Daily Archives: March 14, 2017

Staat van kapings

Ons het aan die begin van die jaar gewys op 2017 as die jaar van diefstal, waar die ANC-bewind ter wille van sy radikale ekonomiese transformasie, sy bes gaan doen…

Op die volksakker – Vakbond erken die waarheid en bepleit sinkretisme

Op tipies liberale trant antwoord die SAOU in ´n nuusbrief (http://www.saou.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Nuusbrief-8-Newsletter-.pdf) ´n aantal versigtig bewoorde vrae. Aldus ´n sosiale media plasing is dit ten einde “kwaadwillige” verslaggewing in regte konteks…

Groot uitvloei uit beleggingsfondse in 2016

Beleggingsfondse het ʼn netto uitvloei van R3,25-miljard in 2016 ondervind. Die teleurstellende gemiddelde opbrengs op die Johannesburgse Aandelebeurs van 2,6% het bygedra tot die uitvloei van beleggings, alhoewel die politieke…

Plaasmoorde raak al hoe wreder

  Niks is oënskynlik gesteel toe die 54-jarige mnr. Frikkie Liebenberg op sy plaas naby Bronkhorstspruit vermoor is. Mnr. Liebenberg is in die rug geskiet, en daar is tans ‘n…

Swart rassisme neem toe

Die sosiale media onthul al hoe meer rassisme teen blankes.  Die naweek het ene Obatala Mcambi op die sosiale media poseer met ‘n rewolwer in sy hand, terwyl hy daarmee…

Sporthuis tuimel nou ook

Waar sport en spele tot dusver daarvoor gesorg het dat mense kon ontvlug van die realiteite van die land se misdaad, plaasmoorde, korrupsie, swart rassisme, patetiese regering, is die kaartehuis…

Misdaad floreer in die land se skole.

Die erkenning kom van die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, tydens ‘n mediakonferensie in Pretoria. Nie net eiendom word onder die neuse van personeel gesteel nie, maar leerlinge is…

“Metropolisie” kaap voertuie aan Wesrand

Verskeie motoriste aan die Wesrand was die afgelope tyd die slagoffers van voertuigkapings, wat gepleeg is deur mense wat hulle voordoen as Metropolisiebeamptes. Ten minste drie soortgelyke insidente is aangemeld…

Grondbesetters val polisie aan

  Onwettige plakkers van naby Soweto, het met die polisie slaags geraak toe dié hulle plakkershutte afgebreek en opgelaai het om te verwyder. Die plakkers het Vrydag hulle strukture opgerig,…

Ekonomiese aanduiders : 14 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.13 ( R13.14) Rand / euro  R13.98 ( R14.05) Rand / Britse pond R15.98 ( R15.97) Brent Ruolieprys per vat $51.43 ( $51.31) Goud per fyn-ons…

Denemarke weier Turkse ministers toegang

Denemarke het die voorbeeld van Nederland gevolg en die eerste minister van Turkye toegang tot die land geweier. Die Deense premier, Lars Loekke Rasmussen, het die besluit bekend gemaak, maar…

Le Pen sal Frankryk uit EU lei

Die leier van Front Nasionaal en presidentskandidaat in die Franse verkiesing, Marine le Pen, het in ’n onderhoud op ’n Nederlandse TV kanaal gesê as sy verkies word tot president,…

Europa vrees Wilders mag oorwin

’n Oorwinning wat selfs groter is as wat tot hede vermoed word, kan ’n domino effek uitoefen wat oorspoel na Frankryk, Duitsland en selfs na Italië. Dit is die mening…

Kunsmatige eiland beplan vir windkrag

’n Kunsmatige eiland gaan gebou word in die Noordsee wat as basis sal dien om honderd windlaaiers op te rig wat elektrisiteit gaan opwek vir miljoene huishoudings. Die kunsmatige eiland…

Soldate verslaan Islamitiese Staat

Irakse soldate, onder leiding van Amerikaanse bevelvoerders, het die afgelope naweek al die toegangsroetes van die Islamitiese Staat (IS) terroriste afgesny wat die terreur vegters vasgevang laat in Mosoel. Die…

CNN vry hard na Trump regering

Ondanks die verlinkse media se herhaalde pogings, wat klaaglik misluk het, om die Trump-egpaar belaglik voor te stel, het die Trump-gesin getoon dat hulle waardige Eerste Burgers van Amerika is…

Miljoene staar hongersnood in die gesig

Die grootste krisis in die geskiedenis van die mensdom is besig om soos ’n vernietigende storm los te bars wat 20 miljoen mense bedreig in vier lande van die wêreld….