Monthly Archives: February 2017

Bekwaam gemaak deur die Vader

Daarom hou ons ook nie op nie … om vir julle te bid … sodat julle … die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te hê…

Vreemdelingehaat

Vreemdelinghaat vlam van tyd tot tyd in Suid-Afrika op. Dat dit veroordeel behoort te word, is noodsaaklik omdat dit teenstrydig is met beskaafde optrede. Maar daar is twee kante van…

Glippertjies / Catawba druiwe

Wie van ons onthou nie hierdie glippertjies vanuit ons kinderdae nie? Stroopsoet en pers! Catawba is ‘n rooi Amerikaanse druiwespesie wat vir die maak van allerhande drankies en konfyt gebruik…

‘n Ander ontbyt

Iets anders vir ontbyt of ligte middagete? Vingerlek lekker geroosterde rooi uie en spek kaastert.   Vir die kors: Bestanddele: 125 ml fyn mieliemeel 60 ml koekmeelblom 5 ml mosterd…

Vakature vir ʼn teller/bankklerk

Vakature vir ʼn teller/bankklerk Oranjekas is ʼn koöperatiewe finansiële instelling en het ʼn vakature vir ʼn persoon wat in ʼn bankverwante loopbaan belangstel. Kantore is geleë te Môregloed in Pretoria….

Ekonomiese aanduiders : 28 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.01 ( R12.89) Rand / euro  R13.77 ( R13.63) Rand / Britse pond R16.73 ( R16.05) Brent Ruolieprys per vat $56.10 ( $56.43) Goud per fyn-ons…

Agterstallige grondbelasting skuld dalk afgeskryf

Soos dorpsbewoners aan die plaaslike munisipaliteit grond of eiendomsbelasting moet betaal, moet eienaars van landbougrond ook eiendomsbelasting, volgens die waardasie van die eiendom deur die plaaslike owerheid, betaal. Dit het…

Grondonteiening sal as oorlogsdaad beskou word – Volksraad

Ontneming, onteiening en besetting  van ons land kragtens enige wet sal beskou word as formele dade van oorlog teen die Boere-Afrikanervolk, waarop ons op ‘n  tydstip van ons keuse sal…

Eenheidsberaad gehou vir selfbeskikking

‘n Eenheidsberaad is die naweek in Pretoria gehou, waartydens verskillende sake bespreek is met die oog op groter samewerking tussen verskillende Boere-Afrikanergroeperinge wat selfbeskikking nastreef. Die beraad is gefasiliteer deur…

Vaaldam weer stampvol

Die mildelike reëns van die afgelope twee weke het verseker dat die Vaaldam weer vol is, en minstens twee van die sluise is oop omdat daar steeds ’n invloei na…

DA koukus leier bedank

Die DA se koukusleier in die Wes-Kaap, Rodney Lentit, het bedank uit die wetgewende vergadering. Dit is die tweede hoëprofiel partylid wat bedank nadat Patricia de Lille as provinsiale leier…

Hof bevind dat boetes geskrap moet word

Die Hooggeregshof in Pretoria het Vrydag bevind dat miljoene verkeersboetes wat sedert 2008 uitgereik is geskrap moet word weens die padverkeersagentskap se nie-nakoming van die Aarto-wet. Regter Bill Prinsloo het…

Valke ontken “ondersoek” van Jonas

‘n Woordvoerder van die Valke het in ‘n verklaring gemeld dat hul slegs met navrae besig is rondom Mcebisi Jonas, die adjunkminister van finansies, en dat hy nie ondersoek word…

Madikizele se rekord van politieke skorsings

Die nuutverkose Wes-Kaap leier van die DA het nie noemenswaardige bekendstelling nodig nie, aangesien hy bekend is in die politieke kringe en in verskeie politieke partye. In 2006 is hy…

Reuk van korrupsie pla

Volgens berigte hang die reuk van korrupsie so sterk om Brian Molefe dat hy bykans ongeskik is vir enige posisie in die regering. Hy het betraand bedank uit Eskom om…

Stroping van winkels gaan voort

Ten spyte van ANC-president Jacob Zuma, die regering, die ANC en die kerke se oproep dat stroping van uitlanders se winkels gestaak moet word, gaan die golf voort. Ongeveer 100…

Franse kandidaat Fillon word vervolg

Die Nasionale Ondersoekkomitee in Frankryk het begin met ’n geregtelike ondersoek na die Republikeinse presidentskandidaat, Francois Fillon, se beweerde “verduistering” van openbare fondse en moontlike omkopery. Die vervolging vind plaas…

VSA: Grensmuur kom gouer as beplan is

President Donald Trump het tydens sy toespraak by ’n konserwatiewe byeenkoms die teenwoordiges belowe dat die grensmuur tussen Amerika en Meksiko gouer opgerig gaan word as wat aanvanklik beplan is….

