Monthly Archives: March 2017

Almal ewe onbetroubaar

Die slag is gelewer. Jacob Zuma het sy sin gekry. Hy het Pravin Gordhan afgedank op grond van ‘n verslaggie wat vermoedelik deur Zuma self in sy standerd 4 Engels…

Kabinetskommeling tref ekonomie dadelik hard

Behalwe dat die rand getuimel het teenoor die belangrikste geldeenhede, het die banksektor reeds ‘n R86 miljard verlies gely na die omstrede kabinetskommeling. Banke wat op die Johannesburgse aandelebeurs genoteer…

Zuma gooi alles oorboord met nuwe kabinet

In ‘n daad wat grens aan totale staatsoorname het Jacob Zuma ontslae geraak van Pravin Gordhan as minister van finansies en hom vervang met Malusi Gigaba. Dit beteken dat Zuma…

Ford se probleme nie verby

Die Ford Fiesta ST is terug geroep nadat vrese ontstaan het dat die model dieselfde pad as die Kuga gaan loop. Dit is egter net die 1.6 liter Turbo aangedrewe…

Onverwacht skool afgebrand

Die Onverwacht skool en gemeenskapsaal is afgebrand deur persone wat betrokke was by grondgryp insidente. Die Rooimiere is opdrag gegee om meer as 300 plakkershutte te verwyder toe skermutselinge uitgebreek…

Ndebele saak uitgestel tot November

Die multimiljoen rand korrupsie saak teen S’bu Ndebele is uitgestel tot November 2017. Dit na berigte dat die staat oorweeg om die saak terug te trek. Ndebele staan tereg op…

Universiteit Venda voorlopig toe

Akademiese aktiwiteite by die Universiteit van Venda is gestaak na studenteprotes oor voedseltoelaes. Die polisie moes ingryp om die orde te herstel en die owerhede sal later aankondig wanneer klasse…

Nog ‘n hospitaal skande

Die hoof van die portefeuljekomitee van openbare dienste en administrasie het doodsdreigemente ontvang nadat sy ‘n skerp bewoorde verslag uitgebring het oor die toestand van die Matikwane hospitaal in Oos-Transvaal….

WesBank in die moeilikheid

Die Nasionale Krediet Reguleerder het die motor finansier, WesBank, verwys na die Nasionale Verbruikers Tribunaal nadat dit blyk dat die bank sekere oortredings begaan het wat deur die Nasionale Krediet…

So lyk die nuwe SA se nuwe kabinet

Ministers Minister van Energie,  Me. Mmamoloko “Nkhensani” Kubayi, vervang Tina Joemat-Pettersson Minister van Vervoer, Joe Maswanganyi, vervang Dipuo Peters Minister van Finansies, Malusi Gigaba, vervang Pravin Gordhan Minister van Polisie, Fikile…

Ekonomiese aanduiders : 31 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.53 ( R13.06) Rand / euro  R14.46 ( R14.04) Rand / Britse pond R16.89 ( R16.21) Brent Ruolieprys per vat $52.71 ( $52.48) Goud per fyn-ons…

Moskou aktief betrokke by Franse verkiesing

Rusland is aktief betrokke by die verkiesingsveldtog in Frankryk te midde van die Russiese president se versekering dat dit nie sal plaasvind nie. Die bevinding is bekend gemaak deur die…

Skotland gaan weer stem oor onafhanklikheid

Skotland het dit hulle erns gemaak om weer ’n referendum te hou waartydens bepaal moet word of Skotland deel van die Verenigde Koninkryk bly, en of die land sy onafhanklikheid…

Noord-Ierland kan EU lid word

Indien Noord-Ierland in ’n referendum sou besluit om weer verenig te word met die Republiek van Ierland, word die gebied weer outomaties lid van die Europese Unie. Dit is die…

Duitse vliegtuie slaan vernietigend toe in Sirië

Duitsland se Tornado vegvliegtuie wat saam met die koalisiemagte in Siriese operasies deelneem, het vernietigend toegeslaan op Islamitiese Staat vestings. In die proses is dosyne burgerlikes gedood gedurende die afgelope…

Brexit laat Britte nuut dink

Die uittrede uit die Europese Unie (EU) het Brittanje se kiesers met nuwe oë na die werklikheid laat kyk, en baie kiesers gaan so vêr as om te verwag dat…

