Daily Archives: January 13, 2017

Afrikaner-afvaardiging na Trump?

‘n Groep op die sosiale netwerk, Facebook, beywer hulle daarvoor om ‘n afvaardiging na die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, te stuur, om die Afrikanervolk se situasie met hom te…

Vermy vreemde vriende

Mense wat vreemde vriende op Facebook aanvaar het, sit nou in ‘n onbenydenswaardige posisie dat hulle afgepers word met naakfoto’s, tensy daar natuurlik ‘n bedraggie betaal word aan die “vriende”….

Verspoelings teenoor droogte

Die ingewikkeldheid van Suid-Afrika se klimaat, wat ‘n invloed op veral boerdery het, is weer beklemtoon deurdat die een deel van die land oorstromings beleef, terwyl ander dele van die…

Nuwe OB ‘n duidelike Zuma-handlanger

Dit raak al hoe duideliker dat die nuwe Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, persoonlik deur die Zuma-kamp uitgesoek is om Thuli Madonsela op te volg, en om laasgenoemde se werk…

Dooie matrieks skryf eksamen

Die Departement van Binnelandse Sake het om een of ander onverklaarbare wyse ongeveer 275 leerlinge dood verklaar. Groot ongelukkigheid heers in die Oos-Kaap nadat skole uitgevind het dat sowat 200…

‘n Nuwe presidentskandidaat?

As 27 jaar in die tronk vir ‘n misdryf van welke aard ook al, ‘n aanbeveling is om president van die land te word, is daar nou ‘n kandidaat wat…

Zuma bevorder sy ex as sy opvolger

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, het nou toegetree tot die debat oor sy opvolger. Dit volg nadat die ANC se Gwede Mantashe enkele weke gelede gesê het dat dit te vroeg…

Skooljaar begin met brande

In Louis Trichardt in die verre Noord-Transvaal,  is regeringsvoertuie en ‘n gebou  aan die brand gesteek omdat die inwoners  ongelukkig is oor die toestand van die paaie. Meer as 40…

Tolhek ontsnapping

‘n Onbekende aantal misdadigers het ontsnap by die Mooirivier tolhek nadat hulle die slotte van voertuie oopgebreek het. Volgens berigte is nege persone betrokke, skynbaar almal onwettige immigrante. Chaos het…

Vlaminge protesteer teen Merkel

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, is deur twee universiteite in België vereer met ‘n eredoktorsgraad. Beide die universiteite van Leuven en Brussel het gister hulle eerbetoon aan Merkel oorhandig tydens…

Ekonomiese aanduiders : 13 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.54 ( R13.74) Rand / euro  R14.37 ( R14.56) Rand / Britse pond R16.44 ( R16.73) Brent Ruolieprys per vat $56.09 ( $55.07) Goud per fyn-ons…

Beskuldiging teen Trump ’n leuen

Om Rusland sowat ’n dekade gelede te besoek vir ’n persoonlike rede, beteken nie dat jy oornag ’n kommunis of ’n vriend van die Russe en hulle president geword het…

Hoof van Samsung onder arres

Die polisie in Suid-Korea het die voorsitter van die tegnologiese reus, Samsung, in hegtenis geneem nadat vasgestel is dat die maatskappy groot bedrae betaal het aan die land se president….

Meksiko gaan nie betaal nie

President Pena Nieto van die staat Meksiko het gereageer op Donald Trump se stelling dat Meksiko gaan betaal vir die grensmuur wat opgerig gaan word tussen die twee lande. Hy…

Rots “skuur” verby die aarde

Sowat 48 uur nadat wetenskaplikes ’n naderende planetoïed ontdek het, is die gevaarlike rots verby die aarde teen ’n skrikwekkende spoed van 16 kilometer per sekonde. Die rotsblok het op…

Ysland kry nuwe regeerders

Bykans twee maande nadat Ysland ’n verkiesing gehou het, is ’n nuwe koalisieregering saamgestel om die land te regeer. Die regse Onafhanklikheid Party het die meeste stemme gekry en die…

Italië se Vyf Ster beweging raak geïsoleer

Nadat die Vyf-ster Beweging in Italië besluit het om hulle bande met die regse UKIP te verbreek in die Europese Parlement,  het die beweging geen politieke bondgenote oor in Brussel…

Duitse Neo-Nazi beweging nou ondergronds

Die polisie in Duitsland is op ’n jagtog om honderde Neo-Nazi lede aan te keer wat nou blykbaar ‘n ondergrondse beweging geword het. Die beweging word deur die polisie en…