Irak dryf terroriste uit basis

Regeringstroepe van Irak het die Ghazlani basis naby Mosoel aangeval en die Islamitiese Staat (IS) swaar verliese toegedien die afgelope naweek. Te midde daarvan is daar nog steeds sowat 800…

Groter dieselskandaal tref Europa

’n Nuwe, en veel groter dieselskandaal het pas aan die lig gekom in Europa, en deskundiges meen dit is twee keer groter as die veelbesproke Volkswagen dieselskandaal van verlede jaar….

Franse Groenparty onttrek kandidaat

Die verlinkse Groenparty van Frankryk het so min steun gekry dat sy presidentskandidaat besluit het om handdoek in te gooi. Kenners meen egter dit is ’n taktiese skuif van die…

Wêreld Nuusflitse – 28 Februarie

Vlaandere Die nasionalistiese party in Vlaandere, Vlaams Belang, het aangekondig dat hy besig is om gereed te maak vir die 2018 verkiesing se kandidatelys, maar dat geen Moslem op die…

Majuba weer ‘n groot sukses

Ten spyte van reën en modder, is die jaarlikse Majuba-herdenking aan die voet van Majubaberg weer deur duisende Boere-Afrikaners bygewoon, wat hulle geesdrif nie deur die modder laat demp het…

EFF-leier gearresteer

Die leier van die EEF in die provinsie wat hulle Mpumalanga noem, Collen Sedibe, is gearresteer tydens die opening van die provinsiale parlement. Getrou aan die EFF se destruktiewe geaardheid,…

Politieke partye veroordeel Zeno-voorvalle.

Politieke partye het deur die bank die aanvalle in Pretoria teen vreemdelinge veroordeel. Beskuldigings word nou na weerskante toe geslinger oor wie wat verkeerd gedoen het in hierdie geval. Daar…

Zuma-Sirkus kos belastingbetaler R11 miljoen

Volgens berekeninge het die sogenaamde staatsrede van die staatshoof, Jacob Zuma, die land ongeveer R11 miljoen gekos. Dit nadat daar ‘n week voor die sirkus in die parlement aangekondig is…

SEB slegs vir handjievol elite

Ekonome is dit eens dat die sogenaamde swart ekonomiese bemagtiging (SEB) slegs tot voordeel strek van ‘n paar uitverkorenes wat noue bande het met die ANC se heersende faksie. Zuma…

Immigrante gaan opruk Uniegebou toe

Na die aanvalle op uitlanders die afgelope tyd word daar nou ‘n protesoptog gereël na die Uniegebou deur onder andere die Kongolese gemeenskapsleier, Prince Mpida. ‘n Koalisie is gestig wat…

Eers Gordhan nou Jonas

Die Valke het hul visier nou op Gordhan se adjunk, Mcebisi Jonas. Volgens inligting is die valke besig met ‘n ondersoek waarin Jonas moontlik betrokke kon wees by ‘n geval…

DA kry swart leier in die Wes-Kaap

Te midde van interne struwelinge en ondersoeke in partygeledere, en na ‘n redelike rasse herrie daaroor, het die DA sy eerste swart leier in die Wes-Kaap gekry. Bonginkosi Madikizela is…

Dlamini-Zuma spoed voort

Nkosazana Dlamini-Zuma is volstoom aan die gang met haar eie verkiesingsproses om die eerste vroue president van die land te word. Sy het die naweek aan die Oos-Rand ‘n opening…

Geld groei op treinspore

  Die waarnemende hoofuitvoerende beampte van Prasa, Collins Letsoalo, het na bewering sy salaris eensydig met 350% verhoog. Dit is vier keer meer as sy pakket waarop ooreengekom is.  Hy…

Linkse media word toegang geweier

Joernaliste van die linkse media in Amerika is die afgelope naweek toegang tot die Amerikaanse Wit Huis geweier weens hul “onbetroubare beriggewing”. Die joernaliste van The New York Times, CNN,…

Deense nasionaliste eis grondgebied

’n Leier van die Deense nasionaliste het daarin geslaag om ’n dispuut oor ’n grens met Duitsland verklaar te kry wat terug dateer na die 19de eeu. Alhoewel die Dene…

Filippynse senator in hegtenis geneem

’n Filippynse senator, Leila de Lima, is Vrydag gearresteer nadat sy die vorige nag in haar kantoor deurgebring het en die polisie vermoed het dat sy met dwelms deurmekaar is….

