Daily Archives: March 8, 2017

Duurste Wedvlugduif

Daar is verneem dat Mark Kitchenbrand en Samuel Mbiza van Suid-Afrika pas ‘n wedvlugduif op ‘n veiling in België vir ‘n bedrag van 360 000 Euro (ongeveer R4 945 miljoen) aangekoop…

Op die volksakker – ´n Papiertier piep

Met die vakbond-radio aan die voorpunt, word ´n reuse “hof-oorwinning” vir privaatbesitreg vandag wyd verkondig. Dit volg op die uitspraak gister in die Hooggeregshof in Pretoria, dat die EFF-leier nie…

Ekonomiese aanduiders : 8 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.97 ( R12.99) Rand / euro  R13.69 ( R13.76) Rand / Britse pond R15.79 ( R15.87) Brent Ruolieprys per vat $55.63 ( $55.94) Goud per fyn-ons…

Vliegtuig op aanloopbaan beroof

In seker een van die mees gewaagde misdaadtoertjies is ‘n SAL-vliegtuig skynbaar op die aanloopbaan in Johannesburg van sowat R45 miljoen kontant beroof. Die polisie, Valke en die lughawensmaatskappy krap…

Malaria slaan onverwags uit

Verskeie berigte is ontvang van Malaria wat aangemeld is sonder dat mense in Malariagebiede was. ‘n Vrou van Swartruggens, mev. Riekie Fuls, wat nie naby ’n malariagebied was nie, is…

Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad

“Ons ervaar ook dat die regering redelik neutraal staan oor die steeds stygende misdaad, en dat dit nie vir hom ‘n prioriteit is nie,” sê mnr. Louis Meintjes, president van…

SAUK in die knyp

Die SAUK se kontantreserwes het drasties gekrimp en dringende stappe is skynbaar nodig om die kontantvloei te verbeter. Die SAUK het die afgelope paar maande 40 persent van sy reserwes…

Spesialiste verlaat openbare hospitale

Ongeveer 15 spesialiste wat werksaam was in Natalse openbare hospitale het hulle poste bedank en na die privaatsektor oorgegaan. Die rede is die Nasionale Beleid rakende Oortyd vir Medici wat…

OUTA dagvaar Dudu

Die organisasie OUTA, wat begin is met die tolgeld debakel,  gaan nou ‘n hofaansoek bring waarin hul die hof gaan versoek om Dudu Myeni as ‘n “misdadige direkteur” te verklaar….

Stuttafords “bankrot”?

Die Stuttafords groep, wat bykans 160 jaar bestaan, is skynbaar finansieel in die knyp en hul krediteure het ‘n besigheidsreddingsplan verwerp waarin krediteure bykans 77% van hul skuld sou moes…

Die uitwissing van die wit Afrikaner

In ‘n insiggewende artikel deur ‘n Rita T.M. Kufanderwa, skryf sy dat die voortbestaan van die wit Afrikaner bedreig word en vergelyk kan word met die situasie in Zimbabwe in…

Verbod op besoek van Turkse ministers

Die leier van die nasionalistiese Vryheidsparty in Nederland, mnr. Geert Wilders, het gevra dat die Nederlandse regering ’n verbod instel teen besoeke van Turkse ministers aan Nederland. Hy het die…

Franse president in paniek oor Le Pen

Die Franse president, Francois Hollandè, is so paniekerig oor die moontlikheid van  Marine Le Pen as president van Frankryk, dat hy kiesers gewaarsku het dat sy ’n gevaar vir die…

Noord-Korea aggressie teen VSA

Noord-Korea het in ’n verklaring gesê die ballistiese missieltoetse wat deur ’n vuurpyl lanseer is, was bedoel om die Amerikaanse basis in Japan te vernietig. Die inligting is deur die…

Volkswagen vertoon self-ry motor

Volkswagen, die grootste motorvervaardiger in Duitsland, het sy prototipe van ’n self bestuur motor op die motorskou in Genève, Switserland vertoon. Die Volkswagen wat Sedric (afkorting vir Self Driving Car)…

Wêreld Nuusflitse – 8 Maart

Frankryk Die Franse motormaatskappy Peugeot-Citroën, het die afdeling Opel vervaardiger van General Motors in Duitsland, vir 2,2 miljard euro gekoop.   VSA Die gesondheidsversekering, bekend as ObamaCare, wat deur die Demokrate…

FBI verwerp Trump bewering

Die direkteur van die Amerikaanse FBI, James Comey, het Saterdag aan die Ministerie van Justisie die versoek gerig om openlik die beskuldiging van president Donald Trump te verwerp. Die FBI…

Nuwe sterk, liggewig materiaal ontwikkel

’n Uiters sterk materiaal, wat ook besonder lig is in gewig, is deur wetenskaplikes ontwikkel en met die struktuur van hout en been vergelyk kan word, het opslae in die…