Daily Archives: March 13, 2017

Die Blydskap van die Heilige Gees

Want ons evangelie het tot julle … gekom … in krag en die Heilige Gees en in volle versekerdheid … En julle het navolgers van ons geword en van die…

Port St Johns-klimop / Podranea ricasolia / Pienk Trompet klimop plant

Hierdie rankplant is van die mooiste plante vir heinings, priële, boë en ook skermplante. Die naam “Pienk Trompet klimop” pas pragtig by die plant omdat dit so geil dra en…

Vinnige groentekoekies

Wat eet ons vandag? Hier volg ‘n koeskoes en groentekoekie resep en sommer heerlik en vinnig om te maak vir Saterdagmiddagete. Die resep is voldoende vir 6 persone.   Bestanddele:…

Motorrubriek – Honda Civic 1.5T Sport CVT

  Die Honda Civic 1.5T Sport CVT is die tiende Civic sedert die eerste motor beskikbaar gestel is. Daar het heelwat veranderings plaasgevind. Inteendeel, dit is eintlik ‘n heel nuwe…

Ekonomiese aanduiders : 13 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.14 ( R13.29) Rand / euro  R14.05 ( R14.08) Rand / Britse pond R15.97 ( R16.12) Brent Ruolieprys per vat $51.31 ( $52.51) Goud per fyn-ons…

Einde van die sogenaamde regstaat

Die ANC beplan om sy eie hoog geroemde regstaat nek om te draai. Nadat die party en die regering wat hy beheer, verskeie kere bloedneus in die howe gekry het,…

President ook Minister van Finansies?

Die ANC wil hê dat die presidensie die “strategiese sentrum van mag” moet wees, waarvandaan die beleidsrigtings en die toedeling van finansiële hulpbronne hanteer moet word. Die radikale voorstel is…

SABC dringend op soek na kontant

Die SABC se tesourie afdeling het gewaarsku dat hulle dringend op soek is na kontant. Die openbare uitsaaier en lofsanger van ANC-kapperjolle en –beleid, is as gevolg van wanbestuur deur…

Eers Molefe nou Motsoeneng?

As die ANC jeugliga in die Vrystaat hul sin kry, gaan Hlaudi Motsoeneng binnekort ‘n ministerspos beklee in die parlement.  Dit is nadat Brian Molefe reeds ingehuldig is as parlementslid…

Nuwe president mag maar voorbrand maak

Die ANC het aangekondig dat die stryd om die nuwe president te word nou oopgegooi gaan word en kandidate kan nou openlik begin om stemme en steun te werf vir…

Waar gaan korrupsie eerste beveg word?

Die ANC se ringkoppe het in ‘n nuwe beleidsdokument onderneem om korrupsie, interne struwelinge en swak dienslewering aan te spreek. Politieke waarnemers wys daarop dat as hulle self al erken…

Zuma en trawante dalk self betrokke by CPS

Die kantoor van ANC-staatshoof Jacob Zuma ontken dat sy regsadviseur Michael Hulley enige geheime vergaderings gehad het met Sassa om te verseker dat Cash Pay Master Services (CPS) sou voortgaan…

Russiese missiele bedreig Navo-lande

Die Verenigde State het Rusland daarvan beskuldig dat hy Navo bedreig deur die ontplooiing van ’n verbode vuurpyl-missiel sisteem. Paul Selva het Vrydag in die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes die…

Weerstand groei teen VSA reisverbod

Die nuwe dekreet wat deur president Donald Trump onderteken is wat die reisverbod instel teen ses Moslem lande, word nie net deur verskeie lande gekritiseer nie, maar wek ook weerstand…

Tusk word herkies as EU voorsitter

Donald Tusk is, ondanks protes van die Poolse premier Beata Szydlo, herkies as voorsitter van die Europese Raad. Gedurende die afgelope week het talle protes aksies plaasgevind uit Poolse geledere teen…

Linkse kandidaat se politiek oopgevlek

Die Franse koerant, Le Figaro, het ’n bondige gedeelte van ’n brief geplaas waarin die sogenaamde “regtervleuel” van die verlinkse sosialiste,  die ondersteuners van die sosialiste versoek om nie vir…

VSA beplan reuse aanslag teen terroriste

Later in die jaar wil die Amerikaanse weermag, in samewerking met ander lande, met ’n reuse aanslag die terroriste uit hulle selfverklaarde hoofstad, Raqqa verdryf. Die aanval sal hopelik plaasvind…

Suid-Korea se president finaal afgesit

President Park Geun-hye.is deur die hooggeregshof in Seoel, Suid-Korea, finaal afgesit as die land se president. Die afsetting het groot verdeeldheid onder kiesers teweeggebring alhoewel byna 70% ten gunste is…

Kanselier Merkel bring besoek aan Trump

Alhoewel die twee leiers reeds verskeie kere koppe gestamp het, is Bondskanselier Angela Merkel eersdaags ’n gas van President Donald Trump in die Amerikaanse Wit Huis. Kanselier Merkel se grootste…

Marine Le Pen registreer as kandidaat

Die presidentskandidaat van die Franse Front Nasionaal party, Marine Le Pen, het ’n belangrike “hindernis” oorkom toe sy meer as genoeg name ingedien het by die Franse verkiesingskommissie. Die 48-jarige…

Obama aangestelde prokureurs moet bedank

Die Amerikaanse prokureur-generaal, Jeff Sesions, het sowat 46 prokureurs wat deur Barack Obama aangestel is, gevra om hulle bedankings in te dien. Die inligting is Vrydag deur die Amerikaanse Departement…

Turkse president toegang geweier

Die leier van die Nederlandse nasionalistiese Party vir Vryheid, mnr. Geert Wilders, was die eerste politieke leier in Nederland wat gevra het dat Turkse politici toegang tot die land geweier…

Wêreld Nuusflitse – 13 Maart

Wit Huis ’n Vreemdeling het daarin geslaag om ongemerk in die Amerikaanse Wit Huis te kom gedurende die middernagtelike ure van verlede Vrydag, maar is kort daarna deur ’n veiligheidsbeampte…