Daily Archives: January 30, 2017

‘n Vaste Verwagting

Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat … sê: Waar is die belofte van sy wederkoms? … Maar die dag…

Ware Leier

Daar word hard bespiegel oor wie Donald Trump behoort na te volg om ‘n uitstekende staatsman te kan wees. Ongelukkig is die bedoeling om Trump in ‘n swak lig te…

Geniale Brugpersoonlikheid (1901 – 1991)

Charles Goren was ‘n briljante persoonlikheid. Hy het die graad LLB in 1922 aan die McGill Universiteit verwerf en op 22-jarige leeftyd ‘n meestersgraad, dieselfde jaar as wat hy tot…

Aartappel gesondheidsbrood vir die warm dae

Wat eet ons op so ‘n warm dag? Kom ons bak hierdie aartappel gesondheidsbroodjie. Geniet dit saam met ‘n heerlike bakkie mengelslaai.   Bestanddele: 250 ml gaar aartappels fyngedruk 525 ml…

Dragon / Tarragon (Artemisia dracunculs) ‘n kruid vir geurige geregte

Dragon of dalk beter bekend as Tarragon is ‘n meerjarige kruieplant en ook bekend as Estragon. Dit is ‘n spesie in die sonneblom familie of ook die Asteraceae en die…

Motorrubriek – Kia Rio 2017

  Sedert die toetrede van Kia tot die motormark in SA, kon ‘n mens nog altyd ‘n verrassing te wagte wees. Dit is dan ook die geval met die Kia…

Ekonomiese aanduiders : 30 Januarie 2017 (07:00)

  Rand / VSA dollar  R13.44 ( R13.39) Rand / euro  R14.42 ( R14.29) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.79) Brent Ruolieprys per vat $55.27 ( $56.24) Goud per…

Brandstofprys styg weer

Die Departement Energie het bekend gemaak dat die brandstofprys vanaf 1 Februarie opwaarts aangepas gaan word. Die prys van beide 95 en 93 grade petrol styg met 29c per liter…

Polisie skok tydens Slag van Bremerstraat

Een blanke is ernstig beseer en ‘n dame is gearresteer vir sedisie, nadat daar die naweek onenigheid was tussen inwoners en grondbesetters by Bremerstraat in Daspoort, in die weste van…

Joernalis geskiet

Een van die sogenaamde SAUK-8, Suna Venter, is skynbaar met ‘n windbuks in die gesig geskiet, maar is in ‘n bevredigende toestand. Sy en sewe van haar kollegas het gerebelleer…

EFF beset grond in Witrivier

Gemoedere het hoog geloop in Witrivier toe ‘n plaaslike EFF-leier, ene Colin Sedibe, ‘n oproep tot die plaaslike gemeenskap gerig het om hulle gereedskap te bring sodat hulle ‘n gratis…

Vloot met rooigesig oor gesteelde antennas

Daar was groot ongemak in die vloot toe opgemerk is dat kommunikasie onderbreek is, nie deur ‘n tegniese probleem nie, maar deur tegniese afwesigheid: antennas is gesteel. Die SAS Amatola…

Nuusflits: De lille bedank

Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het op Twitter bevestig dat sy as leier van die Wes-Kaapse DA bedank het. Nog geen verdere besonderhede of redes is tans bekend nie.

Unisa in chaos

Ten spyte van geeste uitdrywing by Unisa, word die instelling steeds tot stilstand  gebring deur stakings van werkers.  Hulle eis ‘n 14% verhoging teenoor die 4,5% wat aangebied is deur…

Lesotho burgers in SA

Meer as 100 000 Lesotho burgers werk tans onwettig in Suid Afrika. Dit volgens Malusi Gigaba, die minister van Binnelandse Sake. Hy het ‘n oproep gedoen aan die onwettige immigrante…

Dubbel standaarde met belonings

Die Oos-Transvaalse Valke bied ‘n beloning van R100 000  aan vir inligting wat kan lei tot die identifisering, arrestasie en suksesvolle vervolging van die persoon wat verantwoordelik is vir die…

Hulp vir hoenderbedryf te laat

Rob Davies, die minister van handel en nywerheid, het onderneem om die hoenderbedryf meer winsgewend te maak. Dit volg op die ineenstorting van die hoenderbedryf as gevolg van die storting…

Polisiehoof steeds in spervuur

“Swart mense is maklik om om te koop.” Dit volgens die eienaar van die maatskappy wat die klankstelsel verskaf het aan die waarnemende polisie kommissaris,  Khomotso Phahlane. Hierdie bewerings vorm…

Vrystaat regering laat SAUK baas en sport minister los

Die Vrystaatse regering het die omstrede voormalige SAUK baas, Hlaudi Motseneng, en sport minister Fikile Mbalula se vrou “vrygelaat” ten spyte van bewyse dat beide betrokke was by behuisingsprojekte wat…

ANC magstryd in volle gang

  Mag en geld bly maar ‘n aantrekkingskrag vir die land se magstroon. Jeff Radebe, tans minister in die presidensie, het nou ook besluit om ook in te skryf vir…

Franse Sosialiste kies kandidaat

Die Franse Sosialiste Party (PS), het die afgelope naweek hulle presidentskandidaat gekies wat in die Mei presidentsverkiesing teen Front Nasionaal en die Republikeine te staan sal kom. Die uitslag was…

Gambiese president verwelkom

Die sukkelende Gambiese staat in die westelike deel van Noord-Afrika, se nuutverkose president kon uiteindelik terugkeer na sy land waar hy ’n warm verwelkoming geniet het. President Adama Barrow is…

Merkel kry oorweldigende steun

Die gematigde Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, het oorweldigende sterk steun gekry in haar eie kiesafdeling in die ooste van Duitsland om in die September verkiesing as kandidaat van die…

Spekulasie oor Trump en Poetin gesprek

President Donald Trump het aangekondig dat hy ’n telefoniese gesprek gaan voer met  die Russiese President Vladimir Poetin, wat hoofsaaklik sal handel oor sanksies teen Rusland wat deur Obama ingestel…

Sosialiste probeer Republikein kelder

’n Storm het in Frankryk losgebars rondom die kop van die Republikeinse presidentskandidaat, Francois Fillon, wat sy vrou betaal het vir dienste in die regering toe hy Frankryk regeer het….

Gesprek Trump met Meksikaan afgestel

Die Meksikaanse president, Enrique Peña Nieto, het sy besoek aan die Amerikaanse president, Donald Trump, gekanselleer. Dit volg nadat die Amerikaanse president op die sosiale netwerk gesê het die Meksikaan…

Premier May vra VSA ondersteuning

Die Britse eerste minister, Theresa May, het met haar besoek aan president Donald Trump van Amerika, nie net die belangrikheid van Navo beklemtoon nie, maar ook die VSA se blywende…

Reuse pypleiding word heroorweeg

Die Kanadese TransCanada maatskappy het ’n nuwe aansoek ingedien om die reuse Keystone XL pypleiding oor Amerikaanse grondgebied te bou. Die inligting is die afgelope naweek deur die maatskappy bekendgemaak…

Waterstof omskep tot metaal

Amerikaanse wetenskaplikes het daarin geslaag om waterstof so intens saam te pers dat dit tot ’n metaal omvorm is. Met die deurbraak kan elektriese golwe op ’n besonder effektiewe wyse…