met groen energie projek

Lank nadat lande soos Suid-Afrika met sonenergie plase, asook windplase begin het, is die eerste groot projek in Australië begin met ’n reuse sonenergie plaas in die suidelike deel van…

Afrika beskuldig Indië van rassisme

Die minister van buitelandse sake in Indië het aantygings verwerp van swartes uit Afrika wat beweer dat daar teen hulle gediskrimineer word en dat Indiërs rassisties teenoor hulle optree. Hy…

Le Pen en Macron steeds die meeste steun

Die Franse presidentskandidate Emmanuel Macron en Marine Le Pen is volgens ’n meningsopname kop aan kop met 23,5% steun vir elkeen. Aanvanklik het die linkse media beweer dat Macron reeds…

Getoets: Elektriese skokke teen kanker

In die stryd teen die gevaarlike kanker in die pankreas en ook in die mens se lewer, het wetenskaplikes in Vlaandere gebruik gemaak van naalde wat elektriese skokke uitvoer om…

Wêreld Nuusflitse – 7 April

Noordsee In die Noordsee gebied het die seevaart polisie minstens 25 sportsakke gevind met kokaïen wat ’n totaal van meer as 1,25 metrieke ton bevat en ’n straatwaarde het van…