Daily Archives: March 2, 2017

Liters urine in swembaddens

Wetenskaplikes in Kanada het tot ‘n redelik onaangename ontdekking gekom toe hulle begin het om swembadwater te ontleed. In hulle ondersoek het hulle 250 watermonsters geneem uit 31 swembaddens en…

Ekonomiese aanduiders : 2 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.03 ( R13.15) Rand / euro  R13.71 ( R13.87) Rand / Britse pond R15.96 ( R16.22) Brent Ruolieprys per vat $56.17 ( $56.62) Goud per fyn-ons…

“Julle planne werk nie meer” – TLU SA beskuldig Regering

As ‘n boer se wapen in die kluis lê, moet hy dit eerder verkoop. So sê mnr. Henry Geldenhuys, adjunkpresident van TLU SA en voorsitter van dié unie se veiligheidskomitee….

VSA senaat keur Minister van Handel goed

Die Amerikaanse Senaat het die benoeming van Wilbur Ross as Minister van Handel goedgekeur. Die goedkeuring is met 72 van die 100 Senatore se stemme deurgevoer wat aandui dat Ross…

R250 borg na R miljoene skade

  Na ses maande welverdiend agter tralies, is die revolusionêre studenteleier, Bonginkosi Khanyile, borgtog van slegs R250 toegestaan, wat beteken dat hy vrygelaat gaan word. Hy was die leier van…

Hanekom dalk Hanegaan

Derek Hanekom , minister van Toerisme, weier om betrokke te raak by bespiegelinge oor ‘n moontlike kabinetskommeling en die moontlikheid dat sy kop kan rol. Hanekom het in 2016 by…

Gemenebes Spele van die baan?

Dit lyk asof die Gemenebes spele van 2022, wat aan Durban (en SA) toegeken is, van die baan is. ‘n Finale besluit moet deur die Spele Federasie geneem word en…

Plettenbergbaai huise verwoes in brand

‘n Veldbrand het verskeie huise in die kusdorp vernietig. ‘n Brand wat Maandag in Wittedrift ontstaan het, het later buite beheer geraak en brandvegters is besig om die brand onder…

Valke baas tree uit

Die Natalse hoof van die Valke, genl. Johan Booysen, het aangekondig dat hy uit die pollisie se diens tree met vervroegde pensioen. Dit volg op maande se regsgedinge oor genl….

Goodwill Zwelithini keur plaasmoorde af

Die Zoeloekoning, Goodwill Zwelethini, het tydens die opening van die Natalse wetgewende vergadering in Pietermaritzburg gesê dat die voortslepende moorde op blanke boere nie net deur Blankes afgekeur moet word…

Grensbeheer aangevra

Die Johannesburgse burgemeester het ‘n beroep gedoen op die Departement van Binnelandse Sake om die land se grense “te seël” om te verhoed dat enige onwettige immigrant die land binnekom….

SAUK -baas ernstig oor R5,1 miljard uitgawe

Die waarnemende hoofuitvoerende beampte van die SAUK, James Aguma, het aan die parlement se staande komitee van openbare rekeninge gesê dat onreëlmatige uitgawes van R5,1 miljard te wyte was aan…

Trump roep Amerika op tot eenheid

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het in sy eerste toespraak voor die Amerikaanse Kongres, die afgevaardigdes van die Demokrate en Republikeine opgeroep tot eenheid in ’n gesindheid van samewerking. Hy…

Le Pen skitter op sosiale netwerke

Marine Le Pen, leier van die Franse Front Nasionaal, skitter werklik op die sosiale netwerk Facebook waar sy meer as 23 miljoen volgelinge het, en sowat 100 000 op Twitter…

Trump bepleit versterking van weermag

President Donald Trump is klaarblyklik vasbeslote om sy verkiesingsbeloftes volledig na te kom en wil die Amerikaanse weermag se slaankrag drasties vergroot. Die huidige begroting van $620 miljard vir Verdediging…

Ons gaan na die maan met Musk

Die Suid-Afrikaans gebore ruimtevaart deskundige en hoofuitvoerende beampte van SpaceX, Elon Musk, het in ’n verklaring bekendgemaak dat sy ruimtevaartprogram opgestel is om in 2018 sy eerste reis te onderneem…

Meksiko weier om te onderhandel

Die Meksikaanse minister van ekonomie het in ’n verklaring bekend gemaak dat Meksiko nie sal onderhandel oor ’n nuwe Noord-Amerikaanse vryhandel ooreenkoms indien president Trump belastingheffings gaan instel teen Meksiko…

Wêreld Nuusflitse – 2 Maart

Frankryk Die Republikeinse presidentskandidaat in Frankryk, Francois Fillon, is gedagvaar vir “bedrog van spookwerker” wat geld ontvang het. Die spook waarna verwys word is sy eggenote wat in ’n TV…