Brexit se invloed op Brittanje

Die Britse kiesers het met ’n klein meerderheid in ’n referendum besluit om uit die Europese Unie te tree, en in die volgende twee jaar sal die proses van algehele…

Ekonomiese aanduiders : 30 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.06 ( R13.00) Rand / euro  R14.04 ( R14.06) Rand / Britse pond R16.21 ( R16.10) Brent Ruolieprys per vat $52.48 ( $51.54) Goud per fyn-ons…

Grond kan nie gesteel word nie sê regter

Die beskuldiging dat boere hulle grond gesteel het, is loutere twak, want onroerende eiendom kan nie gesteel word nie, want net roerende goed kan gesteel word. So het regter Antonie…

Zuma self verneder

Met die terugroep van finansminister Pravin Gordhan vanuit Brittanje was Jacob Zuma gereed om sy lang verwagte kabinetskommeling aan te kondig met die moontlike verwydering van Gordhan as minister van…

Kan Blankes nog uiteet?

Na die omstrede Spur-insident, waar dié restaurantgroep ‘n blanke man verbied het om weer by hulle te eet nadat hy die ma van ‘n kind wat sy dogtertjie aangerand het…

Parkeraad werknemer en SAP lid gevang

‘n Werknemer van Sanparke en ‘n polisiebeampte is saam met elf ander verdagtes gearresteer in verband met moontlike renosterstroping. Tydens ‘n operasie is een verdagte gewond wat later beswyk het…

Polisie en Binnelandse Sake amptenare in hegtenis

Die Valke het agtien persone by die Ficksburg grenspos in hegtenis geneem op klagtes van korrupsie waar “kontant vir dokumente” ter sprake is. Tien SAP lede, vyf werknemers van Binnelandse…

Rooi brigade weer uitgeskop

Die rooi bende van Julius Malema het tydens die munisipale rede van die Oos-Randse groter munisipaliteit weer chaos veroorsaak en is verwyder deur die Metropolisie, nog voordat die verrigtinge op…

Spaarsamige polisiehoof

Die waarnemende kommissaris van polisie, lt. genl. Khomotso Phahlane is ‘n goeie voorbeeld van iemand wat korte mette maak met skuld, maar dit wek vrae hoe hy dit regkry. Volgens…

VN kernwapen konferensie word geboikot

Die Verenigde State van Amerika is een van die 40 lande wat die Verenigde Nasies se vergadering oor kernwapens ignoreer en verkies om dit nie by te woon nie. Die…

VSA owerheid word deels geprivatiseer

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy skoonseun, Jared Kushner, versoek om die federale owerheid gedeeltelik te privatiseer. Die privatisering sal in samewerking met groot bedrywe soos IBM, Apple en…

Miljarde dollar nodig vir VSA grensmuur

Die grensmuur tussen Meksiko en die VSA gaan groot bedrae geld opeis, en vir die eerste 100 kilometer het president Donald Trump ’n bedrag van een miljard dollar begroot. Een…

Meer burgerlikes as terroriste dood in Mosoel

In die geteisterde stad Mosoel, in die noorde van Irak, is burgerlikes per radio laat weet om in hulle huise te bly en onder geen omstandighede op straat te verskyn…

Kosbare goue munt uit museum gesteel

Inbrekers het die afgelope naweek die beroemde muntstuk, Big Maple Leaf, wat 100 kilogram weeg, uit die Bode-museum in Berlyn gesteel. Die seldsame muntstuk is volgens die Guinness Book of…

Trump draai Obama klimaatbeleid terug

Onstuitbaar om sy verkiesingsbeloftes na te kom, het president Donald Trump bevestig dat hy die Obama beleid oor klimaat maatreëls, gaan terugdraai en tot niet verklaar met ’n dekreet wat…

Wêreld Nuusflitse – 30 Maart

Brittanje Onrus oor werksekerheid laai op onder bouwerkers in Brittanje nadat ’n robot deur een van die kontrakteurs aangeskaf is wat 3 000 bakstene per dag kan bou teenoor die…

Op die volksakker – SA se “goue era” voor die deur?

