Daily Archives: January 25, 2017

Op die volksakker – Die waarheid van swak swak onderwys-uitkomste

Net iemand wat self roem in ongeletterdheid, kan by die opening van ´n beraad oor onderwys in SA die uitspraak maak dat “baie vordering” gemaak word in basiese onderwys. Dit…

Afrikaanse? Bybel

Daar word algemeen aanvaar dat die doel van ‘n Bybelvertaling is om ‘n goed verstaanbare, bronteksgetroue Afrikaanse vertaling van die Bybel te skep, geskik vir persoonlike gebruik. In 1933 is…

Ekonomiese aanduiders : 25 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.38 ( R13.46) Rand / euro  R14.35 ( R14.47) Rand / Britse pond R16.71 ( R16.80) Brent Ruolieprys per vat $55.32 ( $55.50) Goud per fyn-ons…

Malema wil grond beset op Van Riebeeckdag

Grondeienaars is op hulle agtervoete en in talle landelike gebiede is plaaswagte besig om te herorganiseer om maksimum paraat te wees nadat die EFF se leier, Julius Malema, aangekondig het…

Waarskuwing aan motoriste

Motoriste wat die snelweë gebruik word gewaarsku teen misdadige elemente wat voertuie met klippe en bakstene bestook vanaf oorbrûe. Die N17 het reeds verlede week so ‘n voorval gehad waar…

ANC erken geheime verkiesingsplan

Die ANC het erken dat daar ‘n geheime verkiesingsplan was waarin gepoog was om opposisiepartye se veldtogte te “saboteer”. Dit het ingesluit ‘n sogenaamde onafhanklike nuusspan waarin meningvormers gebruik sou…

Motoriste dalk skotvry

Die hooggeregshof in Port Elizabeth is genader om alle boetes wat uitgereik is sedert Januarie 2015 ongeldig te verklaar. Volgens die regspan van Traffic Violation Specialists is die inhoud van…

Max du Preez waarsku kiesers

Die verlinkse joernalis, Max du Preez, het voornemende kiesers gewaarsku teen sogenaamde populistiese politiek. Wilde beloftes, ras en etniese mobilisasie asook bekrompe nasionalisme is volgens du Preez die nuutste in…

Dhlamini-Zuma terug na SA

Na vyf jaar as voorsitter van die Afrika Unie keer Nkosazana Dlamini Zuma terug na Suid Afrika en word haar terugkeer gesien as ‘n bedekte seën vir die Afrika Unie….

Parlement moet stem oor Brexit

De Britse regering van premier Theresa May het die hofsaak wat handel oor hoe die regering moet handel oor die uitslag van die referendum, in die Britse Hooggeregshof verloor. Die…

Europese Nasionaliste hou beraad

Die Rhein-Mosel-Halle, was ’n miernes van bedrywighede toe nasionalistiese leiers uit talle Europese lande bymekaar gekom het om te besin oor die toekoms van Europa op politieke gebied. Verteenwoordigers en…

Premier May besoek pres. Trump

Die Britse eerste minister, Theresa May, sal die eerste regeringshoof in die wêreld wees wat ’n amptelike besoek bring aan die nuutverkose president van Amerika. Die besoek van premier May…

Franse sosialiste verras met kandidaat

In die eerste rondte verkiesing van die Sosialiste Party in Frankryk, is Benoît Hamon aangewys as die wenner kandidaat, met die oudminister Valls in die tweede plek. Aanvanklik is geoordeel…

Amerika wil VN verlaat

Die Republikeine in die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes het ’n wetsvoorstel ingedien om, indien dit goedgekeur word, moet toesien dat die Verenigde State van Amerika uit die Verenigde Nasies padgee….

VSA sal Navo steeds ondersteun

Die nuwe minister van verdediging in Amerika, James Mattis, het Dinsdag in ’n telefoongesprek met Navo se sekretaris-generaal gesê Amerika staan vas by Navo as vennoot. Die Pentagon woordvoerder, Jeff…

Iere wil Brexit stop

Die Verenigde Koninkryk se referendum om uit te tree uit die Europese Unie (Brexit) het nie inslag gevind in die Noord-Ierse regering nie, en wil nou poog om uittrede te…

Nuwe CIA-hoof ingehuldig

Kort nadat die Amerikaanse Senaat die afgelope Maandag die benoeming van Mike Pompeo goedgekeur het as die nuwe hoof van die CIA, het hy die Eed afgelê in die teenwoordigheid…