Daily Archives: March 9, 2017

Volksraad neem deel aan TV-debat oor grond

Die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad, mnr. Andries Breytenbach, was die geleentheid te gee om aan ‘n SABC televisie-uitsending deel te neem oor die kwessie van grondbesit in die land. Onlangs…

Eiendomsmark kry swaar

Al hoe meer huise word deesdae verkoop vir minder as waarvoor hulle aangekoop is. Dit blyk uit syfers wat vrygestel is deur FNB. Mnr. John Loos, verbruiker- en eiendomstrateeg van…

Landbou-organisasies sluit strategiese samewerkingsforum

Einde 2016 het Agri Limpopo en TLU SA Noord ‘n gesamentlike strategiese beplanning gehou. Die eise om landbou se winsgewendheid en volhoubaarheid in stand te hou, vereis dat landbou se…

EFF se Shivambu tereggewys oor sy aanval op wittes

‘n Skerp woordewisseling het in die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid uitgebreek nadat die EEF se Floyd Shivambo weer alle probleme in die bankbedryf voor die deur van blankes…

Prasa raad afgedank

Die minister van vervoer het die hele direksie van Prasa afgedank, nadat daar wyd bespiegel is oor korrupsie en wanbestuur. Parlementslede vra nou dat daar ‘n volskaalse ondersoek na moontlike…

Parlement gaan plaasmoorde bespreek

Nadat die speaker van die parlement, Baleka Mbete, enkele weke gelede nie ‘n debat oor plaasmoorde wou toelaat nie, het sy haar besluit omgekeer en gaan die aangeleentheid nou vir…

VF Plus skop rebelse raadslid uit

VF Plus het sy raadslid in die Hessequa munisipaliteit uit die party geskors, wat beteken dat hy sy setel moet ontruim. Adwin Saayman (foto) was ook onderburgemeester in die koalisie…

Ekonomiese aanduiders : 9 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.15 ( R12.97) Rand / euro  R13.84 ( R13.69) Rand / Britse pond R15.95 ( R15.79) Brent Ruolieprys per vat $53.55 ( $55.63) Goud per fyn-ons…

Franse republikeine staan by Fillon

Die Republikeinse Party in Frankryk het in ’n verklaring sy volle steun toegesê aan hulle presidentskandidaat, Francois Fillon. Die optrede van die party het Fillon se verkiesingsveldtog ’n onverwagse hupstoot…

VSA bring nuwe dekreet teen Moslems

Nadat die eerste dekreet oor die reisverbod uit sewe Moslemlande deur ’n Amerikaanse hof as onwettig en ongrondwetlik verklaar is, het die Trump regering hulle huiswerk gedoen om nie weer…

CIA spioenasie oopgevlek

Die WikiLeaks Internet organisasie het ’n groot klomp dokumente openbaargemaak van die digitale spioenasiewerk wat deur die Amerikaanse Intelligensiediens, die CIA, uitgevoer is. Uit die dokumente wat vrygestel is, blyk…

Vlaandere kan onafhanklik word

Die grondwet van België laat toe dat Vlaandere sy onafhanklikheid kan kry deur die korrekte roete te volg, alhoewel dit nie uitdruklik so ’n stap toelaat of verbied nie. Die…

Macron se verkiesingsagent bedank

Die linkse Emmanuel Macron, kry ook die wind van voor in die Franse presidentsverkiesing nadat een van sy sleutel agente besluit het om te bedank en uit die politiek pad…

Steun vir Wilders toon daling

Met net meer as ’n week oor voor die algemene verkiesing in Nederland, het meningspeilings getoon dat premier Rutte ’n geringe voorsprong het op mnr. Geert Wilders se Vryheidsparty. Tot…