Daily Archives: January 31, 2017

Wie lieg?

Julius Malema van die EFF sê hy het ‘n ooreenkoms met die DA, en die DA sê daar bestaan nie so ’n ooreenkoms nie, wat beteken dat iemand nie die…

Nog goeie reën kan kom

Boere juig oor die goeie reënval van die afgelope dae, terwyl stedelinge hier en daar al reken dat hulle tuine nou nat genoeg is. Selfs die droë Wes-Kaap het plek-plek…

Man sterf omdat polisie nie sy werk doen

Die polisie doen nie hulle werk nie, die gemeenskap moet self inspring om hulle omgewing te beveilig, en nou word daardie gemeenskapslede die slagoffer. Dit het daartoe gelei dat ‘n…

Gordhan trek handskoene uit teen Guptas

Met hernude bespiegelinge dat die minister van finansies, Pravin Gordhan, dalk met ‘n verwagte kabinetskommeling sy pos kan verloor, het hy waarskynlik gevoel dat hy niks het om te verloor…

Mantashe probeer boere paai

Kommersiële boerderye moet in stand gehou word en bestaande boerderye moet nie verwoes word nie. Georganiseerde landbou is verras enersyds en verstom andersyds, oor dié opmerking van Gwede Mantashe, sekretaris-generaal…

Boere moet kyk na verskansingstrategieë

Kommersiële boere het eersdaags die geleentheid om in ‘n enkele voorligtingsessie meer inligting te bekom oor die verskillende verskansingstrategieë wat beskikbaar is. Die hoofbestuurder van TLU SA, mnr. Bennie van Zyl,…

Haatspraakwet wek kommer sê kerk

Selfs die NG Kerk raak nou bekommerd oor die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak. Dié kerk, asook die organisasie  Freedom of Religion (FOR) SA,…

Italië verdedig Trump beleid

Die Europese Unie is met ’n eie muur niet goed geposisioneer om ’n oordeel uit te spreek oor die Amerikaanse president se immigrasie beleid nie. Die uitlating is gemaak deur…

Groeiende verset teen VSA beleid

Die verset teen President Donald Trump is aan die toeneem oor sy immigrantebeleid wat bepaal dat veral Siriese burgers en ses ander lande se Moslems nie toegelaat sal word in…

Brande verwoes Chili

Duisende brandslaners en brandweer personeel help tans om die verwoestende brand in die Suid-Amerikaanse staat Chili te beveg wat reeds die lewens van minstens 11 mense geëis het. Die omvang…

Duitsers ontwerp nuwe satelliet

’n Spaanse satelliet wat deur Duitse tegnoloë ontwerp is, het die ruimte ingeskiet met ’n Russiese vuurpyl vanaf Frans Guinee. Die vuurpyl het ’n satelliet gedra wat as ’n eerste…

Trump en May versterk bande

President Donald Trump van Amerika en eerste minister Theresa May van Brittanje het die afgelope naweek samesprekings gevoer om die handelsbande tussen die twee lande te versterk. Die besoek van…

Oostenryk vang talle terroriste

Die polisie in Oostenryk het die afgelope naweek talle klopjagte uitgevoer in veral die hoofstad Wene en in Graz waar terroriste hulle bevind. Minstens 14 verdagte terroriste is in aanhouding…

VSA kry streng immigrasie beleid

Die dekreet wat deur die Republikeinse regering in Amerika uitgevaardig is, bepaal onder meer dat streng toegangsbeheer in die volgende vier maande van krag sal wees wat veral Moslems se…

Grensmuur laat Meksikaanse geldwaarde tuimel

Die Meksikaanse munteenheid, die peso het skerp gedaal nadat dit bekend geword het dat die land se president nie besoek gaan bring aan Amerika nie. Die geldeenheid het kort daarna…