Daily Archives: March 10, 2017

Ons volkssakker – gelowige gesinne bou ´n gelowige volk

In die voorafgaande twee rubrieke het ons ons gereformeerde (Bybel-getroue) kerke en geloofsgebonde skole in oënskou geneem. Waar die wêreld die afgelope week die heidense feminisme gevier het, sal dit…

Regering hou boere aan ‘n lyntjie

Nadat hy onlangs ‘n artikel daaroor in ‘n Sondagkoerant geskryf het, het dr. Frans Cronjé van die Instituut vir Rasseverhoudings, teenoor Landbou.com herbevestig dat die regering ten doel het om…

Nasionale Minimumloon vir volgende jaar aanvaar

Die omstrede nasionale minimumloon, waaronder Cyril Ramaphosa reeds sy handtekening geplaas het, is nou ook deur die parlement se portefeuljekomitee oor arbeid aanvaar sonder enige wysigings. Dit beteken dat van…

Tronkvoël eis eie kok

Veroordeelde moordenaar, Ronald Buyani, dring daarop aan dat die staat vir hom ‘n persoonlike kok moet aanstel, of as alternatief dat hy sy eie kos kan maak in die tronk….

Graan SA posisioneer hom polities korrek

Tydens Graan SA se kongres in Bothaville, het die organisasie sy grondwet verander om sogenaamd “beter verteenwoordiging” te gee aan alle boeregroepe. Die herkose voorsitter, Jaco Minnaar, het voorstelle ter…

Unie verbreek bande met Cosatu

Die geskil rondom Brian Molefe se inswering as LP het daartoe gelei dat Satawu hul bande verbreek het met Cosatu. Satawu is ten gunste van Molefe se inswering terwyl Cosatu…

Roodepoort brand

Inwoners van die informele woonbuurt Princess naby Roodepoort blokkeer paaie met brandende bande en ‘n vragmotor is aan die brand gesteek. Die protes is klaarblyklik omdat beweer word dat die…

SAL vermors R10 miljard

Die SAL Vlieëniersvereniging het saam met OUTA hande gevat in die regsstryd teen die “slapende” voorsitter van SAL, Dudu Myeni.  Volgens hofstukke het Myeni meer as R10 miljard vermors in…

Drie advertensie werwingsagentskappe vervolg

Die Kompetisie Kommissie het regstappe ingestel teen drie agentskappe wat werwing en plasing van werkers doen. Die kommissie het bevind dat Human Communications (Pty) Ltd, Kone Staffing (Pty) Ltd en…

Oud-polisieman skiet drie kollegas

Twee polisie beamptes is gedood en ‘n derde verkeer in ‘n kritieke toestand nadat ‘n oud-polisieman losgebrand het op die polisie personeel in die strate van Kimberley. Die man is…

Universiteit skerp sekuriteit op

Die Universiteit van Johannesburg het ‘n gewapende roof beleef toe twee mans ‘n laboratorium binnegegaan en studente van hul skootrekenaars en loopfone ontneem het. Te midde van die linkse groepe…

Ekonomiese aanduiders : 10 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.29 ( R13.15) Rand / euro  R14.08 ( R13.84) Rand / Britse pond R16.12 ( R15.95) Brent Ruolieprys per vat $52.51 ( $53.55) Goud per fyn-ons…

Oostenryk se aantal rykes bly konstant

Wêreldwyd word die aantal super rykes net elke jaar al meer en meer, en bykans elke land ervaar die tendens, maar in Viëtnam, Sjina en Indië is die toename die…

Linkse kandidaat Macron word ondersoek

Die Afrikaanse spreekwoord lui: As jy ’n ander een jaag, staan jy self nie stil nie. Dit is nou die geval met die sogenaamde onafhanklike presidentskandidaat uit die liberale geledere,…

Trump kies geharde man as ambassadeur

President Donald Trump het met sy keuse van ambassadeur vir Rusland, selfs die monde van die linkse Demokratiese Party gesnoer toe hy aangekondig het dat Jon Huntsman Jnr. die amp…

Oorlogsvlamme lek aan Noord-Korea

Die Sjinese minister van buitelandse sake, Wang Yi, het in ’n verklaring gesê Noord-Korea kan help om te verhoed dat die groeiende spanning verlig word deur sy missieltoetse te staak….

Gaan nuwe aanslag Fillon knak?

Die verlinkse koerantgroep in Frankryk wat die Republikeinse presidentskandidaat, Francois Fillon, aangeval het met die bekendmaking van sy beweerde bedrog oor betalings aan sy eggenote, het nou met nuwe besonderhede…

Turkye se Erdogan wil sy mag uitbrei

Die omstrede president van Turkye, Recep Tayyip Erdogan, is so ernstig om sy mag uit te brei as president, dat hy nou ’n toer deur Europa wil onderneem om Turkse…

CIA lekkasie kom uit eie geledere

Die Amerikaanse Wit Huis het in ’n verklaring gesê die lekkasie van geheime spioenasie dokumente is heelwaarskynlik deur werknemers van die CIA gelek na die Internet op Wikileaks. Die lekkasie…

Wêreld Nuusflitse – 10 Maart

  VSA ’n Landswye boikot deur ’n winkelgroep met meer as 360 takke teen die modeontwerper, Ivanka Trump se reeks ontwerpersklere, het die bemarkingsafdeling gedwing om nuwe kleinhandel winkels aan…