Daily Archives: January 19, 2017

Ekonomiese aanduiders : 19 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.48) Rand / euro  R14.45 ( R14.41) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.60) Brent Ruolieprys per vat $54.37 ( $55.67) Goud per fyn-ons…

ANC teiken boere, besighede vir eie skulde

Tydens die afgelope “spesiale raadsvergadering” in die Ventersdorp/Tlokwe 405 Stadsraad, het die ANC dit duidelik gemaak dat druk eerder op besighede en boere geplaas gaan word om op te dok…

Zim burgers se permitte verval

Meer as 200 000 Zimbabwiërs se werkspermitte verval in 2017 en die regering moet aandag skenk aan die saak, aldus Malusi Gigaba, minister van Binnelandse Sake. Baie van die persone…

Kanaalbreuk in Wes-Kaap

‘n Breuk in die kanaal wat water voorsien aan die Vredendal omgewing vanuit die Clanwilliam dam in die Wes-Kaap hou ernstige gevolge in vir die druiwe- en tamatieboere. Die oeste…

Arrestasies in Verre Noord-Transvaal

Vier en veertig persone is gearresteer na die brandstigting by skole en regeringsgeboue in die Louis Trichardt area. Onder die 44 is ‘n jeugdige van 16 jaar. Daar word egter…

Kolleges gesluit

Meer as 265 kolleges wat tegniese onderrig en opleiding landswyd verrig gaan vanaf 19 Januarie sluit weens onopgeloste sake met die Departement van Hoër onderwys en Opleiding. ‘n Verslag deur…

Waardasiebedrog in Johannesburg

Pas nadat Die Vryburger gewaarsku het oor eiendomswaardasies, is ‘n waardeerder in Johannesburg gearresteer weens onderwaardasie van eiendomme ten bedrae van R 500miljoen. ‘n Adjunkdirekteur is met onmiddellike effek geskors…

Trump oorheers Wêreld Ekonomiese Forum

Die wêreld se “elite” ontmoet mekaar by die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) in Davos, maar die klimaat het verander en gesprekke word oorheers met Donald Trump as die sentrale onderwerp…

Merkel sê EU kan vir homself sorg

Tydens ’n perskonferensie saam met die Eerste Minister van Nieu-Seeland het die Bondskanselier skerp gereageer op Donald Trump se opmerkings oor die Europese Unie se immigrante krisis. Sy het Trump…

Britte gaan vinnig uit EU

Ses maande nadat die kiesers van die Verenigde Koninkryk in ’n referendum ten gunste van uittrede uit die Europese Unie gestem het, het die eerste minister aangekondig dat Brittanje die…

Berlyn slagoffers kan miljoene euro eis

’n Regsverteenwoordiger wat verskeie gesinne se belange hanteer wat die slagoffers was van die Berlynse Kerstyd aanval, mag dalk die regering van Angela Merkel hof toe sleep met eise wat…

Merkel bepaal verkiesing datum

Bondskanselier Angela Merkel se kabinet het uiteindelik ooreengekom om op 24 September vanjaar die landswye parlementêre verkiesing te hou. Die datum is Woensdag bepaal deur die parlement en sal deur…

EU kies nuwe voorsitter

Die Europese Unie (EU) het ’n Italiaanse politikus,  Antonio Tajani, gekies as die nuwe voorsitter in die plek van die Duitser, Martin Schulz, wat nou uitgetree het. Tajani het die…