Daily Archives: January 12, 2017

Ekonomiese aanduiders : 12 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.74 ( R13.74) Rand / euro  R14.56 ( R14.52) Rand / Britse pond R16.73 ( R16.71) Brent Ruolieprys per vat $55.07 ( $53.73) Goud per fyn-ons…

Lusufi moet uit – VF+

Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lusufi, behoort na ‘n verdoemende verslag sy tassie te pak en te loop, eis adv. Anton Alberts van VF+. Adv. Alberts verwys na die…

Twee skole in hofgeding

Montana en Overkruin Hoërskole het ‘n interdik teen die Gautengse Departement van Onderwys aangevra nadat hul aangesê is om Engelssprekende leerlinge toe te laat by hul skole. Beide die skole…

Plakkershut in Pietermaritzburg se woonbuurt

Inwoners van Pietermaritzburg is ontsteld nadat ‘n plakkershut in Burgerstraat afgelaai is met die naam “Themba’s Tuckshop” daarop.  Die “eienaar” van die hut het op navraag gemeld dat dit net…

Ook Wes-Kaapse Onderwys in Chaos

Met ‘n verwagte 20 000 meer leerlinge vir 2017 is, is ook die DA-beheerde Wes-Kaapse onderwysdepartement nie gerat vir die toevloei nie. Daar is nie geld om nuwe onderwysers aan…

Behuisingsprojek gehul in bedrog en diefstal

‘n Presidensiële projek om plakkers van die Orange Farm area te huisves, is gehul in bedrog en diefstal. In 2010 het die hoofman van die land die plakkers besoek en…

Vaaldam watervlak styg

Die afgelope naweek se wyd verspreide reën in die opvanggebied van die Vaaldam, het die watervlak Woensdag verby die 54% laat styg. Die reënval in Sentraal Transvaal en in Oos…

Mercedes oortref sy opponente

Die Duitse motorvervaardiger, Daimler, het in ’n nuwe fase gekom gedurende die afgelope maande en daarmee sy konkurrente uitgestof en agter gelaat. Daimler se Mercedes-Benz voertuie se verkope het die…

VSA sal Britte voorkeur gee

Die Britte sal voor in die ry staan om onderhandelings aan te gaan en handel te dryf met Amerika wanneer Donald Trump se Republikeine op 20 Januarie die nuwe regering…

Noorweë skakel oor na Digitaal

Die Skandinawiese land Noorweë is die eerste land ter wêreld wat die verouderde FM radiogolwe verruil vir digitale uitsendings. Die land gaan hierdie week begin met volledige oorskakeling na die…

Obama se swanesang

Barack Obama het sy laaste amptelike toespraak gelewer voor hy op 20 Januarie vervang word as president van Amerika, en het tydens die toespraak pleidooie gelewer vir die toekoms waaraan…

Russe beskik oor inligting van Trump

In ’n geheime dokument wat deur die Amerikaanse inligtingsdiens beskikbaar gestel is, word beweer dat die nuutverkose president, Donald Trump, ook deur Russiese spioenasie geteiken is en inligting versamel het…