Daily Archives: April 6, 2017

Van Riebeeckdag herdenk

Verskeie herdenkingsgeleenthede vir Van Riebeeckdag vind steeds plaas. 6 April 1652 was die dag waarop Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het aan die Kaap, om ‘n verversingspos vir…

Calvinistiese Alliansie Nuusbrief nou beskikbaar

Die jongste uitgawe van die maandelikse Calvinistiese Alliansie Nuusbrief is weer beskikbaar vir belangstellendes. In die jongste uitgawe word gevra hoe behoort ons lewens te lyk, wanneer ander na ons…

Boere wil ook vuur met vuur beantwoord

Die passie wat die nuwe minister van Polisie, Fikile Mbalula, vir die lede van die polisie openbaar, is lofwaardig, en dit is goed dat hy hulle aanmoedig om vuur met…

Spesiale parlementsitting ‘n oefening in futiliteit

‘n Spesiale sitting van die parlement, wat deesdae meer die vorm van ‘n sirkus aanneem, is geskeduleer vir 18 April 2017. Die parlement is eintlik in reses tot vroeg in…

Radikale ekonomiese transformasie maak kos duur

Die feit dat die nuwe minister van finansies redelik ongeërg voorkom oor die land se pas verworwe rommelstatus, en die feit dat pres. Zuma nie daaroor wil praat nie, is…

Reën in die moederstad

Kaapstad het die eerste winterreëns beleef en verdere neerslae word verwag met stormwinde aan die Weskus. Selfs Transvaal en die Verre Noord- en Oos Transvaal kan vandag reën verwag met…

TLU SA hou landbou Volhoubaarheidskonferensie

‘n Volhoubaarheidskonferensie vir die landbousektor word op 11 April deur TLU SA aangebied in Pretoria. Die president van TLU SA, mnr. Louis Meintjes, sê TLU SA staan ‘n plan voor…

Kommuniste en vakverbonde eis steeds Zuma se kop

Ten spyte van die terugkrabbeling van senior ANC lede oor Jacob Zuma se optrede, bly die alliansievennote, SAKP en Cosatu, by hulle eis dat hy moet bedank. Beide voel dat…

Zuma trek die leisels stywer

Soos Die Vryburger gisteroggend berig het, staan die ANC-leier, Jacob Zuma, steeds sterk, en is hy daarenteen dalk sterker as voorheen. Die dokument wat per ongeluk vanaf die ANC se…

EFF loop deur onder diewe

Sensitiewe dokumente is gesteel vanuit die tesourier-generaal van die EFF se motor. Leêrs en ‘n skootrekenaar is vanuit Leigh-Ann Mathys se voertuig gesteel in Parkwood Johannesburg. ‘n Segsman van die…

EU veroorsaak spanning met Brittanje

Spanning is aan die opbou tussen die Europese Unie en Spanje aan die een kant, en Gibraltar en Brittanje aan die ander kant. Die regeringshoof van Gibraltar sê in ’n…

Seewater ontsouting nou uiters bekostigbaar

’n Britse navorsingspan het daarin geslaag om sout uit seewater te filtreer met behulp van ’n “wondermiddel” bekend as grafeem. Die wetenskaplikes meen die proses van filtrering kan verligting bring…

VSA stop betaling van VN gesinsbeplanning

Die Amerikaanse regering het die finansiering van die Verenigde Nasies(VN) se Populasie Fonds gestaak wat miljoene dollar spandeer aan gesinsbeplanning in agtergeblewe lande. Die VN se Agentskap vir Gesinsbeplanning is…

Noord-Korea lanseer nog ’n vuurpyl

Noord-Korea het Woensdag weer ’n middelafstand missiel gelanseer wat met die terugkom in die Japanse See beland het tot frustrasie van die Japanese regering sowel as die Amerikaanse owerheid. Die…

Franse regering ondersoek Front Nasionaal

Hernude pogings om Marine Le Pen te diskrediteer tydens die verkiesingsveldtog in Frankryk, word enkele weke voor die eerste rondte van die presidentsverkiesing uitgevoer. Die Departement van Justisie in Frankryk…

“Pienk Ster” diamant oortref alle rekords

’n Reuse 59,6 karaat diamant wat “Pienk Ster” gedoop is, is die afgelope week van die hand gesit vir $71,2 miljoen by ’n veiling van Sotheby. Die hoogste bod wat…