Daily Archives: March 17, 2017

´n Volk wat bou, bewerk en bewaar

Uit ons Christelik-gereformeerde volkswortels, wat ons DV op 6 April sal herdenk, op die vaste fondament van God’s Woord, verkondig in en uitgeleef deur gelowige volksgenote en volksgesinne, wat geleer…

FED verhoog rentekoers

Die VSA, as grootste ekonomie in die wêreld, se besluite beïnvloed die wêreldekonomie. Die aankondiging deur die land se reserwebank (Federal Reserve) se president, Janet Yellen, die week om die…

Ekonomiese aanduiders : 17 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.77 ( R12.85) Rand / euro  R13.75 ( R13.77) Rand / Britse pond R15.74 ( R15.73) Brent Ruolieprys per vat $51.80 ( $52.15) Goud per fyn-ons…

ANC-bewind sit agter Boere-volksmoord

Tydens die onlangse parlementêre debat oor plaasmoorde is daar weer eens direkte bewys gelewer dat die ANC-regering self agter volksmoord teen die Boerevolk sit. Dit is die mening van mnr….

Helen Zille se posisie in die weegskaal oor Twiet

Die verlinkse DA-politikus en voormalige verslaggewer van die destydse anti-Afrikaner koerant, die Rand Daily Mail, Helen, Zille, is in die moeilikheid omdat sy bepaalde aspekte van die Suid-Afrikaanse geskiedenis verdedig…

Zuma beskerm onbevoegde minister

  Die krisis rondom die betaling van maatskaplike toelaes draai al in die Grondwetlike Hof in ‘n poging om oplossings te kry, maar die land se staatshoof, Jacob Zuma, glo…

Media geblameer vir swak vordering in lughawe rooftog

Vier mense, waaronder ‘n polisiebeampte, is reeds gearresteer vir die waaghalsige kontantroof op die aanloopbaan van die Johannesburgse lughawe, maar die media word geblameer vir die stadige verdere ondersoek. Die…

Boere het geen vertroue meer in polisie oor veediefstal

Die nie-aanmelding van veediefstalsake styg konstant sedert 2011en die feit dat die misdade nie aangemeld word nie, is ‘n aanduiding van die feit dat die gemeenskap sy vertroue in die…

Wilders word grootste opposisieparty

Die Nederlandse nasionalistiese Party vir Vryheid het sy groeiende steun voortgesit en is in die afgelope verkiesing bevestig met die vyf nuwe setels wat hy verower het. Hy het sy…

Massiewe wapenarsenaal in Spanje gevind

In Spanje het die polisie ’n massiewe wapen opslagpunt ontdek waar duisende wapens en ammunisie geberg is. Die polisie het foto’s vrygestel van die arsenaal met outomatiese gewere en ander…

Sjina vermy handelsoorlog met VSA

Die Sjinese premier, Li Keqiang, sê sy land wil die ekonomie wyer laat uitkring vir internasionale beleggers, en wil nie in ’n handelsoorlog gewikkel raak nie. Dit is klaarblyklik in…

Honderde diere dood in brandende skuur

In die omgewing van Elpersbüttel, Duitsland, het ’n jongeling met vuur gespeel in ’n reuse skuur wat tot die brand-dood van honderde diere gelei het. Die seun het met die…

Dogtertjie stap kilometers om ouma te help

’n Vierjarige Russiese dogtertjie het die snerpende koue in die Russiese republiek, Toeva, trotseer om haar ouma te gaan help. Saglana Salchak het die sneeubedekte wildernis aangedurf en agt kilometer…

Minister Tillerson se uitdaging in Asië

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Rex Tillerson, het sy vuurdoop met onderskeiding geslaag en daarmee bewys dat die voormalige hoof van die oliebedryf ’n formidabele onderhandelaar en oorreder is….

Turkye dreig EU oor immigrante

Na bykans ’n jaar wat Turkye se ooreenkoms met die Europese Unie (EU) oor die inkomende immigrante van krag is, dreig die land om die ooreenkoms op te skort vanweë…

Tweede reisverbod poging gekelder

Die Trump-administrasie in die Verenigde State van Amerika moes gister vir ’n tweede keer hoor dat die dekreet wat opgestel is om ses lande se mense die land se binnekoms…