Daily Archives: March 1, 2017

Motorrubriek – Kia Cerato 1.6 EX

  Die Kia Cerato is ‘n baie gewilde motor onder motoreienaars en is oral op ons paaie te sien. Dit is prakties en bruikbaar met gerieflike sitplekke vir die insittendes…

Russiese ekonomie tel kop op

Na twee jaar van resessie het die Russiese ekonomie weer kop opgetel, en het Duitse maatskappye gesê hulle is positief om verdere investering te doen in Rusland. Die Duitsers sê…

Sjina is Duitsland se grootste kliënt

Die Verenigde State van Amerika is nie meer Duitsland se grootste en belangrikste handels kliënt nie, maar word nou oorskadu deur Sjina. In 2016 het Sjina vir die eerste keer…

Isoleer Trump homself van media?

President Donald Trump van Amerika het op die sosiale netwerk kennis gegee dat hy nie die tradisionele aandete van die media sal bywoon soos wat die gewoonte van die land…

Russiese opposisieleier veg teen Poetin

Terwyl duisende Russiese kiesers Sondag in die strate van Moskou betoog het tot by die Kremlin, oor die moord op die vorige opposisie leier, Boris Nemtsov, wat doodgeskiet is naby die…

VSA veroordeel Russe se geweld

Die Verenigde State van Amerika het ’n beroep gedoen op die Poetin regering om die hernude geweld in die Oekraïne te beëindig en die skietstaking ooreenkoms te eerbiedig. Hernude skietgevegte…

Linkse Fransman onttrek nie as kandidaat

Die verlinkse Franse politikus, Jean-Luc Mélenchon, het aangekondig dat hy nie as presidentskandidaat gaan onttrek om sy steun oor te dra aan die ewe linkse Benoît Hamon nie. Hy het…

Theresa May waarborg EU verblyfreg

Die Britse eerste minister, Theresa May, het die naweek gesê die miljoene Europeërs van EU lande se voortgesette verblyf sal onder sekere voorwaardes, gewaarborg bly. Sy het verwys na die…

Inligting lek uit Wit Huis na CNN

Nadat verskeie voorvalle plaasgevind het van inligting wat uit die Amerikaanse Wit Huis gelek is na die media, waaronder die linkse CNN klaarblyklik ook gereken word, het die woordvoerder, Sean…

Linkse leuens oor Trump oopgevlek

Demokrate en selfs enkele Republikeine se bewerings oor president Donald Trump se noue skakeling met Rusland is deur die Intelligensie Komitee ondersoek en as ’n onwaarheid bevind. Die voorsitter van…

Vragmotorprotes oor spoorweë steenkool gaan vervoer

Vragmotorbestuurders is besig om die verkeer in en om Pretoria te ontwrig met ‘n protesoptrede.  Byna alle hoofroetes word versper. Dit sluit in die N1, N4, N14 en R21 in,…

Athol ook deur swarte vervang

Die leier van die DA in die Oos-Kaap, Athol Trollip, gaan dié posisie na 15 jaar ontruim, en hy gaan deur ‘n swarte opgevolg word. Dit lyk egter of die…

Blankes weer as die skurke voorgestel in parlement

Die EFF het sy 6% steun in die parlement aan die ANC aangebied sodat die land se grondwet gewysig kan word om voorsiening te maak vir grondonteiening sonder vergoeding. Die…

41 Polisiestasies korrup

Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Sizakile Nkosi-Malobane. het bekend gemaak dat ten minste 41 polisiestasies geïdentifiseer is wat betrokke is of was by korrupsie. Polisiestasies onderpresteer en bevelvoerders word herontplooi…

Nigeriërs dreig SA burgers met die dood

Ontstoke Nigeriese burgers het na bewering Suid-Afrikaanse burgers in Abuja versoek om die land te verlaat om ‘n bloedbad te voorkom. Dit volg na die aanvalle op onwettige Nigeriese burgers…

Limpopo premier onder druk

Stanley Mathabatha, die Limpopo premier, is een van die politici wat sit en wag dat Zuma hom gaan vervang aangesien hy nie ‘n groot vertroueling is van die hoofman van…

Des van Rooyen blaas R1 miljoen

Dit het die belastingbetaler bykans R1 miljoen gekos aan hotel- en gastehuis verblyf vir Des van Rooyen. Van Rooyen het 122 nagte in hotelle en gastehuise deurgebring terwyl hy gewag…

Ekonomiese aanduiders : 1 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.15 ( R13.01) Rand / euro  R13.87 ( R13.77) Rand / Britse pond R16.22 ( R16.73) Brent Ruolieprys per vat $56.62 ( $56.10) Goud per fyn-ons…