Daily Archives: January 26, 2017

Dankdag vir reën gevra

Die Calvinistiese Alliansie het ‘n beroep op kerke gedoen om ‘n dankdag vir reën uit te roep. In ‘n verklaring sê die alliansie ‘n mens mag vra maar moet nooit…

Stadsraad wou wederregtelik geld by omstrede VBS bank belê

Terwyl daar nog geen antwoorde van die Openbare Beskermer (OB) is op vrae van die VF Plus oor die VBS bank wat R7,8 miljoen aan pres. Jacob Zuma geleen het…

DA ook maar korrup?

Bewerings word gemaak dat twee senior raadslede van die DA in die Wes-Kaap betrokke was by korrupsie en bedrog.  Hulle is die hoofsweep in Kaapstad, Shaun August en die raadslid,…

Polisie grootkop in eie huis beroof

Genl.maj. Dawie Rabie, bevelvoerder van die Motherwell-polisiegebied naby Port Elizabeth, is in sy Somerstrand-huis aangeval en beroof. Vier skurke het een van die kamers se diefwering verwyder en sodoende toegang…

Distrikte moet self grondplafon vasstel

Die omstrede grondplafonne van die ANC-bewind het sodanig die wind van voor gekry, dat hulle skynbaar nou afsien van ‘n eenvormige grondplafon vir die hele land – iets wat van…

Boere moedeloos na brande

  Die brande wat in die Stilbaai-distrik gewoed en enorme skade aangerig het, het boere moedeloos en teen die grond. Talle van hulle sien eenvoudig nie meer kans om voort…

Wie glo Max du Preez?

Slegs ’n paar verloopte liberaliste sal hulle steur aan die vêrlinkse oud joernalis wat maar net nie daarin kon slaag om sy eie koerantjie staande te hou nie. Die rede…

Verkiesingsbeloftes word uitgevoer

President Donald Trump van Amerika laat blykbaar nie gras onder sy voete groei nie, en vaardig die een opdrag na die ander uit om te voldoen aan die beloftes wat…

Poolse regering kry museum se beheer

’n Hof in Pole het beveel dat die konserwatiewe regering van die “Wet en Geregtigheid Party” (PS) beheer mag oorneem van die Tweede Wêreldoorlog museum in Gdansk, wat glo die…

Merkel en Fillon hou samesprekings

’n Ontmoeting tussen Duitsland se Bondskanselier Angela Merkel en die Franse presidentskandidaat van die Republikeine, Francois Fillon word van groot belang beskou vanweë die moontlikheid dat beide as regeringshoof van…

Frankryk soek ’n president

Die Franse soek ’n nuwe president, en al die partye in Frankryk is slaggereed vir die eerste rondte in die presidentsverkiesing van April vanjaar. Met president Francois Hollandè se aankondiging…

Aanslag teen Trump verhoog

’n Groep Amerikaanse prokureurs het ’n klag geliasseer teen president Donald Trump vir die toelating van sy sakeonderneming om betalings te aanvaar van buitelandse regerings. Die prokureurs beweer dat President…

Wêreld Nuusflitse – 26 Januarie

VSA Die Suid-Afrikaans gebore ruimtetegnoloog, Elon Musk, het ’n supersoniese trein ontwerp wat glo deur ’n Amerikaanse maatskappy vervaardig gaan word indien die ontwerp goedgekeur word.   België Die Omega…

Ekonomiese aanduiders : 26 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.26 ( R13.38) Rand / euro  R14.26 ( R14.35) Rand / Britse pond R16.75 ( R16.71) Brent Ruolieprys per vat $55.54 ( $55.32) Goud per fyn-ons…