Daily Archives: March 20, 2017

Groot Dade van God

En Jetro het hom verheug oor al die goeie wat die HERE aan Israel gedoen het, dat Hy hulle uit die hand van die Egiptenare verlos het …Nou weet ek…

Witkatjiepiering / Gardenis thunbergia Lf.

  Witkatjiepiering is in die Rubiaceae (Gardenia) familie. Dit  word ook die wilde gardenia genoem. Hierdie plant word oral in Suid Afrika aangetref, maar is nogal skaars in die Kaapse…

Gesonde Woensdagaand lekkerny

Smaakvolle visbobotie vir Woensdagaand. Sommer ‘n gesonde ete met slaai. Resep is voldoende vir 6 persone.   Bestanddele: 750 gr gaar wit vis, gevlok 2 snye vars brood 250 ml…

Motorrubriek – Opel Mokka X 1.4 T

  Gedurende November 2016 het die Opel Mokka ‘n gedaanteverwisseling ondergaan en in die proses is die manier waarop die naam “Mokka” geskryf word verander. Die kleinletters is verander na…

Ekonomiese aanduiders : 20 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.67 ( R12.77) Rand / euro  R13.63 ( R13.75) Rand / Britse pond R15.66 ( R15.74) Brent Ruolieprys per vat $51.44 ( $51.80) Goud per fyn-ons…

Blankes moet nog meer opoffer

Blankes moet nog meer opoffer en nog verder ekonomies seerkry. Dis die kern van die boodskap na afloop van die ANC se NUK-vergadering die afgelope naweek. Na afloop van dié…

Metrolid op video vas oor omkopery

‘n Lid van die Johannesburgse metropolisie is op video gevang terwyl hy omkoopgeld van ‘n motoris ontvang. Die video is op die sosiale media geplaas waar dit reeds etlike duisende…

Hoës steier onder misdaad

Twee regters en ‘n minister was die afgelope dae slagoffers van misdaad. Een van hulle was die hoofregter, Mogoeng Mogoeng, wie se kantoor in Midrand besteel is, waar talle rekenaars…

Nog 5 vas oor lughaweroof

Nog vyf mense is deur die Valke vasgetrek na die waaghalsige kontantroof op Johannesburg se lughawe. Vroeër is reeds 3 mense gearresteer, waaronder een polisielid. Van die jongste 5 is…

SAUK in krisis, hoof kry 67% verhoging

SAUK-personeel is erg bekommerd dat hulle nie die einde van die maand salarisse gaan ontvang nie, nadat dit aan die lig gekom het dat die SAUK se finansiële krisis aansienlik…

Junior moet nuwe vliegtuig vir Zuma kry

’n Jong vlieënier by die Waterkloof-lugmagbasis wat net as mede-vlieënier gekwalifiseer is en nog nooit met stralers gevlieg het nie, is as projekoffisier aangewys om ‘n nuwe straler vir die…

SAKP en ANC grom al meer vir mekaar

Steeds meer voorvalle vind plaas waar die SAKP en die ANC in direkte konflik met mekaar staan. In die jongste voorval van dié aard het die SAKP geëis dat die…

“Een setlaar, een koeël”

Wat het die SAKP en Afriforum in gemeen? Beide het die afgelope naweek die wind van voor gekry op ‘n nasionale kongres oor hoër onderwys. Die EFF was weer die…

Erdogan wil Europa met geboortes oorneem

Nadat Nederland die voortou geneem het op aanbeveling van Geert Wilders van die PVV, om Turkse ministers te verbied om verkiesingsveldtogte in Nederland te hou, is die optrede deur verskeie…

Beskuldiging teen Obama ongegrond

President Donald Trump se beskuldiging dat Obama of sy administrasie sy telefoongesprekke afgeluister het in Trump Tower is totaal en al ongegrond. Dit is die bevinding van die Amerikaanse Senaatskommissie…

VSA wil nie handelsoorlog begin

Die Amerikaanse minister van Finansies, Steven Mnuchin, het die naweek in Berlyn gesê die VSA wil nie enige handelsoorlog begin nie. “Ons doel is om ekonomiese groei te genereer tot…

Tillerson: Diplomasie misluk in Noord-Korea

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Rex Tillerson, het in Suid-Korea aangekom en is glo vasbeslote om nuwe benaderings met Noord-Korea te ontgin na dekades van mislukte benaderings. Dit is…

Pastoor ontdek reuse diamant

Alhoewel die amptelike waarde van die diamant wat deur ’n pastoor in Siërra Leone gevind is, nog nie bepaal is nie, word die knewel van 706 karaat op miljoene Amerikaanse…

Skotte: Theresa May is ondemokraties

Theresa May het pas gesê dat dit nie “nou die tyd is“ vir ’n ander referendum terwyl die regering belangrike besluite moet neem met die uittrede van die Verenigde Koninkryk…

AFD baat by Nederlandse verkiesing

Die nasionalistiese politieke party, Alternatief vir Duitsland, met dr. Frauke Petry as leier, sal waarskynlik baat by die uitslag van die algemene verkiesing in Nederland waar die nasionalis, Geert Wilders,…

Trump begroting kry sterk teenstand

President Donald Trump het sterk teenstand vir sy begroting gekry, waarin verdediging ’n groot deel uitmaak, terwyl verskeie ander departemente tevrede sou moes wees met veel kleiner fondse as waaraan…

Merkel besoek VSA sonder ophef

Met ’n kort, maar stewige handdruk, gepaard met ’n vriendelike glimlag, het die Amerikaanse president Donald Trump, die Duitse Bondskanselier Angela Merkel Vrydag verwelkom in die Wit Huis. Die twee…

Is Donald Trump ’n teiken?

’n Personeellid van die Geheime Diens wat diens gedoen het in Trump Tower, se skootrekenaar met grondplanne van ontwikkelings wat beplan word, is verlede Vrydag gesteel deur ’n onbekende persoon….

Merkel gee gehoor aan Trump eise

Dit is nie net Duitsland nie, maar ook al die ander Europese lidstate van Navo is skuldig dat hulle nie ’n groot genoeg finansiële bydra tot die verdediging van Navo…

Wêreld Nuusflitse – 20 Maart

Turkye Die opposisieparty in Turkye is so aan bande gelê dat hulle verplig was om hulle eie TV kanaal se uitsendings vanaf Duitsland te doen.   Israel Rima Khadaf, van…