Daily Archives: March 15, 2017

Vervaardiging van Brugkaarte

Die materiaal waarop speelkaarte gedruk word, bestaan uit twee dun velle papier wat met ‘n swart gom opmekaar geplak is. Sonder die gom sal die papier nie dienstig wees nie,…

Ekonomiese aanduiders : 15 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.14 ( R13.13) Rand / euro  R13.94 ( R13.98) Rand / Britse pond R15.94 ( R15.98) Brent Ruolieprys per vat $51.70 ( $51.43) Goud per fyn-ons…

ANC boikot plaasmoordedebat, Agaang regverdig moorde

Tydens die plaasmoordedebat wat in die parlement gehou is nadat VF Plus dit aangevra het, was dit duidelik dat die ANC weer eens probeer het om die erns daarvan deur…

Borgtog en parool weer onder soektog

Die kwessie van borgtog en parool aan misdadigers wat met erge misdaad soos plaasmoorde, moord, en verkragting verbind word, is weer eens onder die soeklig nadat dit geblyk het dat…

Nog ‘n staatsentiteit in die moeilikheid

Petro SA is die soveelste semi-staatsentiteit is in finansiële probleme en huiwer op die rand van bankrotskap as daar nie dringend hulp kom nie. Intussen is dit ook die soveelste…

Polisieman betrokke by lughaweroof

‘n Polisiebeampte is onder die vier vermeende misdadigers wat aangekeer is in verband met die gewaagde kontantroof verlede week op die Johannesburgse lughawe. Dit is bevestig deur die waarnemende polisiekommissaris,…

Minister dalk skuldig aan minagting van die hof

Nadat die Grondwetlike Hof die betrokke minister tot gistermiddag drie uur gegee het om nuwe dokumentasie aan die hof voor te lê, het sy in Afrika-tradisie laat daar opgedaag, met…

Staatstoerismebestemmings feitlik onbruikbaar

Die een bate waaroor Suid-Afrika nog beskik het, naamlik sy toerisme, staan ook op die rand om ineen te stort nadat dat uit ‘n vraag in die parlement geblyk het…

Banke se verswarting geëis

‘n Organisasie met die rassistiese naam van Black Business Council (BBC), eis dat alle nuwe banke wat gelisensieer word, se eienaarskap ten minste 50% swart moet wees sodat dit kan…

Natalse studente brand weer

Studente aan die Edgewood Kampus in Pinetown aan die universiteit van Natal, het weer eens begin betoog en in die proses groot skade aangerig deur brandstigting. Die grief hierdie keer…

Polisiekantoor van wapens geroof

Die polisie, wat die plig het om die samelewing te beveilig, sukkel om hulle eie bates te beveilig. Peddie-polisiekantoor in die Oos-Kaap is beroof  van nege 9mm-pistole, twaalf R5-aanvalsgewere, ses…

Duisende bendes gevestig in Europa

Volgens Europol het die aantal bendes wat met kriminele aktiwiteite besig is, uitgebrei en is daar reeds meer as 5 000 sulke bendes bedrywig in Europa. Die bendes, wat wissel…

Ryk oliebron ontdek in Alaska

’n Relatief klein olie ontginningsmaatskappy, Caelus Energy LLC, het verlede week ’n besonder ryk oliebron ontdek in die noorde van Alaska. Alaska het in die afgelope vyf dekades gesukkel om…

Trump moet bewyse bring, sê McCain

Die Republikeinse senator, John McCain, wat ook president Donald Trrump se grootste kritikus is, sê die president moet bewyse voorlê dat Barack Obama sy telefoongesprekke afgeluister het in Trump Tower….

Gaan Skotland onafhanklik word?

Die eerste minister van Skotland, Nicola Sturgeon, het besluit om volgende week met die eerste stappe te begin vir die hou van ’n referendum om die 5,5 miljoen Skotte ’n…

Bekgeveg tussen Turkye en Nederland word dade

Die oor en weer beskuldigings tussen Turkye en Nederland het nou omgesit in daadwerklike aksies toe die Turkse president aangekondig het dat Turkye sy lugruim sluit vir Nederlandse diplomate. Die…

Ontmoeting tussen Merkel en Trump uitgestel

Kanselier Angela Merkel van Duitsland kon nie haar besoek by president Donald Trump van Amerika Dinsdag nakom nie weens gure weer aan die kus van Amerika. President Trump het kanselier…

Breindood – groot vraagtekens?

Wetenskaplikes en geneeskundiges kon nog nie bepaal wat gebeur wanneer die mens se hartklop stil geword het en die dood intree nie. Wat egter tot die ontsteltenis van dokters vasgestel…

Is Nasa se plan op Mars uitvoerbaar?

Sekere wetenskaplikes glo en redeneer dat die jongste strategie van Nasa nie wetenskapfiksie is nie, maar wel ’n haalbare en uitvoerbare plan wat Nasa se aandag verdien. Wetenskaplikes by Nasa,…