Daily Archives: March 6, 2017

Deur God gegryp

… omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is (Filip. 3:12). En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand…

Omvang van Woordeskat

Daar is al soveel male van die voordele van moedertaalonderrig melding gemaak dat dit afgesaag klink. Dit is egter so ‘n uiters belangrike saak dat dit vanuit verskillende hoeke bekyk…

Duiwe – hantering

Duiweboere kyk mooi na hulle duiwe omdat hulle lief raak vir hulle soos ander mense lief raak vir hulle honde of ander troeteldiere. Oor korter afstande van tot miskien 350…

Doringtou / Asparagus falcatus

Doringtou is soos die naam “Asparagus falcatus” in die familie van die Asparagaceae. Hierdie plant word ook genoem “large forest asparagus, sicklethorn, yellowwood asparagus”. Die Afrikaanse naam “Doringtou” pas so…

Ligte en gesonde drankie

Gesonde ontbyt drankie vir almal wat op dieet is en sommer iets ligs vir Sondagoggend. Ons het gewoonlik al die bestanddele in die yskas en kombuiskas.   Bestanddele: 3 –…

Motorrubriek – Volvo V40 CC D4

  Wanneer die motor naam Volvo gehoor word gaan ons ouer garde motoreienaars se gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die 444, 544 en daarna die B18. Hierdie was…

Media 24 en Naspers se siek mentaliteit

Die Naspers groep se ware kleure begin al hoe meer deurskemer. Daagliks op hul webblad word ‘n stemming gehou oor sekere gebeure en kry lesers die geleentheid om hul stem…

Ons geloofsakker – ons kerke en die Calvinistiese Alliansie

As gereformeerde volk moet ons die wyse woorde van Maarten Luther beaam: dat skole en universiteite wat op nie-gereformeerde grondslag staan nie, bloot die poort na die hel vir ons…

Ekonomiese aanduiders : 6 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.05 ( R13.16) Rand / euro  R13.83 ( R13.83) Rand / Britse pond R15.99 ( R16.10) Brent Ruolieprys per vat $55.68 ( $55.10) Goud per fyn-ons…

Weer ‘n SEB-kontrakteur?

Nadat die dak van die Charlotte Maxeke Hospitaal in Johannesburg inmekaar gesak het, word die blaam nou geplaas voor die deur van ‘n kontrakteur wat met instandhoudingswerk besig was. Die…

EFF wil verkiesing afdwing

Die EFF dreig om hom amptelik van die parlement te onttrek ten einde ‘n proses aan die gang te sit om die staatshoof te dwing om ‘n vervroegde verkiesing uit…

Spanning oor toelaes laai op

Miljoene ontvangers van toelaes, waaronder ook volksgenote wat ouderdoms- of ongeskiktheidspensioene ontvang, is nie seker of hulle einde van die maand hulle toelaes gaan kry nie. Dit volg op die…

Misdaad styg steeds kommerwekkend

Die misdaadstatistiek vir die eerste semester wat strek vanaf 1 April 2016 – 30 September 2016 is vir die eerste keer aan die portefeuljekomitee van polisie bekend gestel, en skilder…

Damme loop oor in Transvaal

Swaar reënneerslae in Transvaal en die Vrystaat, het die opgaardamme laat oorloop in die meeste van die riviere. Die Vaaldam se watervlak het gestyg tot 104% en sluise is oopgemaak…

Direkteur-Generaal van Myne met LLB graad

Die nuutaangestelde direkteur-generaal van Mynwese, advokaat Thabo Mokoena, het ‘n LLB graad maar geen kennis van mynwese nie. Die Kamer van Mynwese bevraagteken nou sy bevoegdheid in die lig van…

Gauteng politici kry reuse salarisse

Berekening toon dat die 73 lede van die Gauteng se wetgewer tussen R83 000 en R154 000 per maand gaan verdien. Dit beteken ‘n bedrag van meer as R6 miljoen…

Natal kom eerste

Natal het een eerste plek behaal in die land en dit is dat hul ‘n voorraad van 54 kondome het vir elke manlike persoon bo 15 in die provinsie.  Kondome…

Aanslag teen Le Pen het weinig impak

Die ontneming van Marine Le Pen se parlementêre immuniteit het weinig of geen impak op haar gewildheid as presidentskandidaat nie, en kan selfs ’n voordeel wees wat mettertyd sal realiseer….

VSA Energie Minister deur Senaat gekeur

Die Amerikaanse senaat het met ’n oorweldigende meerderheid van 62 stemme teen 37 die aanstelling van die Minister van Energiesake goedgekeur. Minister Rick Perry (66), was vir 14 jaar die…

Republikeine het wye kontak gemaak met Russe

Verskeie hooggeplaastes in die Republikeinse Party van Amerika het kontak gemaak met die Russiese ambassade gedurende die verkiesingsveldtog van 2016. Benewens Michael Flynn, wat bedank het nadat hy betrap is…

Merkel kry sterker teenstand

Die Duitse Sosiaal Demokratiese party (SPD) is besig groter steun te werf en kan  kanselier Angela Merkel uit die kussings lig. Kanselier Merkel se Christen Demokrate (CDU) en haar koalisievennoot…

Wêreldoorlog bom in Londen gevind

Deskundiges van die Britse weermag moes dwarsdeur die nag werk om die verwydering van ’n massiewe bom wat uit die Tweede Wêreldoorlog dateer, gereed te maak. Die bom wat in…

Druk op Fillon neem verder toe

Die druk op die Republikeinse presidentskandidaat in Frankryk het onverwags verder toegeneem toe sy amptelike woordvoerder Vrydagmiddag bekendgemaak het dat hy onttrek uit die wedloop. Francois Fillon se woordvoerder, Thierry…

Pence ook in e-pos skandaal

Die Republikeinse visepresident van Amerika, Mike Pence, is ook skuldig daaraan dat hy vertroulike inligting vanaf sy private rekenaar gestuur en ontvang het. Visepresident Pence is een van Hillary Clinton…

Wêreld Nuusflitse – 6 Maart

Kanada Asielsoekers in die VSA vlug die land uit na Kanada in so ’n groot mate dat die Kanadese owerheid nuwe maatreëls moes tref, insluitende ’n groter korps beheerbeamptes op…