Daily Archives: January 17, 2017

ANC swyg oor plaasmoorde, skree oor “rassisme”

Die gru-moord van die bejaarde egpaar Ester en Hannes Kidson (albei 69) van Westonaria wat wil voorkom of dit ʼn haatmoord is, is soos gewoonlik met stilswye deur die ANC-regering…

Kabinetskommeling en eks-vrou op die kaarte

Politieke ontleders meen dat Jacob Zuma binnekort met sy langverwagte kabinetskommeling gaan kom en sy gewese vrou, Nkosazana Dlaminin-Zuma, reeds nou in ‘n kabinetspos gaan intrek. Dit sal haar verwagte…

Ga-Rankuwa “onregeerbaar”

Die ANC se belofte dat die land onregeerbaar gemaak sou word is steeds besig om plaas te vind. Inwoners van Ga-Rankuwa noord van Pretoria het die strate ingevaar en bande…

Ford herroep Kuga voertuie

Ford SA het as veiligheidsmaatreël die eienaars van meer as 4 500 Kuga 1,6 liter voertuie versoek om hul voertuie terug te neem na hul Ford agentskappe. Alle voertuie wat…

ANC in Natal eis grondhervorming

Die ANC in Natal het by Zuma aangedring dat grondhervorming vinniger moet geskied en dat daar van die beginsel van gewillige verkoper, gewillige koper weggedoen moet word. Hulle eis dat…

Wilddiewe vasgetrek in Kruger Wildtuin

Sanpark het bevestig dat 11 verdagte wildstropers in hegtenis geneem is na ‘n teen-stroping operasie wat saam met die SAP en die Valke uitgevoer is. Ses arrestasies is in die…

Premier van Limpopo se liggie word dof

Stan Mathabatha staar gekoördineerde pogings in die gesig om hom te verwyder as premier in die noordelike provinsie. Hy word beskou as die slegste premier van al die ander premiers…

Petrolprys styg skerp in Februarie

Soos verwag gaan motoriste waarskynlik ‘n reuse skok kry die eerste Woensdag in Februarie.  Volgens die AA moet motoriste hul gereed maak vir ‘n skerp styging in brandstofpryse en voorspel…

Vuwani brand steeds

Drie geboue is in die Vuwani area afgebrand en sluit in ‘n poskantoor, ’n skool en die kantore van die Departement van Water en Sanitasie.  Skoolbywoning is intussen ook opgeskort….

Ekonomiese aanduiders : 17 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.55) Rand / euro  R14.44 ( R14.37) Rand / Britse pond R16.36 ( R16.25) Brent Ruolieprys per vat $55.69 ( $55.63) Goud per fyn-ons…

Trump word versigtig vermaan

Die uittredende hoof van die Amerikaanse CIA het in ’n televisie onderhoud die nuutverkose president, Donald Trump, ernstig vermaan om sy woorde versigtiger te kies. Tydens die onderhoud het John…

Europese regses verbied media

’n Saamtrek van leiers van regse politieke partye in Europa word beplan vir 21 Januarie en sal ’n eerste wees van bymekaargekom waarby sekere koerante en ander media nie toegelaat…

Columbië begin vredesgesprek

Die regering van Columbië se verteenwoordigers het Vrydag ’n eerste sitting gehad met die rebellegroep, die Nasionale Vryheid Weermag, in ’n poging om ’n formele vredesakkoord te bereik. Die inisiatief…

Trump konferensie toon vier elemente

Tydens die eerste mediakonferensie wat Donald Trump gehou het, is vier belangrike aspekte na vore gebring wat nie maklik gaan verander nie. Ten eerste het die nuutverkose president gewys dat…

Duur inhuldiging vir President Trump

Aan geld is daar skynbaar geen tekort om die inhuldiging van president Donald Trump te finansier nie, wat byna meer as twee keer die bedrag is aan donasies ontvang teenoor…

SpaceX lanseer vuurpyl suksesvol

Die Suid-Afrikaans gebore ruimtevaart tegnoloog, Elon Musk, se SpaceX het die naweek ’n suksesvolle lansering gedoen met sy Falcon 9 vuurpyl. Die vuurpyl is gelanseer vanaf die Vandenberg lugmagbasis in…