Wilders se veiligheid in gedrang met lekkasie

Die leier van die nasionalistiese Vryheidsparty in Nederland, Geert Wilders, het sy buitelug verkiesingsveldtog voorlopig opgeskort nadat sy program deur iemand uitgelek is en derhalwe sy veiligheid op risiko plaas….

VSA deportasie in oorleg met Meksiko

Die Amerikaanse minister van Binnenlandse Veiligheid, John Kelly, het bevestig dat grootskaalse deportasie van onwettige immigrante toegepas word. “Die deportasie sal volgens wet, toegepas word, met die nodige ordelikheid asook…

Le Pen wil Europese Unie ontbind

Marine Le Pen, die nasionalis en presidentskandidaat in Frankryk, het Vrydag gesê dit het tyd geword om die Europese Unie se werksaamhede en sy bestaan te beëindig. Met ’n steeds…

Wêreld Nuusflitse – 27 Februarie

Duitsland Die “rooi telefoon” van Adolf Hitler wat vir ’n astronomiese bedrag van $243 000 in die VSA verkoop is tydens ’n veiling, is deur ’n Duitse deskundige uitgewys as…

Parlement ongevoelig oor slagting op boere

  Dit is skokkend dat die groeiende slagting onder boere van Suid-Afrika nie as belangrik genoeg geag word om in die land se parlement bespreek te word nie, sê dr….

Ons geloofsakker – ons kerke en die Calvinistiese Alliansie

Uit ´n kort bestekopname het ons gesien dat gelowige roepingsuitlewing, eerbare arbeid en ons kinders drie onmisbare boustene is.  Bou ons daarmee op die vaste geloofsfondament – die Christelik-gereformeerde –…

Dien die begroting Suid-Afrika werklik?

Die bykomende brandstofheffing wat in die begroting aangekondig is, is nie vir landbou positief nie en waar daar na die ernstige droogte gepoog word om herstel te bewerkstellig, sal dié…

Mediclinic sukkel in die Ooste

Volgens die hoofuitvoerende beampte van die privaat hospitaalgroep, Mediclinic International, mnr. Danie Meintjies, vaar die groep goed in Suid-Afrika en Switserland, maar toon gemengde sukses in die Ooste. Die belegging…

Cell C soek hulp?

Weens finansiële druk soek die selfoonmaatskappy, Cell C, ʼn gewillige vennoot wat geldelik kan bydra om die maatskappy op ʼn stewiger grondslag te vestig. Tydens ʼn vorige gesprek met Telkom…

Nat Majuba met goeie gees

Die jaarlikse Majubafees by Majubaberg net buite Volksrust het weggespring met baie water, maar nog meer goeie gees. Soos in die res van die land het ook Majuba baie goeie…

Warm, warmer en bloedig warm

Die hoë temperature in die Wes-Kaap is dikwels rede vir mense om te kla maar die boere in die wyn- en droë vrugte bedryf is in hul noppies met die…

Ekonomiese aanduiders : 24 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R12.89 ( R13.01) Rand / euro  R13.63 ( R13.74) Rand / Britse pond R16.14 ( R15.16) Brent Ruolieprys per vat $56.43 ( $56.32) Goud per fyn-ons…

Vaaldam se watervlak styg dramaties

Die Vaaldam se watervlak het dramaties gestyg sedert die swaar neerslae in die opvanggebied ontvang is, terwyl ondersteunende damme soos die Sterkfontein en Grootdraai se vlakke ook gestyg het. Die…

Le Pen steeds op die wenpad

Die Franse Front Nasionaal se presidentskandidaat, Marine Le Pen, se voorsprong het verder vergroot teenoor die verlinkse Sosialis, en die omstrede Republikeinse kandidaat. Koerante in Europa is bekommerd dat “iets…

Meksiko ontevrede met VSA deportasies

Die menseregtebeweging in Meksiko se hoofwoordvoerder het Donderdag gesê die plan van die Amerikaanse regering om nie-Meksikane na Meksiko te deporteer is “onaanvaarbaar”. Intussen het ’n verteenwoordiger van die Amerikaanse…