Daily Archives: March 16, 2017

Ekonomiese aanduiders : 16 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.85 ( R13.14) Rand / euro  R13.77 ( R13.94) Rand / Britse pond R15.73 ( R15.94) Brent Ruolieprys per vat $52.15 ( $51.70) Goud per fyn-ons…

Wit kommersiële boere verseker voedselsekuriteit

Voedselsekuriteit in die land, of die ANC dit wil weet of nie, sal afhang van die wit kommersiële boere. Dit was die opsomming van dr. Hennie Davel, voorheen van die…

EFF, Agang moet sê wat regverdig moord op boere

TLU SA het Vryheidsfront Plus bedank vir die feit dat hulle die probleem van plaasmoorde in die parlement ter tafel gelê het, sodat Suid-Afrika en die wêreld kan weet onder…

Nederland verkiesing lewer verrassings

Die gematigde party (VVD) van premier Mark Rutte het wel daarin geslaag om te voorkom dat die nasionaliste se Party vir Vryheid van Geert Wilders die verkiesing wen. Met slegs…

Die wêreld se duurste lekkers

Dit kon net sowel bedoel gewees het vir die troue van Ivanka Trump, of dit kon ’n vriendskapspakkie geword het vir president Vladimir Poetin, of dit kon sommer net aan…

Moet nie vir regse Le Pen stem nie

Die paniekbevange Franse minister van Buitelandse Sake, Didier Reynders, het die land se kiesers opgeroep om tog nie vir die nasionalistiese Marine Le Pen te stem nie.  Hy het gevra…

VN wil Noord-Korea straf oor menseregte

Die talryke skendings van menseregte in die kommunistiese Noord-Korea moet aan die orde gestel word voor ’n internasionale tribunaal. Dit is die mening van die Verenigde Nasies (VN) se Menseregte…

Noord-Ierland wil ook na stembus

Die leier van Noord-Ierland se nasionaliste party, Michelle O’Neill, het enkele ure na Skotland se aankondiging dat die land ’n referendum gaan hou oor onafhanklikheid, gevra dat die land ook…

Hof beslis oor Hongarye se asielsoekers

Hongarye mag nie die asielsoekers in sy land gevange hou in opvangkampe op die grens met Serwië nie. Die Europese Hof vir Menseregte het geoordeel dat die twee asielsoekers uit…

Britse parlement gee groen lig vir Brexit

Die Britse Hoërhuis het sy finale goedkeuring gegee vir die wet wat eerste minister Theresa May bemagtig om Brexit se sneller te trek om met onderhandelings te begin. Premier May…

TV-sender onthul Trump belastingaanslag

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het twaalf jaar gelede, in 2005, ’n belastingaanslag gehad van meer as $36 miljoen, wat hom die betrokke jaar een van die wêreld se voorste…

Oostenryk weier Turkse ministers toegang

Die Oostenrykse kanselier, Christian Kern, het hom aangesluit by die optrede van Nederland en gesê sy land sal ook nie toelaat dat Turkse ministers hulle veldtog voer in sy land…