Daily Archives: March 7, 2017

Die vêr linkse aanslag

Die vêr linkses se houvas op verskeie Westerse regerings en hulle beheer oor die internasionale media kom deesdae skerp onder die soeklig, veral nadat president Donald Trump as VSA president…

Boere vang plaasterroriste

Gisteraand is mnr. Kobus van Zyl op sy plaas tussen Beestekraal en Atlanta aangeval deur twee terroriste Die terroriste het daarin geslaag om verskeie items soos jaggewere, ‘n pistool en…

Ekonomiese aanduiders : 7 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.99 ( R13.05) Rand / euro  R13.76 ( R13.83) Rand / Britse pond R15.87 ( R15.99) Brent Ruolieprys per vat $55.94 ( $55.68) Goud per fyn-ons…

Boere moet optimaal bly boer vir voedsel

“As jy as boer nie by georganiseerde landbou betrokke is nie, moet jy jou kop laat lees.” Dit was die woorde van mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA,…

Betrokkenheid by stadsbestuur is moontlik

Daar is voldoende geleenthede vir Afrikaners om op verskillende wyses ‘n invloed uit te oefen in Pretoria se bestuur. Dit is die boodskap van mnr. Sakkie du Plooy, raadslid van…

Landdros speel rassekaart, onttrek aan saak

Nadat ‘n landdros in Upington homself aan beweerde rassisme teenoor ‘n blanke beskuldigde skuldig gemaak het, het hy hom aan die saak onttrek. Hooflanddros Steven Hinana het gesê die beskuldigde,…

Midrand paaie geblokkeer

Inwoners in die Midrand area het brand-dag vieringe gehou in Olievenhoutbosch naby Midrand. Dienslewering is aangegee as die rede vir brandende buitebande, klippe en afval wat gebruik is om paaie…

Johannesburg mark beamptes geskors

Drie beamptes van die Johannesburgse vars produktemark is geskors nadat gevind is dat meer as R7,5 miljoen verduister is deur bedrog, diefstal en korrupsie. Die amptenare het saam met verskaffers…

Munisipale bestuurder geskiet

Die munisipale bestuurder van Richmond is vroeg Maandagoggend dood geskiet by ‘n verkeerslig in Howick, Natal. Sibusiso Sithole was die Howick munisipaliteit bestuurder wat onlangs aangestel is. Spanning in die…

Zimbabwe veiliger as SA

‘n Zimbabwiese man en sy moeder is ure na hul aankoms in Pietersburg aangeval en beroof van hul geld. Tony Demsen en sy moeder het na Suid-Afrika verhuis om aansoek…

Zuma se visier op die regstelsel

Nadat die storms rondom die staatskaping besig is om af te neem, is die ANC blykbaar nou van plan om die regstelsel te “kaap”. Aanstelling van regters gaan aangepas word…

ANC beleef krisis in Wes Kaap

Die drieparty alliansie is baie broos in die Wes-Kaap en ‘n oproep tot eenheid tussen die strukture is gemaak deur Faiez Jacobs, sekretaris van die ANC se Wes-Kaap tak. Die…

Franse kandidate is slagoffers van media

Die Franse presidentskandidate is slagoffers van die linkse media in Europa, en voorstanders van sekere beleidsake voel die aanslag veel erger. Die voormalige eerste minister van Frankryk, en huidige presidentskandidaat…

Agt Irakese mans skuldig aan verkragting

Vier mans het ’n Duitse vrou na ’n wooneenheid geneem waar nog vier ander mans, almal van Irak, gewag het om haar te verkrag. Die mans wat sogenaamde “vlugteling status”…

Le Pen weier om te verduidelik

Marine Le Pen, die presidentskandidate van die nasionalistiese Franse Front Nasionaal, moet glo aan die Franse regslui verduidelik wat die posisie is met die twee werkers, maar haar regsverteenwoordiger het…

Nasionaliste wen in Noord-Ierland

Die golf van nasionalisme spoel verder nadat die nasionaliste van die Demokratiese Unioniste Party (DUP) met ’n klein meerderheid die verkiesing gewen het in Noord-Ierland. Die DUP, wat hoofsaaklik Katolieke…

Britte kan loop sonder om EU te betaal

Die Britse Hoërhuis sê dat Brittanje uit die Europese Unie kan wegstap in 2019 sonder om ’n enkele sent aan hulle te betaal. Die opmerking het die spanning tussen die…

Trump bewerings dalk waarheid

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het beweer dat die vorige president van die land, Barack Obama, sy telefoongesprekke laat afluister het. Obama het die beskuldiging heftig ontken en gesê die…

Noord-Korea tart die Weste

Noord-Korea het Sondagnag minstens vier ballistiese missiele gelanseer, waarvan drie in die Japanse seegebied geval het. Die inligting is deur die Japanse eerste minister, Shinzo Abe,, bekend gemaak nadat die…

Duitse hof maak omstrede beslissing

Vir meer as ’n dekade lank het ’n 74-jarige man geveg om toelating te kry om sy verlamde vrou toegang te gee tot ’n “sterwensmiddel” wat haar lewe sou beëindig….