Daily Archives: April 3, 2017

Ekonomiese aanduiders : 3 April 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.41 ( R13.53) Rand / euro  R14.32 ( R14.46) Rand / Britse pond R16.78 ( R16.89) Brent Ruolieprys per vat $53.39 ( $52.71) Goud per fyn-ons…

Effense verligting vir motoriste

Die Departement van Energie het aangekondig dat brandstof vanaf 5 April met 24 sent sal verlaag terwyl diesel slegs met 10 sent verlaag word. Hierdie verligting sal egter van korte…

Denel en Gupta verhouding deel van staatskaping

Die poging van die wapen vervaardiger Denel om voort te gaan met ‘n ooreenkoms met die wapen vervaardiger VR Laser kom neer op staatskaping, aldus Pravin Gordhan. VR Laser word…

Aardbewing ruk die weste

‘n Groot aardbewing is gevoel in Klerksdorp, Noordwes en selfs so ver as dorpe in die Vrystaat, Randburg en tot in dele van Pretoria. Inwoners van Klerksdorp sê dit was…

Zille kry tugverhoor

Die verlinkse Helen Zille, Wes-Kaapse premier, gaan deur die DA, waarvan sy die vorige leier was, aan ‘n dissiplinêre verhoor onderwerp word. Die aanleiding daartoe is dat sy op Twitter…

Dlamini-Zuma begin ook opstekery

Tydens ‘n ANC Vroueliga byeenkoms het Nkosazana Dhlamini-Zuma gewaarsku dat daar ‘n revolusie gaan wees as vroue, jong mense en swartes nie meer toegang tot die land se ekonomie kan…

Kompetisie Kommissie tree maatskappy aan

Die Kompetisie Kommissie het Afrimat, ‘n baksteen vervaardiger, verwys na die kompetisie tribunaal weens buitensporige pryse wat gehef word vir verskaffing van rou materiaal aan baksteen verskaffers. Afrimat  is die…

Kovsie student in Bloemfontein geskiet

‘n 18-jarige student aan die Universiteit van Bloemfontein is Saterdagaand in die huis waar hy woon doodgeskiet tydens ‘n gewapende roof. Paramedici het die student by aankoms dood verklaar. Geen…

Mbete sny reis kort vir moontlike sitting

Die speaker van die parlement, Baleka Mbete, moes ook haar reis na  Bangladesh kort knip nadat opposisiepartye aangetoon het dat hul weer ‘n mosie van wantroue teen Zuma wil voorlê…

ANC vol vertrou dat SAUK se probleme verby is

SKOOR of te wel die Staande Komitee op Openbare Rekeninge het bevind dat geld kwistig vermors word deur die raad van die SAUK,  veral op salarisse aan 22 raadslede wat…

Obama se Nee word Trump se Ja

Menseregte voorwaardes wat Barack Obama ingestel het en deel gevorm het van die verkoopsvoorwaardes aan Bahrein, die Golfstaat, is deur president Donald Trump van die tafel gevee. Die voorwaardes het…

Petry dalk nie AFD kandidaat

Die leier van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD) dr. Frauke Petry gaan waarskynlik nie die party se kandidaat wees in die komende algemene verkiesing wat in September gehou word…

Flynn wil getuig teen Trump

Die Republikein Michael Flynn, voormalige adviseur oor Nasionale Veiligheid wat deur president Donald Trump aangestel en later afgedank moes word, wil nou teen die Trump-administrasie getuig. Flynn wil teen die…

Franse Sosialiste Party val uitmekaar

President Francois Hollandè se goedkeuring aan omstrede aangeleenthede, het die Sosialiste Party se steun sodanig laat afneem dat hul presidentskandidaat byna geen steun geniet nie. ’n Lojale ondersteuner het bevestig…

Zimbabwe verloor teen kommandowurm

Eers het die Mugabe regering sy voedseltekorte toegeskryf aan die ernstige droogte wat Afrika verlede jaar geteister het. Toe kom die reën, en saam daarmee kom die kommandowurm, en Zimbabwe…

Skotland eis spoedige referendum

Die Skotse premier, Nicola Sturgeon, het weereens ’n beroep op die Britse eerste minister, Theresa May, gedoen om saam te werk en ’n nuwe referendum in Skotland te hou wat so…

Tillerson kritiseer Rusland oor Oekraïne

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, het by aankoms by die Navo hoofsentrum in Brussel die “Russiese aggressie in die Oekraïne gekritiseer. Die voormalige hoof van ExxonMobil wat…

Wêreld Nuusflitse – 3 April

VSA Die rooi tien jaar oue Ferrari F430 koepee van president Donald Trump is onder die hamer vir $270,000 en sal waarskynlik deur entoesiaste opgeraap wil word.   Brittanje Die…