Daily Archives: January 16, 2017

Tugtiging lei tot Vrede

Nou lyk elke tugtiging of dit op die oombik nie ’n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ’n vredevolle vrug van geregtigheid vir die…

´n Christelike perspektief op ´n ANC-Suid-Afrika

Die afgelope week is die nuus oorheers deur die chaotiese aanvang van nóg ´n mislukte skooljaar-in-proses, want oorvol skole sonder basiese skryfbehoeftes en blatante politieke onderdrukking waarborg mislukking. Nogtans skets…

Boegoe, bekende kruid vir menige gebruike

Boegoe is seker een van die bekendste inheemse kruieplante van Suid Afrika. Dit is ‘n struik en het vele medisinale waardes.  Boegoe is in die familie Rutaceae en die genus…

Botterbroodjies by die tee

Wat is daar om saam met ‘n heerlike koppie tee te geniet? Botterbroodjies met limonade? Kom probeer gerus hierdie resep, dis heerlik bros en so sag op die tong. Dit…

Motorrubriek – Suzuki Baleno 1,4 GLX

  Sedert Suzuki se toetrede tot die motormark in SA het dit bekendheid verwerf vir goeie, betroubare en ‘n bruikbare produk.  Die nuutste toevoeging tot die reeks in die B…

Ekonomiese aanduiders : 16 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.55 ( R13.54) Rand / euro  R14.37 ( R14.37) Rand / Britse pond R16.25 ( R16.44) Brent Ruolieprys per vat $55.63 ( $56.09) Goud per fyn-ons…

CVO-Skole kry finansiële hulp

Die Vryburger Kinderfonds het weer eens met die hulp van kerke se gemeentes en individuele donateurs, ’n stewige bydrae gemaak om minstens ses skole finansieel te steun. Die CVO-Skole aan…

Nuusflitse

ANC lede wat kwaad is vir die party het in Rustenburg ‘n byeenkoms van die Noordwes Besigheidsforum ontwrig.  Die byeenkoms was gemik om die ANC in die Wes-Transvaal weer te…

Eiendomsbelasting – gaan waardasie na

Dit is weer die tyd van die jaar dat munisipaliteite nuwe eiendomswaardasies doen en hierdie waardasies dan gebruik om nuwe belastingstrukture daar te stel vir eiendomme binne hul grense. In…

Ford SA ondersoek Kuga brande

Ford SA is steeds besig om ondersoek in te stel nadat verskeie voorvalle voorgekom het van sy Kuga voertuie wat spontaan aan die brand geslaan het. Die maatskappy het egter…

Voormalige SAUK baas betrek in huisbedrog

Die voormalige SAUK hoofman, Hlaudi Motsoeneng, en Nokuzola Mbalula, vrou van die minister van sport, het as trustees van Imbuma en MM Developments meer as R38 miljoen ontvang om 350…

Studente betaal nie lenings terug

Terwyl daar met groot bravade aangekondig is dat meer as 400 000 voornemende studente geldelik gehelp gaan word deur die Nasionale Finansiële Hulpskema, is dieselfde instansie tans besig om te…

Mandela se kleinseun ook ‘n tronkvoël

Nelson Mandela, wat 27 jaar in die tronk deurgebring het vir terrorisme, het klaarblyklik ‘n voorbeeld vir sy nageslag gestel, want sy kleinseun Mbuso Mandela het 9 dae deurgebring in…

Oproepe onwettig afgeluister

Volgens sekere mediaberigte het intelligensie owerhede van Suid-Afrika miljoene foonoproepe, kort boodskappe (SMS) en ander kommunikasiemiddele onderskep of afgeluister sonder die nodige toestemming. Volgens die reguleerder van kommunikasie (RICA) mag…

ANC binnegevegte word hewiger

Zuma se opvolg kwessie is besig om die ANC behoorlik warm te maak. Zuma self het tot die stryd toegetree deur te sê dat die adjunkpresident nie noodwendig die volgende…

Frankryk: Linkse kandidate byt mekaar

Die belangrikste kenmerk was die diepliggende verskille tussen die sewe sosialiste wat in ’n twee uur 30 minute debat die Franse kiesers voor die TV vasgehou het. Die verlinkse kandidate…

Franse verkiesing volstoom vorentoe

Die voormalige eerste minister van Frankryk, Francois Fillon, het gesê Frankryk moet aandag gee aan sy minder strategiese firmas, en het daarna op tipiese Thatcher-trant sy hoorders se aandag probeer…

Siriese vredesgesprek eers as Trump regeer

Rusland het ingestem dat vredesonderhandelings gevoer sal word nadat die nuutverkose Amerikaanse president, Donald Trump die bewind oorgeneem het in die VSA. Turkye, Amerika, Iran en Rusland sal betrek word…

Het Moody’s nog geloofwaardigheid?

Die wêreldbekende Moody’s wat jaarliks sy graderings uitvoer oor die finansiële stand van talle lande in die wêreld, se geloofwaardigheid is nou onder verdenking. Moody’s het ooreengekom om ’n betaling…

Trump behou sanksies teen Rusland

Die toekomstige Amerikaanse president, Donald Trump, het in ’n verklaring gesê die sanksies wat die huidige regering van Amerika ingestel het sal voorlopig van krag bly. Die gesaghebbende Wall Street…

Merkel gebruik ou slagspreuke in veldtog

Duitsland se Bondskanselier, Angela Merkel, het Duitsland se ou spreekwoorde en slagspreuke opgediep om die aandag van kiesers op haar te vestig. Die nuwe aanslag is blykbaar nodig om die…

Fiat-Chrysler in diesel skandaal

Die Amerikaanse owerheid het bevind dat die Fiat-Chrysler motorvervaardiger ook met kullery besig was en 104 000 dieselmotors toegerus het met sagteware wat gegewens manipuleer. Die motors is almal in…