Met onder andere hierdie metaforiese wens was “menseregtedag” se SA herkoms – die Sharpville opstand – se lof besing deur kommentators verlede week. Dit te midde van ´n ekonomie wat…

Ekonomiese aanduiders : 29 Maart 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.00 ( R12.75) Rand / euro  R14.06 ( R13.45) Rand / Britse pond R16.10 ( R15.55) Brent Ruolieprys per vat $51.54 ( $50.80) Goud per fyn-ons…

Hof verwerp Zuma-aansoek, gee Gordhan gelyk

Skaars ‘n dag nadat ANC-president Jacob Zuma die minister van finansies, Pravin Gordhan, op vernederende wyse teruggeroep het van sy oorsese beleggingstoer, het Zuma self ‘n vernedering opgeloop in dieselfde…

Zuma vertel SAKP dat Gordhan gaan waai

Volgens inligting wat uitgelek het, het die ANC staatshoof, Jacob Zuma, aan SAKP lede sy planne bekend gemaak het wat onder meer behels dat hy van Pravin Gordhan gaan ontslae…

EU sien SEB as hindernis vir beleggings

Die Europese Unie se Kamer van Koophandel en Nywerheid in Suid-Afrika het gesê verskeie aspekte rondom SEB, soos die onrealistiese vereistes wat dit stel, maak dit een van die ‘groot…

Kovsies word finaal Engels

Die uitspraak van die appelhof in Bloemfontein rakende die Vrystaatse universiteit se taalbeleid, het waarnemers weer onder die besef gebring dat die howe toenemend polities korrek wil optree, en die…

ANC wil eers wittes melk

Die verlinkse Helen Zille, wie se politieke lewe aan ‘n draadjie hang nadat sy bepaalde gevolge van kolonialisme verdedig het, moes haarself verdedig tydens ‘n blitsdebat in die Wes-Kaapse wetgewer….

Gemeenskap begrawe dief lewendig

‘n Gemeenskap naby Bosbokrand in Oos-Transvaal, was so keelvol vir ‘n misdadiger wat skynbaar deurlopend steel, dat hulle hom lewend begrawe het. ‘n Video is van die gebeure geneem. Die…

Bendegeweld floreer

Meer as 1 886 persone is in bendemoorde gedood die afgelope vyf jaar terwyl slegs 61 persone skuldig bevind is aan bendegeweld. Hierdie syfers strook met die res van misdaad…

R88 miljoen vir straatherstel in Johannesburg

Die Johannesburgse burgemeester, Herman Mashaba, het ‘n projek aangekondig waar in R88 miljoen begroot word om slaggate en paaie te herstel. R 60 miljoen word begroot vir materiaal en toerusting…

Boelgarye herkies konserwatiewe regering

Die voorlopige syfers toon dat die konserwatiewe regerende party in Boelgarye vir ’n derde termyn verkies is, maar met ’n aansienlike kleiner meerderheid weens die opkoms van nasionalisme in die…

VSA super rykes vra: verhoog ons belasting

Wat as ’n abnormale versoek beskou kan word, het die super rykes in Amerika gevra dat hulle belastings verhoog moet word. Die versoek is selfs gesteun deur die super ryk…

Bank betaal verkeerdelik biljoene euro

Die Duitse bank KfW wat staatsbesit is, het erken dat foutiewe betalings gemaak is van 5 biljoen euro aan vier verskillende banke. Die bank het die fout verlede maand gemaak…

Duitsers bou massiewe plesierboot vir Noorweë

’n Duits vervaardigde plesierboot, wat waarskynlik die grootste van sy soort is, het pas die Duitse skeepsbou perseel verlaat toe dit te water gelaat is. Die luukse vaartuig wat “Norwegian…

Orkaan Debbie woed in Australië

Die aangekondigde orkaan wat Debbie gedoop is, het die kus van Australië bereik en woed teen ’n windspoed van 265 kilometer per uur. Sowat 25 000 inwoners van Airlie Beach en…

Russe se nuwe missiel onstuitbaar

Rusland bou tans ’n nuwe missiel wat volgens berigte, nie gestop kan word nadat dit gelanseer is nie omdat dit veel vinniger is as enige ander wat tot hede ontwerp…

Noord-Ierland weer terug na die stembus?

Slegs ’n dag voordat die Republikeinse Katolieke van Noord-Ierland hulle koalisieregering sou bekend maak, het die twee partye vir die koalisie se verskille so erg geword dat die Katolieke Republikeine…

VSA veroordeel Russiese optrede teen betogers

Die Amerikaanse ministerie van buitelandse sake het die arrestasie van honderde vreedsame betogers in verskeie stede van die land, onder wie ook die opposisieleier, Alexej Navalny is, skerp veroordeel. Vreedsame…