Daily Archives: April 5, 2017

Ons mag nie stilbly

Die laaste ruk doen al hoe meer gerugte die rondte dat die sosiale media fyn dopgehou gaan word deur die regering, en dat enige kritiek of opmerkings, selfs tot summiere…

Ellende onder ANC, voorspoed onder Verwoerd

Die besluit van Standard & Poors om Suid-Afrika tot rommelstatus af te gradeer, het nie as ’n verrassing gekom nie. Dié afgradering dreig lankal en het nou ’n werklikheid geword…

Op die volksakker – die “politieke oplossing”?

Terwyl ons geldeenheid tuimel en ekonomiese vooruitsigte in onsekerheid gedompel is ter wille van die materiële welvaart van enkelinge, word ons oorval deur “politieke oplossings” en oproepe om saam te…

Ekonomiese aanduiders : 5 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.64 ( R13.80) Rand / euro  R14.55 ( R14.70) Rand / Britse pond R16.94 ( R17.15) Brent Ruolieprys per vat $54.45 ( $53.18) Goud per fyn-ons…

Zuma skynbaar sterk in ANC, Ramaphosa nie

ANC-leier Jacob Zuma het skynbaar die storms binne die ANC oorleef en dalk selfs sterker uitgekom as wat verwag is, terwyl die posisie van sy adjunk, Cyril Ramaphosa waarskynlik verswak…

Groot protes Vrydag teen Zuma

Verskeie organisasies beplan eerskomende Vrydag ‘n optog in Pretoria teen pres. Jacob Zuma, nadat sy onbesonne kabinetskommeling gelei het tot die ekonomiese afgradering van die land. Die Save SA-veldtog gaan…

Rommelstatus moet eintlik gemorsstatus wees

Die nuus van krediet-afgradering van Suid-Afrika is ook vir die landbou slegte nuus, al kan boere wat uitvoer moontlik voordeel trek uit ‘n tuimelende rand.  In die groter prentjie van…

SEB het gefaal sê IRV

Wat die publiek lankal weet deur sigbare ervaring, weet word nou erken. Dit is dat swart ekonomiese bemagtiging ‘n mislukking is. Dit word bevestig deur die Instituut van Rasseverhoudinge. Slegs…

Vuwani in derde dag van onluste

Die inwoners van Vuwani is reeds drie dae besig met protesoptrede oor die inlywing van die gebied by die Malumulele munisipaliteit. Paaie word versper en op sekere dele van die…

Zuma soek hulp by Cosatu

Pres. Jacob Zuma het skynbaar ‘n versoek gerig aan Cosatu om ‘n vergadering te reël tussen homself en die vakverbond se leiers. Dit volg op Cosatu se openbare oproep aan…

Tesla motorverkope styg dramaties

Dit is blykbaar nie net die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk se ruimteprogram wat deurbrake maak met sy SpaceX nie, maar ook sy Tesla elektriese motorvoertuie maak geskiedenis. Die Tesla motorvervaardiger…

Duisende immigrante terug na Sirië

Meer as 50 000 Siriërs in Turkye het teruggekeer na hulle tuisland nadat hulle vir ’n lang tyd in Turkse “vlugtelingkampe” gehuisves was. Die Turkse minister van buitelandse sake, Mevlüt…

Europa nader krisis met immigrante

  Europa gaan die grootste moeite ondervind om die nuwe stroom onwettige immigrante uit Libië te stuit, of alternatiewelik, in eie geledere ontvang. Meer as ’n miljoen swartes uit Afrikalande…

Tonne dwelms gevind in Columbië

In die Suid-Amerikaanse staat Columbië, waar oorstromings die bevolking in krisisse gelaat het en honderde huise vernietig is, het die polisie ook nog tonne kokaïen opgespoor. Die polisie sê in…

VSA sal Noord-Korea se kernkrag beëindig

Kort voordat die Sjinese president,  Xi Jinping, sy besoek bring aan Amerika het president Donald Trump gesê as Sjina nie wil saamwerk om Noord-Korea te laat afsien van sy kernprogram…

Wêreld Nuusflitse – 5 April

Sirië In Sirië is minstens 35 burgerlikes dood wat aangeval is met gifgas wat vermoedelik deur die Islamitiese Staat terroristebeweging gebruik is.   Rusland Die persoon wat verantwoordelik gehou word…