Daily Archives: April 4, 2017

Ekonomiese aanduiders : 4 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.80 ( R13.41) Rand / euro  R14.70 ( R14.32) Rand / Britse pond R17.15 ( R16.78) Brent Ruolieprys per vat $53.18 ( $53.39) Goud per fyn-ons…

Bou en breek in perspektief

April bied aan ons ´n unieke, dog emosioneel wispelturige geleentheid om ons volks- en landgeskiedenis te kontrasteer. Op 6 April herdenk ons Van Riebeeckdag, ook voorheen Stigtingsdag genoem; selfs laasgenoemde…

Die piesangrepubliek vrot

Die gemors kon lagwekkend gewees het as dit in ’n storie vervat is, maar nou is dit in die sonnige Suid-Afrika waar die Ja-stemmers van twee dekades gelede nog vertel…

Suid-Afrika amptelik ‘n rommel onder Zuma

Die kabinetskommeling van ANC-president Jacob Zuma, is direk daarvoor verantwoordelik dat die internasionale graderingsinstelling,Standard & Poor’s, Suid-Afrika se kredietgradering na rommelstatus verlaag het. Standard &Poor’s voer aan dat die nuwe…

Tweede aardbewing tref SA in 24 uur

Na gisteroggend se aardbewing met middelpunt naby Klerksdorp, is die land gisteraand ook deur ‘n skudding geruk. Die tweede skudding se middelpunt was in Botswana en het 6,8 op die…

Nuwe ministers keur omstrede projekte goed

Die sperdatum vir die kontrakte vir die omstrede kernprogram, was eergister, en die nuwe minister van finansies, Malusi Gigaba, se handtekening staan skynbaar onder die dokumente, nadat Pravin Gordhan geweier…

Al weer bedreig deur El Nino?

Suid-Afrika kan soos die res van Suider Afrika, in die volgende somer weer ’n droogte beleef wat die streek se voedselsekerheid in ’n drukgang plaas. Gedurende die afgelope somer het…

Kredietreguleerder moet Zuma-lening ondersoek

Die VF Plus sal aanhou soek na antwoorde oor die lening van byna R8 miljoen aan pres. Jacob Zuma om sy deel van die opknappingswerk by Nkandla te betaal en…

Ses jaar geskors met R10 miljoen in die sak

Die voormalige misdaad intelligensiebaas, Richard Mdluli, sit nou al net meer as ses jaar tuis met volle betaling. Hy is ses jaar gelede gearresteer waarna hy geskors is. Daar is…

Al meer eis Zuma se kop

Die Cope leier, Terror Lekota, het ‘n beroep op Suid Afrikaners gedoen om nie saam te werk met ‘n regering wat nie die grondwet van die land respekteer nie. Insgelyks…

Tyd om ontslae te raak van korrupte en vraatsige mense

Sou hierdie woorde van adjunkpresident Cyril Ramaphosa waar kon wees, sal hy bykans die hele kabinet, saam met die direkteure van semi-staatsinstellings asook meeste van die plaaslike regeringsamptenare moet afdank….

Tien Russe sterf weens ontploffing in trein

Tien passasiers het omgekom in ’n bomontploffing wat geplant is in ’n Russiese moltrein in Sint Petersburg, die tweede grootste stad in die land. Benewens die tien mense wat gedood…

Venezuela in grootste krisis ooit

Wat beskou word as een van Venezuela se grootste politieke krisisse, het die land se hoogste hof beslis dat die mag van die Kongres gevries word. Een van die senior…

Trump gaan VSA handelstekort beëindig

Die Amerikaanse president, Donald Trump, is vasbeslote om die “onreëlmatige” handel te stop om daarmee die nadelige handelstekort om te sit in ’n voordelige balans. Die president het ’n veldtog…

Navo lande moet bydraes verhoog

Wat waarskynlik reeds ’n irriterende refrein geword het in die oor van Navo lande, het weereens opgeklink toe die Amerikaanse minister van buitelandse sake die Navo lande versoek het om…

Modderstorting eis honderde lewens

In die suidwestelike deel van Columbië het ’n modderstorting die lewens van minstens 300 mense geëis, en die verwagting is dat meer mense omgekom het nadat nog honderde as vermis…

IS terroriste se tweede in bevel sneuwel

Een van die Islamitiese Staat (IS) se seniors, wat tweede in bevel is, het gesneuwel in lugaanvalle wat deur die Irakse lugmag uitgevoer is naby die grens van Sirië. Die…

Hofsaak teen Trump mag begin

Die Federale regter in die Amerikaanse stad Louisville het die afgelope naweek toestemming gegee dat ’n hofsaak teen die president, Donald Trump gemaak kan word. Die klag wat teen die…

Serwiese premier word president

Die Serwiese eerste minister, Aleksandar Vucic, is die afgelope naweek verkies tot die land se president, en beloof die kiesers ordelike voortgang en voortgesette werk om lid van die Europese…