Daily Archives: March 3, 2017

Ekonomiese aanduiders : 3 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.16 ( R13.03) Rand / euro  R13.83 ( R13.71) Rand / Britse pond R16.10 ( R15.96) Brent Ruolieprys per vat $55.10 ( $56.17) Goud per fyn-ons…

Op die volksakker – die ware gesig van menseregte en die vakbondwese

Ironies-gepas het Maart, die maand waarin die afgodery van “menseregte” gevier word, met ´n tasbare bewys van die onregmatigheid van “menseregte” begin. Inwoners van Pretoria was die slagoffers van stedelike…

Wanbestuur kos Potchefstroom miljoene

Die ouditeur-generaal se verslag het bevind dat die ANC onbevoeg is om Tlokwe en Ventersdorp te bestuur. Dit het na vore gekom met die finansiële komiteevergadering waar die jaarverslag van…

Bekende wildboer hou reuse veiling

’n Wildboer van Thabazimbi het pas ’n uiters suksesvolle wildveiling gehou waartydens hy ’n omset van kort duskant die R45 miljoen gehad het. Mnr. Dries Visser het erken dat hy…

Natal polisie segsman in die sop

Die vorige Natalse polisie segsman, Vincent Mdunge, is aangesê om hom aan te meld vir die uitdiening van sy 5 jaar tronkstraf nadat sy aansoek om sy skuldigbevindings tersyde te…

Tshwane raad se hoofkantoor kry nie klaring

Die kontrakteur wat die stad se nuwe hoofkantoor opgerig het, het verklaar dat die gebou voltooi is en dat dit betrek kan word. Intussen weier die raad om ‘n okkupasiesertifikaat…

Gautrein kry R19 miljard inspuiting

Die Gautrein spoorstelsel gaan ‘n beraamde R19 miljard inspuiting kry met 12 nuwe treine, nuwe roetes en bykomende stasies. Nuwe aansluitings gaan gemaak word vanaf Samrand na Mamelodi en Hazeldean….

Tafelberg brand weer

Twee helikopters en drie brandbestrydingsvoertuie is ingespan om ‘n brand op Tafelberg onder beheer te bring wat Donderdagmiddag ontstaan het. Die oorsaak van die brand is nog onbekend. Intussen is…

Spesialis eenhede faal

Die spesialis eenhede wat in die lewe geroep is om misdaad te beveg maak oënskynlik nie veel vordering nie. Die Narkotiese Buro het 436 arrestasies gemaak waarvan slegs 28 skuldigbevindings…

Hernude aanslag teen Le Pen

Die nasionalis Marine Le Pen, wat tans die voorloper is in die wedloop om verkies te word as president van Frankryk, word opnuut aangeval in ’n poging om haar te…

Oostenryk tref nuwe maatreëls teen immigrante

Die konserwatiewe koalisieregering in Oostenryk beplan nuwe wetgewing wat die owerheid sal magtig om ’n einde te bring aan voedsel en akkommodasie voorsiening aan immigrante. Te midde van hewige kritiek…

Theresa May staal haar teen Brexit eise

Die Britse Hoërhuis moes sekere aanpassings maak van vorige wetsontwerp wat deur premier Theresa May se kabinet voorgestel is om die Brexit (EU uittrede) formeel aangeskakel te kry. Die Britte…

Soldate herower antieke stad Palmyra

Regeringsoldate van die Siriese weermag het ’n hewige aanval uitgevoer teen die Islamitiese Staat terroriste en die antieke stad Palmyra vir ’n tweede keer herower. Die gevegte wat Donderdagaand losgebars…

VSA: Het Prokureur-Generaal leuens vertel?

Gegewens het pas die lig gesien dat die nuut aangestelde prokureur-generaal van die Trump-regering nagelaat het om tydens sy aanstellingsverhoor in die Senaat bekend te maak dat hy verlede jaar…

Rykes doen ook slegte besigheid

In 2008 betaal ’n Russiese miljardêr, Dmitry Rybolovlev, meer as $85 miljoen vir ’n landskap skildery wat in 1892 deur Dmitry Rybolovlev ul Gauguin geskilder is. Die skildery is die…

Wêreld Nuusflitse – 3 Maart

Zimbabwe Die wêreld se oudste regeerder, president Robert Mugabe (93) beoog om die Zimbabwiese president te bly tot sy 100ste verjaarsdag, maar het Donderdag na Singapoer gereis “vir ’n doktersondersoek”…