Daily Archives: January 20, 2017

Ekonomiese aanduiders : 20 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.58) Rand / euro  R14.45 ( R14.45) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.64) Brent Ruolieprys per vat $54.37 ( $54.37) Goud per fyn-ons…

Oproep tot betrokkenheid vir volgende volksverkiesing

‘n Nuwe Volksraadsverkiesing word in die vooruitsig gestel, en vroegtydige beplanning is noodsaaklik. Dit blyk uit ‘n oproep wat die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) gesirkuleer het om mense aan te moedig…

Rassisme krane weer oopgedraai

Die krane van beweerde rassisme word weer sterk oopgedraai teen verskeie instellings en persone, en in sommige gevalle is dit ongegrond en uit wraak weens bepaalde besluite. Swart kunstenaars maag…

Landboukollege kry sy man terug

Die welbekende spesialis veearts van die Grootfontein Landboukollege buite Middelburg in die Oos-Kaap, kan binnekort weer sy amp beklee na ’n skorsing van ses maande. Dr. Johan van Rooyen sal…

Inhoud van damme verbeter

Die inhoud van die opgaardamme in Transvaal het die afgelope week aansienlik verbeter na die goeie reën wat verlede naweek oor ’n wye gebied uitgesak het. Die Vaaldam se inhoud…

Polisiewaghond slaan toe op polisiekommissaris

  Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) het ‘n lasbrief bekom van die Pretoriase Hooggeregshof om beslag te lê op R80 000 se elektroniese toerusting by die huis van die…

Onderwysers lol met leerders

  ‘n Ou probleem in skole het weer sy kop uitgesteek nadat ‘n foto die lig gesien het van ‘n onderwyser wat ‘n leerling soen. Die Gautengse LUK van onderwys,…

Ons “betaal” maar nie alles nie

Die Gautengse Gesondheidsdepartement het bewerings ontken dat hul in gebreke bly om verskaffers binne die vereiste 30 dae periode te betaal. In ‘n verklaring word gesê dat die departement al…

Studente sluit 15 kolleges

Protesterende studente het 15 van die 50 beroepskolleges vir verdere opleiding gesluit,  waaronder die Tshwane noord en suid kolleges. Ongekwalifiseerde dosente, tekort aan befondsing, laat betaling van reis- en verblyfgelde…

Mandela se onderhoudsaak uitgestel

Nelson Mandela se kleinseun Mbuso Mandela se saak van weiering om onderhoud te betaal en minagting van die hof  is tot Februarie uitgestel. Hy is ‘n week gelede gearresteer nadat…

Toe weergalm dit: Duitsland, Duitsland

By ’n saamtrek van die Alternatief vir Duitsland (AFD) het die verskyning van Björn Höcke op die verhoog, honderde ondersteuners spontaan begin met “Duitsland, Duitsland, Duitsland…” Die lang, skraal Björn…

Sjina vra vir kernwapenvrye wêreld

As eerste spreker tydens die opening van die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, het die Sjinese president, Xi Jinping, almal verras deur ’n beroep te doen op lande van die…

Samsung hoof nie gearresteer

Die Hoof van Samsung mag nie in hegtenis geneem word nie, was die hooggeregshof in Suid-Korea se bevinding nadat die polisie hom ondervra het oor die Samsung skandaal. Die hooggeregshof…

Trump vandag ingehuldig

Te midde van die verskillende punte wat vandag besoek word, soos die begraafplaas waar president Kennedy begrawe is, en talle ander terreine van historiese belang, sal daar na verwagting sowat…

Treinspoor van Sjina na Brittanje gereed

Die eerste treinvrag goedere vanaf Sjina na Londen het in die Britse stad aangekom na ’n tog van meer as 12 000 kilometer. Die roete, wat bekend staan as die…