Daily Archives: January 18, 2017

Brugmaatstawwe

Kom ons kyk aan watter maatstawwe ‘n roepstelsel moet voldoen. Wetenskaplikheid: Dit is verfynde kennis van feite, verskynsels en natuurwette verkry en bewys deur waarneming, ondersoek, toetsing en logiese beredenering….

Onderskeie volke in Suid-Afrika

In Suid-Afrika het Europeërs sedert 1652 ‘n volksplanting aan die suidpunt van Afrika aan die gang gesit. Wat hulle as ‘n groep saamgebind het, was veral hulle eendersheid in godsdienstige…

Eerste Afrikaanse Taalkongres 1896

Op 15 en 16 Januarie 1896 is die eerste Afrikaanse taalkongres in die Paarl gehou. Ongeveer 100 verteenwoordigers vanoor die hele land het onder voorsitterskap van ds. S J du…

Ekonomiese aanduiders : 18 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.48 ( R13.58) Rand / euro  R14.41 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.60 ( R16.36) Brent Ruolieprys per vat $55.67 ( $55.69) Goud per fyn-ons…

ABSA-SARB sage afleier van OB-staatskapingsverslag

“Die ABSA-SARB-sage oor die hulppakket deur die Reserwebank aan ABSA is ‘n rookskerm om die aandag weg te lei van die staatskapingsverslag van die Openbare Beskermer. Volgens die OB se…

Brande in die Kaap noodsaak ingryping van weermag

Die SA Lugmag is versoek om brandbestryders by te staan in hul stryd met talle brande in die Kaapse omgewing . Lugmag Oryx helikopters sal ingespan word om te help…

DA en EFF skop ANC amptenare uit

  Die DA se burgemeester Michael Holenstein het in die Wes-Rand se munisipaliteit twee ANC amptenare uitgeskop nl.  die Speaker en die hoofsweep van die raad. Die raad het vergader…

Doom, Dettol en nou enjinskoonmaker

Die rariteite in die swart kerke hou nie op nie. ‘n Pastoor in Daveyton het aan sy kerklede gesê dat voertuig enjinskoonmaker genesende krag besit. Die pastoor beweer dat gebed…

AfriForum teken ooreenkoms met SAPD

AfriForum se Ian Cameron het ‘n ooreenkoms gesluit met die SAPD waarin beide partye onderneem om saam te werk om veiligheid te bevorder en die gemeenskap te versterk in die…

Max du Preez waarsku die media

Die verlinkse joernalis Max du Preez het ‘n beroep gedoen op die media in die land om hul nie te laat mislei deur instansies wat disinformasie verskaf aan die media…

Duitse Grondwethof beslis oor regse party

Duitsland se Grondwethof het uitspraak gelewer of die regse Nasionale Demokratiese Party van Duitsland (NPD) verban moet word weens sy beweerde verbintenis met die neo-Nazi beweging. Die NPD is deur…

Noord-Ierland terug na stembus

Na tien maande van koalisieregering in Noord-Ierland, moet die kiesers terug na die stembus nadat die twee partye se rusie nie besleg kon word nie. Op 2 Maart is die…

Merkel gekritiseer en BMW gewaarsku

Die “oop deur” benadering van Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland is die afgelope naweek weer eens skerp gekritiseer deur een van die wêreld se invloedrykste leiers. Die “oop deur” beleid…

Rusland onderwerp aan kuberkrakers

Die sekretaris van die Russiese Veiligheidsraad, Nikolai Patrushev, het die afgelope naweek rapporteer dat hulle ’n toename in die bedrywighede van kuberkrakers waargeneem het. Hy het die opmerking gemaak na…

Trump gaan nie na Poetin nie

Net soos wat president Ronald Reagan van weleer kort nadat hy president van Amerika geword het, ’n tweedaagse gesprek gevoer het met die Russiese president van destyds, Michail Gorbatsjov, so…

Merkel se staatmaker stap weg

Een van die Christen Demokratiese Unie se getrouste ondersteuners, Erika Steinbach, wat vir 43 jaar lid van Merkel se party is, het haar sterk uitgespreek teen die koers waarin die…

Wêreld Nuusflitse – 18 Januarie

VSA Barack Obama het in ’n televisie onderhoud erken dat president Donald Trump nie onderskat moet word nie, “want hy is immers die president van Amerika”. Verlede jaar het Obama…