Daily Archives: January 24, 2017

Ekonomiese aanduiders : 24 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.46 ( R13.49) Rand / euro  R14.47 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.80 ( R16.72) Brent Ruolieprys per vat $55.50 ( $55.42) Goud per fyn-ons…

Oproep om Majubafees by te woon

Die jaarlikse herdenking van die Slag van Majuba is weer voor die deur, en vanjaar se organiseerders van die fees nooi alle volksgenote uit om die geleentheid vanaf 24 tot…

Oom Paul bly op “nuwe” Kerkplein

Groot veranderinge word vir Kerkplein in Pretoria beplan, en werksaamhede begin reeds binnekort en sal voortduur tot ongeveer Oktober vanjaar. Van die veranderinge wat beplan word is die aanplant van…

Nuwe SAUK-raad gesoek

Van vandag af word daar gesoek na ‘n nuwe raad vir die SAUK nadat die vorige raad in wese gedros het nadat hulle wanbestuur geleidelik ontvou het. Politieke partye dring…

Gaan DA die EFF steun?

Daar word met belangstelling uitgesien na die reaksie van die DA nadat die EFF-leier die DA se steun gevra het sodat die EFF die beheer kan oorneem oor die Metsimaholo…

Veediefstal word nasionale krisis

Boere sit met die hande in die hare as gevolg van die geweldige toename in veediefstal. Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum sê dit neem nou rampspoedige afmetings aan. Die spesiale veediefstaleenheid van…

Gaan Eskom bankrot munisipaliteite oorneem?

Daar is sterk sprake dat Eskom gaan poog om munisipale kragmeting en invordering van tariewe oor te neem by munisipaliteite wat agterstallig is met hul betalings aan Eskom. Dit sal…

Swaar tye wag vir verbruiker

Die nuwe jaar hou niks goed in vir die verbruiker nie.  Die verwagte inflasie koers van 6% is nie haalbaar nie en ekonome voorspel eerder ‘n inflasie syfer van selfs…

Gambiese president steel miljoene

Die armoedige klein staat in Wes-Afrika se uitgaande president, Yahya Jammeh, het wel aanvaar dat hy verloor het in die algemene verkiesing, maar het die armoedige land nog besteel van…

Franse nasionaliste verwelkom Trump

In ’n luukse hotel in Parys, het sowat 200 ondersteuners van president Trump bymekaar gekom om die Trump-oorwinning op paslike wyse te fier. Wat opvallend is, was die besondere wyse…

Sjinese bou $30 biljoen fabriek

Sjina se grootste elektroniese “skyfie” (chip) vervaardiger het ondersteuning gekry van die regering om voort te gaan met die oprigting van ’n fabriek ten bedrae van $30 biljoen. Die nywerheid…

Oostenryk voorkom terreuraanval

Saterdagaand het die spesiale eenheid van die Oostenrykse polisiemag ’n verdagte terroris aangekeer in Wene. Die verdagte terroris was van plan om met springstof in die Oostenrykse hoofstad ’n aanval…

Groter magte aan Turkse president

Die Turkse parlement het die afgelope naweek ’n tweede lesing van ’n Grondwet hervorming goedgekeur wat die mag van die land se president, Recep Tayyip Erdogan aansienlik vergroot. Met die…

Tesla selfbestuur is veilig

Die Tesla motorvervaardiger, Elon Musk, het nie nodig om sy selfbestuur Tesla motor terug te roep vir kontrole vanweë ’n ongeluk waarby die motor betrokke was verlede jaar nie. Die…

VSA slaan Al Kaïda genadeloos

Amerikaanse vegvliegtuie het ’n genadelose aanval uitgevoer op die Al Kaida terroriste se vestings in Sirië en meer as ’n 100 vegters gedood. Die inligting is verstrek deur die Amerikaanse…